Twinman
Pack Dog
Hi mede WD's. My vrou nou onlangs begin saamry op my GS. Sy het baadjie, helm en handskoene. Op die oomblik ry sy met haar hiking boots, maar ek wil tog maar vir haar bike boots kry. Ons ry 90% teerpad(sy vertrou my nog nie juis grondpad nie lol). Enige voorstelle van waarna ek vir haar kan kyk asb?