Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Quad fiets vir boerdery  (Read 7424 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,852
  • Thanked: 524 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #180 on: October 24, 2018, 11:04:26 am »
Dankie Chris, daar leer ek weer iets vandag.  :thumleft:
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,006
  • Thanked: 684 times
    • dustriders.co.za
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #181 on: October 24, 2018, 11:09:42 am »
Dankie Chris, daar leer ek weer iets vandag.  :thumleft:
Ek het een in my bike se voorband al vir paar duisend kilos. Doring het nuutsdag in die band gesteek en ek wou nie snotwurm insit, maar wou band behou. Mushroom plug is al "veilige" opsie. By ges ek toets hom gereeld.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline paulb

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,064
  • Thanked: 18 times
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #182 on: October 24, 2018, 01:03:32 pm »
Die Grizzly se wiele moet net 5 psi / 0.34 bar gepomp wees .
Better to have it and not need it , than to need it and not have it
 

Offline immigrant

Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #183 on: October 24, 2018, 05:56:47 pm »
Yamaha Super Tenere, Yamaha FZ8, Yamaha Grizzly, Yamaha Viking, Honda CRF250L
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,852
  • Thanked: 524 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #184 on: October 24, 2018, 06:04:39 pm »
Dis nou blrrie handig. Die video maak dit nie baie duidelik wat die blokke is en wie dit instaleer nie. Maar lyk na n blink idee.

@paulb: ek sien nou eers hier op een van die derduisende waarskuwingsplakkers is die aanbevole banddruk uiteengesit. Jy is doodreg ja. Gaan hulle gou moreoggend regmaak as hulle koud is. Dankie
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,852
  • Thanked: 524 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #185 on: October 24, 2018, 06:15:22 pm »
Blikmoer, di Grizzly is swaar op brandstof. Vanmiddag op 99.8km begin die reserve liggie flits. Dis 20 liter ism! Dit beteken 4.99 km/l. My V6 Cruiser kry gemiddeld 5.48km/l volgens Feulio.

"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Tampan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 876
  • Thanked: 95 times
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #186 on: October 24, 2018, 06:23:28 pm »
Johan, my buurman het een gehad en hy het syne juis hieroor verkoop. Sy hand was seker ook redelik swaar en soos ek verstaan het is die Grizzly baie gewillig, maar smaak my dan is hy nou ers swaar op brandstof. :o

Ek dink ek moet hom bietjie kom kyk daar by jou ... 8)
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,852
  • Thanked: 524 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Quad fiets vir boerdery
« Reply #187 on: October 24, 2018, 06:50:23 pm »
Ja man, kom kuier n slag. Jy is nou hoeka tussen oes en plant.

Kyk, hy het sy nut, geen twyfel daaroor nie. Maar hy is nou waaragtig nie vir die wis en die onwis om sommer mee rond te rits nie. Ek sien die Bushlander gaan nog lank hier wees.

So wanneer steek ek die vuur aan?
« Last Edit: October 24, 2018, 06:51:03 pm by Dorsland »
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Tampan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 876
  • Thanked: 95 times
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #188 on: October 24, 2018, 07:25:05 pm »
Ek gaan jou laat weet.  :thumleft:
 

Offline immigrant

Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #189 on: October 25, 2018, 06:34:27 am »
Ek moet se ek het nog nooit die petrol verbruik op my Grizz uitgewerk nie......as hy leeg is maak ek vol  ;) Ek sal bietjie kyk wat ek kry en hier kom update. Maar sy running costs is sekerlik steeds goedkoper as die Cruiser?
Yamaha Super Tenere, Yamaha FZ8, Yamaha Grizzly, Yamaha Viking, Honda CRF250L
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 23,817
  • Thanked: 1573 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #190 on: October 25, 2018, 07:11:07 am »
Blikmoer, di Grizzly is swaar op brandstof. Vanmiddag op 99.8km begin die reserve liggie flits. Dis 20 liter ism! Dit beteken 4.99 km/l. My V6 Cruiser kry gemiddeld 5.48km/l volgens Feulio.

Ek vra eendag vir n ou swart klient waarom hy so lief is vir sy baie-swaar-op-petrol Valint Regal.

