Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Quad fiets vir boerdery  (Read 7466 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Serf

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 991
  • Thanked: 52 times
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #140 on: October 17, 2018, 09:30:41 am »
Dorsland se "modes of transport" oor die jare

Bushlander 2 wheeler - quad 4 wheeler - kierie - loopraam?

Wonder maar net

Sent from my SM-A510F using Tapatalk

 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,869
  • Thanked: 524 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #141 on: October 17, 2018, 12:51:50 pm »
 :imaposer: :imaposer:  Ek gaan lieg as ek moet s die bedenklike toestand van my knie het nie 'n rol in my besluit oor die quad gespeel nie.  Maar ek sien vanoggend daai ding kan 'n mens lelik knyp as jy effe windgat raak met hom.  Dis g'n wonder mens lees kortkort van iemand wat as gevolg van 'n quad in die grond geduik het nie.

My loopraam sal darem knobblies en Barkbusters op h. :biggrin:

Ai, julle moenie so met die grootmense die spot dryf nie.  Eendag gaan julle ook op jul borslappies kwyl.  :lol8:
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,015
  • Thanked: 685 times
    • dustriders.co.za
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #142 on: October 17, 2018, 12:53:06 pm »
jy effe windgat raak met hom.

Jy raak gou mak?!! :o ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,869
  • Thanked: 524 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #143 on: October 17, 2018, 12:53:53 pm »
Na 7 bladsy dink ek jy het dit reggekry om die beste Quad vir n plaas te koop.

Jy sal nie spyt wees nie.

Dankie @Kuifie, hy het reeds 'n paar take afgehandel vanoggend.  Ek moet bieg en s dat die Bushlander meer rats as 'n quad is. Maar die Grizzly sit darem waaragtig gemaklik.  Daai saal is soos 'n LaZBoy (spelling?) stoel. 
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,869
  • Thanked: 524 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #144 on: October 17, 2018, 12:54:59 pm »
jy effe windgat raak met hom.

Jy raak gou mak?!! :o ;)

Neewat Chris, ek ry baie bedeesd met hom. Ek kan net voel dat hy 'n man maklik in die knaters kan skop AS jy dalk sou windgat raak.
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,869
  • Thanked: 524 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #145 on: October 17, 2018, 01:22:16 pm »
Sy "grips" was bietjie verby hulle "best before" datum toe vervang ek hulle gou vanoggend saam met 'n paar ander dinge wat ek aan aandag wou gee.

So het die oues gelyk:

20181017_090300 by Dors lander, on Flickr

En in die proses om afgehaal te word.  Ek bre hulle maar want hulle sal in 'n noodgeval nog deug.  (soms wonder ek of ek opgaarderneigings het.  Ek gebruik wel mettertyd die goeters wat ek so hou, soms neem dit darem 'n paar jaar  ;))

20181017_090309 by Dors lander, on Flickr

Die nuwes wat genstalleer moet word:

20181017_090319 by Dors lander, on Flickr


Die punte wou nie lekker in die handvatsels ingaan nie toe maak ek dit bietjie met my Adendorff Dremel skoon.

Voor......

20181017_094044 by Dors lander, on Flickr

......tydens.....

20181017_094110 by Dors lander, on Flickr


..... en na:

20181017_094319 by Dors lander, on Flickr



Die nuwes lyk nou heel spoggerig.

20181017_094627 by Dors lander, on Flickr

"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,869
  • Thanked: 524 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #146 on: October 17, 2018, 01:25:02 pm »
Ek sal maar die ander vertellinge daar op my Bushlander fred pos. http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=138800.2540
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 23,826
  • Thanked: 1575 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #147 on: October 17, 2018, 05:48:49 pm »
Geluk met daardie YAMAHA.

Jy kon werklik nie beter doen nie.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,869
  • Thanked: 524 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #148 on: October 17, 2018, 06:36:12 pm »
Dankie Danie, terwyl ek nie so hewig anti BMW soos jy is nie, is ek beslis so pro Yammie soos jy. Hulle mag maar fietse en quads bou. Vir n quad wat 11 jaar oud is, is ek verbaas in watter goeie toestand hy nog is. Geen squeeks, dreuning, los goed of diesmeer nie. Enjin klink nes my Tener.
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,015
  • Thanked: 685 times
    • dustriders.co.za
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #149 on: October 17, 2018, 06:38:21 pm »
Ek hoop daai kwad sit een van die dae vas in die modder :deal:
Hoes daai vir goeie wense? ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,869
  • Thanked: 524 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #150 on: October 17, 2018, 07:04:51 pm »
Dis nou so n dwarsklap goeie wens Chris, maar glad nie te versmaai nie. Ek wens ook daai quad is al tot by sy kiewe vol modder.
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Bie

  • Local Mods
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,403
  • Thanked: 844 times
  • Winners never quit, Quitters never win.
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #151 on: October 17, 2018, 07:58:34 pm »
Dis nou so n dwarsklap goeie wens Chris, maar glad nie te versmaai nie. Ek wens ook daai quad is al tot by sy kiewe vol modder.
Vat hom dam toe, jy weet mos nou al hoe. :pot:
Kom ons maak 'n stoffie.
 

