Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Quad fiets vir boerdery  (Read 7463 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online Bie

  • Local Mods
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,403
  • Thanked: 844 times
  • Winners never quit, Quitters never win.
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #120 on: October 11, 2018, 02:06:57 pm »
Dors, jy sal nie registrasie dokumente vir n quad kry nie. Hulle kan nie gelisensieer word nie en kan nie op n openbare pad gebruik word nie, so geen registrasie of lisensie dokumentasie sal of kan beskikbaar wees nie.
Kom ons maak 'n stoffie.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,869
  • Thanked: 524 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #121 on: October 11, 2018, 02:07:15 pm »
Ek hoop nie daai DEPOSITO BETAAL.. brand jou nie.

Dis klein genoeg dat ek nie t moerig sal raak nie.
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,318
  • Thanked: 221 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #122 on: October 11, 2018, 02:08:45 pm »
 :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,869
  • Thanked: 524 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #123 on: October 11, 2018, 02:09:43 pm »
Dors, jy sal nie registrasie dokumente vir n quad kry nie. Hulle kan nie gelisensieer word nie en kan nie op n openbare pad gebruik word nie, so geen registrasie of lisensie dokumentasie sal of kan beskikbaar wees nie.

Di een het darem 'n Natis dokument by en Shimwells kon vir my bietjie agtergrond oor hom gee Bie.  Ek voel net meer gemaklik met di een as met die ander een, veral na my maat na hom gaan kyk het.  Sal maar sien of ek nog lewenslesse moet leer of nie  :)
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,869
  • Thanked: 524 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #124 on: October 11, 2018, 02:13:45 pm »
Dorsland, pas daai ding se wiele in 'n gewone tweespoor paadjie met 'n middelman? Een van die groot redes hoekom ek die goed haat is mens moet altyd so half met een wiel op die middelman ry.

Dis aanvanklik hoekom ek van hulle af weggebly het en die Bushlander behou het.  Hoe meer ek met ander boere praat en op die 'net lees, hoe meer sien ek dat hy heelwat toepassings het.  Selfs hier op die fred het die ouens al laatw eet hoe handig hy is.  Bie s hy is wel nouer maar trap gou die middelmannetjie self smaller.  Die tyd sal maar leer of hy hier gaan werk of nie.  Ek het reeds planne vir 'n sleepwaentjie wat ek gaan bou.  Ook het ek 'n plan vir 'n sak (soort van tailbag affre) waarin ek my medisyne boks, gereedskap en 'n paar ander dinge altyd kan saamry.
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,869
  • Thanked: 524 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #125 on: October 11, 2018, 02:17:45 pm »
Nie die beste foto, maar hy lyk mooi. Meer belangrik, hy lyk standaard wat kan dui op 'n rustige eienaar.

As jy daar is, gryp die kwad laag voor op sy wishbones en maak hom regop staan op sy gat. Hy sal teen sy agterste rakkie staan dan kan jy die suspensie en skidplate mooi bekyk vir klip skade en roes.

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

Toe my maat nou die aand daar was het hulle hom opgejack en die wiele so geruk en pluk.  Maar jou plan is goed, gaan dit Maandag doen.
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Paul-osc

Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #126 on: October 11, 2018, 03:14:27 pm »
Dankie @Paul-osc dat jy my van goeie raad bedien het.  Daarsonder het ek dalk 'n oopsie begaan.

Net n groot plesier, ek is net bly jy was nie gesluk nie. En dit nog deur n ou wat homself n handelaar verkondig.
2016 Husky TE 300
 

Offline Mapog

Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #127 on: October 11, 2018, 10:47:39 pm »
Dors, Paul, deel daai raad asb met ons ook....?
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 23,826
  • Thanked: 1575 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #128 on: October 11, 2018, 11:47:16 pm »
Dorsland, wees net op jou hoede, n quad rol mos agter sy baas aan. :eek7:
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,318
  • Thanked: 221 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #129 on: October 12, 2018, 07:36:14 am »
Dorsland, wees net op jou hoede, n quad rol mos agter sy baas aan. :eek7:

Baie waar woorde Danie.  Ek het 'n vriend verloor waar die ding op hom geval het toe hy 'n sloot uitgery het.

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,869
  • Thanked: 524 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #130 on: October 12, 2018, 10:30:07 am »
Dors, Paul, deel daai raad asb met ons ook....?

Sien pos 109 hierbo Mapog.  Ek wou seker maak die quad is nie gesteel nie en een of ander bewys dat die ding nou op my naam is.
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,869
  • Thanked: 524 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #131 on: October 12, 2018, 10:33:10 am »
Dorsland, wees net op jou hoede, n quad rol mos agter sy baas aan. :eek7:

As jy wil "sirkels trek" (soos my skoonma dit noem  :lol8:) dan gaan jy jou gat sien een of ander tyd.  Dis maar 'n wet van die lewe: onnosel kry sy eie loon.  Ek is bedeesd en bedaard so die kanse is goed dat ek nie my moer af gaan val nie.  Die ding het darem 4 wiele so sal seker moeiliker omval as die Bushlander.  :ricky:  Maar ja, jy is reg, lyk my quads maak baie (onnosel) mense lelik seer f haal hulle uit die genepoel uit.
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,014
  • Thanked: 685 times
    • dustriders.co.za
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #132 on: October 12, 2018, 10:58:20 am »
Dorsland, wees net op jou hoede, n quad rol mos agter sy baas aan. :eek7:

