Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Quad fiets vir boerdery  (Read 5989 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #100 on: October 08, 2018, 07:43:24 pm »
Baie dankie @Serf dat jy na daai Kodiak 450 gaan kyk het.  Jammer die verkoper het nie eens 'n halfuur na jy daar was laat weet die quad is verkoop.  En dit nadat ek hom laat weet het ek betaal vanaand 'n deposito en hy reeds die faktuur vir my gestuur het.  :dousing:

Nietemin, dit gebeur met 'n rede.  Die soektog gaan voort. 
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,872
  • Thanked: 414 times
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #101 on: October 08, 2018, 08:36:05 pm »
Baie dankie @Serf dat jy na daai Kodiak 450 gaan kyk het.  Jammer die verkoper het nie eens 'n halfuur na jy daar was laat weet die quad is verkoop.  En dit nadat ek hom laat weet het ek betaal vanaand 'n deposito en hy reeds die faktuur vir my gestuur het.  :dousing:

Nietemin, dit gebeur met 'n rede.  Die soektog gaan voort.
Mense wat dit doen maak my sommer moerig!
Al met my ook gebeur, ek koop nie weer by so man nie al betaal ek dubbel elders!
Jy sal nog goeie een kry! :thumleft:
Dakar 650
SR 500
 
Offline african dust

Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #102 on: October 09, 2018, 10:28:00 am »
my 2 cents contribution. I have a Suzuki Ozark and must say it ticks all the boxes as a work quad for me. it is only a 250 so not great for towing heavy things , but a light trailer with a bit of fodder is Ok. I however use it in combination with a bushlander, so not a total replacement. the size is fine, I am well over 6ft. the 2 wheel drive is not an issue for most of the mountainous roads I use it on. Clean Ozarks are scare though and the price reflects there good qualities.
bushlander
Ozark
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #103 on: October 09, 2018, 05:12:10 pm »
The Suzukis look damn nice AD and I know ChrisL is very impressed with his Ozark.  I have my 660Z and the Bushlander so to bring a Suzuki into the fold is another make again.  Post some pix here so we can see how you are using it.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #104 on: October 09, 2018, 05:15:28 pm »
Raait, so nou het ek nog vrae asseblief manne.  Lyk my ek het nou reg gekom met 'n 700 Grizzly daar innie Kaap.  Uit die aard van die saak gaan die fiets nie geregistreer word nie.  Watter dokumentasie moet ek saam met die voertuig kry?  Watter bewyse het ek nodig om te bewys dat hy nie gesteel is nie? As als reg loop dan behoort ek hom volgende eek te gaan haal.  Ek wag net dat die wisselkoers nog verder in my guns daal.   :peepwall: O0
« Last Edit: October 09, 2018, 05:19:18 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Serf

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 857
  • Thanked: 27 times
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #105 on: October 09, 2018, 05:20:37 pm »
Raait, so nou het ek nog vrae asseblief manne.  Lyk my ek het nou reg gekom met 'n 700 Grizzly daar innie Kaap.  Uit die aard van die saak gaan die fiets nie geregistreer word nie.  Watter dokumentasie moet ek saam met die voertuig kry?  Watter bewyse het ek nodig om te bewys dat hy nie gesteel is nie? As als reg loop dan behoort ek hom volgende eek te gaan haal.  Ek wag net dat die wisselkoers nog verder in my guns daal.   :peepwall: O0
Ek hoop nie jy wil h ek moet kaap toe ry om te kyk nie!

Sent from my SM-A510F using Tapatalk

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #106 on: October 09, 2018, 05:28:38 pm »
Ek hoop nie jy wil h ek moet kaap toe ry om te kyk nie!

 :imaposer: Man as jy nie omgee nie Serf, sal dit baie waardeer.  :peepwall: :imaposer:

In Touch het vir my gaan kyk.  Hy s die fiets is mooi, ek sal nie met hom vassit nie, behalwe op 'n regop muur.  Ek is nou net bang dis oordadig vir my behoeftes soos @AndreE vroer op di fred genoem het.  Ai man, ek is jammer daai 450 is onder my agterent uit verkoop. :-\
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Serf

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 857
  • Thanked: 27 times
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #107 on: October 09, 2018, 05:30:28 pm »
Ek hoop nie jy wil h ek moet kaap toe ry om te kyk nie!

 :imaposer: Man as jy nie omgee nie Serf, sal dit baie waardeer.  :peepwall: :imaposer:

In Touch het vir my gaan kyk.  Hy s die fiets is mooi, ek sal nie met hom vassit nie, behalwe op 'n regop muur.  Ek is nou net bang dis oordadig vir my behoeftes soos @AndreE vroer op di fred genoem het.  Ai man, ek is jammer daai 450 is onder my agterent uit verkoop. :-\
Ja, daardie man se vrou verkoop sommer die ding sonder om hom te s. Lyk my daar is ook maar min kommunikasie.