Offline Jaakmh

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 668
  • Thanked: 21 times
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #152 on: October 17, 2018, 10:24:16 pm »
Ek ken nie looprame so lekker nie. Het die nuwe toevoeging 4x4 ens?
Stofpad!
 

Offline immigrant

Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #153 on: October 18, 2018, 12:12:54 am »
Baie geluk Dorsland. Jy sal hom nog baie jare gebruik. Dis n goeie koop gewees. :thumleft:
En jy het n baie mooi plaas!!
« Last Edit: October 18, 2018, 12:54:21 am by immigrant »
Yamaha Super Tenere, Yamaha FZ8, Yamaha Grizzly, Yamaha Viking, Honda CRF250L
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,869
  • Thanked: 524 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #154 on: October 18, 2018, 10:33:37 am »
Dankie Immigrant, dis maar ons stukkie Hemel hier.  Nadat ek die quad daar in Roodepoort moes gaan haal en gestoei het met die verkeer, die verkeersligsmouse, die verval en morisghied van die plek, die krieoelende massas is my knie deurgeskaaf van dankie vir onverdiende genade. 

Maar weer by die quad. Ek raak hom so stadigaan gewoond. Ek bou volgende week vir hom 'n sleepwa wat moet klaar voor maand einde wanneer ek en my 2IB alleen op die plaas is en daar 'n groot getal lammers gevoer en versorg moet word.  Dn gaan ek sy ware nut eers werklik besef glo ek.
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,869
  • Thanked: 524 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #155 on: October 18, 2018, 10:37:02 am »
Ek ken nie looprame so lekker nie. Het die nuwe toevoeging 4x4 ens?

Ek ken hulle nog minder @Jaakmh. Ek was skoon verbaas toe ek eers begin navorsing oor quads doen.  Die Grizzly het kragstuur (ek dog Bie dryf die spot met my toe hy dit noem), wisselbare 4x4, voor ewenaarslot, elektriese uitlaat vir 'n skietlig (of om my selfoon mee te laai of dalk 'n DVD speler in te prop  :biggrin:), 'n baie handige mossienes (cubby hole) hier regs asook een onder die sitplek.  Hulle maak hulle waaragtig deesdae spoggerig.  Dis nie meer soos daai eerste driewiel Honda doodsmasjiene nie.
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Bikerboer1973

  • Groot Suzuki aanhanger maar eindig altyd op met 'n Honda!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,749
  • Thanked: 90 times
  • Darem al weer 'n Honda XL185 plaas fiets.
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #156 on: October 18, 2018, 10:39:33 am »
Ek ken nie looprame so lekker nie. Het die nuwe toevoeging 4x4 ens?

Ek ken hulle nog minder @Jaakmh. Ek was skoon verbaas toe ek eers begin navorsing oor quads doen.  Die Grizzly het kragstuur (ek dog Bie dryf die spot met my toe hy dit noem), wisselbare 4x4, voor ewenaarslot, elektriese uitlaat vir 'n skietlig (of om my selfoon mee te laai of dalk 'n DVD speler in te prop  :biggrin:), 'n baie handige mossienes (cubby hole) hier regs asook een onder die sitplek.  Hulle maak hulle waaragtig deesdae spoggerig.  Dis nie meer soos daai eerste driewiel Honda doodsmasjiene nie.

Jy bedoel Duiwehokkie, of is hy so klein 'n mossie sal skaars pas!  >:D

Geluk Dors en geniet hom!
Tans.
Honda Xl185 plaas fiets
DT 175
Vrou se NC700.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,869
  • Thanked: 524 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #157 on: October 18, 2018, 10:51:04 am »
 :imaposer: hy is net net groot genoeg om my handskoene en dalk 'n Drimac daar in te pas.  Hek se sleutels, boksie patrone of so iets. Dalk 1 kg biltong vir padkos.  Verkyker sal byvoorbeeld nie daar in pas nie.  Tensy dit een van daai simpel volkyk megfters is wat in elk geval niks beteken nie.
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,015
  • Thanked: 685 times
    • dustriders.co.za
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #158 on: October 18, 2018, 12:16:16 pm »
Dis nie meer soos daai eerste driewiel Honda doodsenkelbreekmasjiene nie.

gafix ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,015
  • Thanked: 685 times
    • dustriders.co.za
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #159 on: October 18, 2018, 12:45:07 pm »
Het jy al die kinders vir n spin gevat?

MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za