As jy wil "sirkels trek" (soos my skoonma dit noem  :lol8:) dan gaan jy jou gat sien een of ander tyd.  Dis maar 'n wet van die lewe: onnosel kry sy eie loon.  Ek is bedeesd en bedaard so die kanse is goed dat ek nie my moer af gaan val nie.  Die ding het darem 4 wiele so sal seker moeiliker omval as die Bushlander.  :ricky:  Maar ja, jy is reg, lyk my quads maak baie (onnosel) mense lelik seer f haal hulle uit die genepoel uit.
My kwad was al per geleentheid op twee wiele van te skerp draai oor halstarrige kalwers, maar gelukkig nog nooit agter sy baas aan gerol.
Probleem met racing kwads is die ding gooi jou EN dan kom rol hy oor jou na jy klaar hard geval het.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Bike_Buddies

Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #133 on: October 12, 2018, 02:22:33 pm »
  Lang storie kort, dis eintlik 'n 2007 wat nogsteeds in Macarthy Industrial Holdings se naam is (na 11 jaar en hoeveel eienaars) en het geen papiere nie.  Verkoper stel ook nie vreeslik belang om te help om papierwerk agtermekaar te kry nie dat die verkoop kan deurgaan nie.  Wil ook niks weet van die prys laat sak na 'n 2007 model se waarde nie, s dis sy prys en basta.

Ja McCarthy is die invoerders en hul sou jou net n Natis gestuur het, so sou nie n problem gewees het nie

Maar bly jy het reg gekom met die ander een van jou vriend Oom J
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,869
  • Thanked: 524 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Quad fiets vir boerdery
« Reply #134 on: October 17, 2018, 05:49:17 am »
Gisteraand toe laai ek di oppie plaas af.

« Last Edit: October 17, 2018, 05:54:58 am by Dorsland »
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,869
  • Thanked: 524 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #135 on: October 17, 2018, 05:54:18 am »
En vat hom, my 2IB en die honde vir n toetsrit....

"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Serf

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 991
  • Thanked: 52 times
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #136 on: October 17, 2018, 06:02:28 am »
Geluk. Hoop jy geniet die quad

Sent from my SM-A510F using Tapatalk

 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,869
  • Thanked: 524 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #137 on: October 17, 2018, 06:12:13 am »
n Paar kommentaar, gegewe dat ek hom letterlik 2km gery het. Ek sal op my Bushlander fred meer vertel nadat ek hom n paar dae gehad het.

* Ek glo hy is eerlik gebruik. Hy was op n wildsplaas gewees so het n paar krappe en skaafmerke op en die beskermplate onder het merke op maar meganies en strukturel is hy baie goed. Hulle het so n camo wrap op hom gehad wat grootendeels die panele beskerm het.

* Hy het n volledige groot diens gehad waar hulle die dryfbelt voorkomend vervang het (ek het die oue wat vir my nog splinternuut lyk) asook alle olies, filters ens vervang het. Ek sien ook alle ghriespunte is gesmeer. Wiellaers blyk nog reg te wees. Geen vreemde geluide nie. Die klein paneel by die oliestokkie is weg. Sy rakke het skaafplekke en n paar krapmerke op maar ek sal hulle mettertyd laat powder coat. Ek het n spaar stel gebruikte agterbande bygekry. Die huidige bande sal nog n ruklank hou maar sal seker vroeg in volgende jaar vervang moet word. Sy grips is glad en het ek sommer gou gister nuwes gekry. Sal hulle later die week installeer.

* Op die plaas is hy luider as my Bushlander maar laasgenoemde loop bitter stil, amper soos n elektriese motor. Ek jaag nie so, soos Bie noem, sal die wild en vee daaraan gewoond raak. Hy het baie krag en loop saam ek en my vrou maklik die rant agter die opstal uit. Eintlik meer as wat ek nodig het, daai 450 sou net so goed gewerk het.

* Dis totaal anders as n motorfiets. Gegewe dat dit die 2de keer is dat ek ooit op n quad ry. Eerste keer was ook seker net so 200m in n parkeerterrein gewees. Aansitterknoppie is links, beide levers is vir brieke, duimkontrole vir versneller ens. Maar dit weet julle ouens reeds.

* Almal met wie ek al gepraat het, vertel hoe betroubaar en lankslewend die Yamahas is (waar is @2strokedan). Mens sien sommer dadelik dat bougehalte baie goed is. Alles is half over engineered.

Dis vir my totaal en al n nuwe soort masjien waaraan ek kan sien ek gewoond sal moet raak. Maar dat hy nuttig gaan wees en kan doen wat ek verlang is duidelik. Dis baie geld maar ek glo as die onafwendbare buyers remorse bedaar het sal ek hom geniet.
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,869
  • Thanked: 524 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #138 on: October 17, 2018, 06:13:46 am »
Geluk. Hoop jy geniet die quad

Sent from my SM-A510F using Tapatalk
Dankie Serf, hy gaan nounou sy eerste plaastrippie met my rondes doen. Moet net n plan met n krat/boks/sak vir my goeters prakseer.
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Kuifie

  • Brandslang Koning
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,938
  • Thanked: 16 times
  • Ek Laaik Ry
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #139 on: October 17, 2018, 07:55:31 am »
Na 7 bladsy dink ek jy het dit reggekry om die beste Quad vir n plaas te koop.

Jy sal nie spyt wees nie.
"If the left side of your brain control the right side of your body, only left handed people are in the right mind"