Hoop die nuwe 1 werk goed.

Sent from my SM-A510F using Tapatalk

Offline Andre E

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,274
  • Thanked: 21 times
  • McDonalds Accommodation, Queenstown
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #108 on: October 09, 2018, 05:36:44 pm »
Ek hoop nie jy wil h ek moet kaap toe ry om te kyk nie!

 :imaposer: Man as jy nie omgee nie Serf, sal dit baie waardeer.  :peepwall: :imaposer:

In Touch het vir my gaan kyk.  Hy s die fiets is mooi, ek sal nie met hom vassit nie, behalwe op 'n regop muur.  Ek is nou net bang dis oordadig vir my behoeftes soos @AndreE vroer op di fred genoem het.  Ai man, ek is jammer daai 450 is onder my agterent uit verkoop. :-\
Die glimlagwaarde wat daai 700 gaan bring   sal jou gou gou laat vergeet van rande en sente.

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

Don't be kak, be lekker.
What is this life, if full of care,
we have no time to stand and stare.
 
Offline Paul-osc

Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #109 on: October 09, 2018, 05:57:05 pm »
Raait, so nou het ek nog vrae asseblief manne.  Lyk my ek het nou reg gekom met 'n 700 Grizzly daar innie Kaap.  Uit die aard van die saak gaan die fiets nie geregistreer word nie.  Watter dokumentasie moet ek saam met die voertuig kry?  Watter bewyse het ek nodig om te bewys dat hy nie gesteel is nie? As als reg loop dan behoort ek hom volgende eek te gaan haal.  Ek wag net dat die wisselkoers nog verder in my guns daal.   :peepwall: O0

As die verkoper nie papiere het nie, kan jy die VIN nommer by hom kry en n epos aan Yamaha SA stuur (shobonar@Yamaha.co.za). Sy sal dan vir jou die oorspronklike natis epos, mits die quad nie papiere (alklaar gerigistreer) het nie. Indien hy wel gerigistreer is op eNatis, sal ek aanbeveel dat dit eers gekry word voor jy 1 ZAR aan verkoper oorbetaal vir klomp verskeie redes. Hierdie opsie is veiliger as om net police clearance te kry. Jy wil nie met so duur quad sit wat die balju dalk enige dag kan kom haal nie.

Noudat jy klaar die VIN nommer het, check sommer of die jaarmodel ooreenstem met wat die verkoper se (10de digit op die VIN nommer). Baie manne wat bikes verkoop vat vet kanse met jaar modelle en maak dus baie meer wins as wat hulle moet.
2016 Husky TE 300
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #110 on: October 09, 2018, 06:06:36 pm »
Die glimlagwaarde wat daai 700 gaan bring   sal jou gou gou laat vergeet van rande en sente.

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

Ek hoop die "buyers' remorse" verdwyn voor ek hom koop.  :lol8:  In Touch vertel di ding is spoggerig, dalk sal ek my V6 Cruiser kan verkoop en bokke met die Grizzly lughawe toe kan aanry.
« Last Edit: October 09, 2018, 06:10:21 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #111 on: October 09, 2018, 06:08:23 pm »

As die verkoper nie papiere het nie, kan jy die VIN nommer by hom kry en n epos aan Yamaha SA stuur (shobonar@Yamaha.co.za). Sy sal dan vir jou die oorspronklike natis epos, mits die quad nie papiere (alklaar gerigistreer) het nie. Indien hy wel gerigistreer is op eNatis, sal ek aanbeveel dat dit eers gekry word voor jy 1 ZAR aan verkoper oorbetaal vir klomp verskeie redes. Hierdie opsie is veiliger as om net police clearance te kry. Jy wil nie met so duur quad sit wat die balju dalk enige dag kan kom haal nie.

Noudat jy klaar die VIN nommer het, check sommer of die jaarmodel ooreenstem met wat die verkoper se (10de digit op die VIN nommer). Baie manne wat bikes verkoop vat vet kanse met jaar modelle en maak dus baie meer wins as wat hulle moet.

Baie dankie Paul, dis presies wat ek wou geweet het.  Ek het reeds die VIN nommer by die verkoper aangevra dan doen ek navraag by YSA daaroor.  Bliksem dis erg dat mens almal deesdae so moet wantrou. Ek hou julle op hoogte wat gebeur.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Paul-osc

Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #112 on: October 09, 2018, 06:17:34 pm »

Groot plesier. As jy verdere raad nodig het, gee my n PM dan gesels ons.
2016 Husky TE 300
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #113 on: October 09, 2018, 06:21:58 pm »
Baie dankie. Dis seker makliker om vooraf al die nodige papierwerk in orde te kry as om later met die balju in 'n skietgeveg betrokke te raak. Goeie balju's is maar skaars en ek wil hulle nie minder maak nie.   :peepwall: :ricky:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #114 on: October 11, 2018, 01:51:07 pm »
Dit wil my voorkom of amper elke transaksie deesdae waar geld van hande verwissel 'n moontlike verneukery kan plaasvind.  Dalk oordryf ek.

Daai "2010" Grizzly 700 in Kuilsrivier lyk bitter mooi en ek is seker, soos In Touch (wat goedgunstelik daarna gaan kyk het  :thumleft:) laat weet het, hy in baie goeie kondisie is.  Maar, na 'n helse gesukkel kry ek gistermiddag eers die VIN nommer uit die verkoper uit.  Lang storie kort, dis eintlik 'n 2007 wat nogsteeds in Macarthy Industrial Holdings se naam is (na 11 jaar en hoeveel eienaars) en het geen papiere nie.  Verkoper stel ook nie vreeslik belang om te help om papierwerk agtermekaar te kry nie dat die verkoop kan deurgaan nie.  Wil ook niks weet van die prys laat sak na 'n 2007 model se waarde nie, s dis sy prys en basta.

Ek roem my nogal daarop dat ek mense redelik maklik kan opsom.  Di outjie se Whatsappfoto stel my nie gerus nie.  Ook nie die prentjie wat in Touch vir my geskets het nie.  Dalk is ek verkeerd, maar dis 'n duur moontlike fout en ho bloeddruk wat ek wil vermy.  Ek hou verby.

Maar die een in Roodepoort (ook 'n 2007) het 'n maat van myne vir my na gaan kyk en hy s di is in baie goeie kondisie.  Hy het papiere, Natis dokumente, skoon by die lisensieafdeling se rekords.  Hy is R10000 goedkoper, plus die verkoper is BTW geregistreer so ek eis daai terug.  Als in als, spaar ek R20000 oor die Kuilsivier model.  Ek het ook bietjie geld opsy gesit vir moontlike ongesiene dingetjies.  Sal self wiellaers ens vervang as dit moet.  Gaan dalk 'n stel bande teen handelaarprys daar bo koop.

Ek het 'n deposito betaal, ek ry Maandagoggend vroeg om ramme in die Kroonstad distrik te gaan aflaai en vandaar Gangster's Paradise toe om hom self mooi deur te gaan en dan finale besluit te maak.  Hopelik ry hy saam terug plaas toe.

f ek maak 'n fout f ek koop 'n oulike quad.  Tyd sal ons leer.  Ek het nou waaragtig als menslik gedoen om my van die meriete van die saak te vergewis.

« Last Edit: October 11, 2018, 01:57:53 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #115 on: October 11, 2018, 01:53:38 pm »
Wat s jy @Andre E@immigrant. Glimlag of huil?
« Last Edit: October 11, 2018, 01:54:23 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #116 on: October 11, 2018, 01:58:59 pm »
Dankie @Paul-osc dat jy my van goeie raad bedien het.  Daarsonder het ek dalk 'n oopsie begaan.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Andre E

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,274
  • Thanked: 21 times
  • McDonalds Accommodation, Queenstown
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #117 on: October 11, 2018, 02:05:34 pm »
Nie die beste foto, maar hy lyk mooi. Meer belangrik, hy lyk standaard wat kan dui op 'n rustige eienaar.

As jy daar is, gryp die kwad laag voor op sy wishbones en maak hom regop staan op sy gat. Hy sal teen sy agterste rakkie staan dan kan jy die suspensie en skidplate mooi bekyk vir klip skade en roes.

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

Don't be kak, be lekker.
What is this life, if full of care,
we have no time to stand and stare.
 
Online woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,593
  • Thanked: 168 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #118 on: October 11, 2018, 02:05:42 pm »
Ek hoop nie daai DEPOSITO BETAAL.. brand jou nie.

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Kelevra

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: North West
  • Posts: 1,183
  • Thanked: 35 times
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #119 on: October 11, 2018, 02:06:39 pm »
Dorsland, pas daai ding se wiele in 'n gewone tweespoor paadjie met 'n middelman? Een van die groot redes hoekom ek die goed haat is mens moet altyd so half met een wiel op die middelman ry.
Previous:
Suzuki DR 600 KTM 640 ADV  KTM 530 XCRW KTM 530 EXC Ducati 748 Ducati 1098
Current:
Honda XR 200R KTM 690 KTM 990 ADV R