Hy se toe vir my; "Die kar hy vat baie petrol, maar hy vat nie parte nie".

Sien dit maar so, Johan.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,852
  • Thanked: 524 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #191 on: October 25, 2018, 11:15:31 am »
Ek moet se ek het nog nooit die petrol verbruik op my Grizz uitgewerk nie......as hy leeg is maak ek vol  ;) Ek sal bietjie kyk wat ek kry en hier kom update. Maar sy running costs is sekerlik steeds goedkoper as die Cruiser?


Ek vra eendag vir n ou swart klient waarom hy so lief is vir sy baie-swaar-op-petrol Valint Regal.

Hy se toe vir my; "Die kar hy vat baie petrol, maar hy vat nie parte nie".

Sien dit maar so, Johan.

Ja ek dink dis die korrekte benadering, alhoewel my Cruiser ook geen parte benodig nie, amper soos 'n plaas Valiant. :lol8:  Di naweek wanneer ek geen arbeid op die plaas het nie gaan hy sy waarde bewys.  En dit was dan ook een van die hoofredes hoekom ek hom gekoop het.

Dis nie meer lank nie dan kan ek op 'n laaaaang fietstoer gaan.  My Grizzly joggie is amper reg om oor te neem.  :peepwall: :biggrin:

20181025_083208 by Dors lander, on Flickr

20181025_083340 by Dors lander, on Flickr
« Last Edit: October 25, 2018, 11:19:12 am by Dorsland »
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,852
  • Thanked: 524 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #192 on: October 25, 2018, 11:17:34 am »
Net vir interessantheid, my Bushlander kry 27.33km/l
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 23,817
  • Thanked: 1573 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #193 on: October 25, 2018, 11:20:12 am »
Blikmoer, di Grizzly is swaar op brandstof. Vanmiddag op 99.8km begin die reserve liggie flits. Dis 20 liter ism! Dit beteken 4.99 km/l. My V6 Cruiser kry gemiddeld 5.48km/l volgens Feulio.

Of jou berekeninge is duister, of daars fout met daai Grieselrig.

Geen single 4stroke kan so swaar wees nie. Is jy nie permanent in lowrange,4WD nie? :pot:
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,006
  • Thanked: 684 times
    • dustriders.co.za
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #194 on: October 25, 2018, 11:32:12 am »
Net vir interessantheid, my Bushlander kry 27.33km/l
Haak hom n treiler en report weer. :deal: ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,852
  • Thanked: 524 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #195 on: October 25, 2018, 11:34:44 am »
Ek ry amper heeltyd in 4wd Dan dat hy nie my paaie moertoe spin nie so dit sal ongetwyfeld bydra tot die swak brandstofverbruik.  Di eerste tenk het ek sommer terwyl hy daar agter op die bakkie was met die huistoekom slag, volgegooi.  Ek kon 'n fout gemaak het, maar ek glo nie.  Ek gaan more dorp toe om sy kan vol te maak, dan kyk ons met die 2de slag.  Ek hoop ek is dom en hy is ligter as dit op brandstof. 
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,852
  • Thanked: 524 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #196 on: October 25, 2018, 11:35:25 am »
Net vir interessantheid, my Bushlander kry 27.33km/l
Haak hom n treiler en report weer. :deal: ;)

 :lol8: OK, ek kry jou punt.
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 23,817
  • Thanked: 1573 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #197 on: October 25, 2018, 11:37:07 am »
Net vir interessantheid, my Bushlander kry 27.33km/l
Haak hom n treiler en report weer. :deal: ;)

En daai treiler se wielietjies is so dun, dis eintlik die as wat op die middelman sleep. :pot:
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,006
  • Thanked: 684 times
    • dustriders.co.za
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #198 on: October 25, 2018, 11:37:22 am »
Ek dink op die werf rond met treiler kan jy maar gerus net 4x2 ry Dors. :deal:

Innie berg in sou ek 4x4 gebruik.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Serf

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 991
  • Thanked: 52 times
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #199 on: October 25, 2018, 11:44:09 am »
Sit jy weer op die stoep vandag? Nog nie middag ete nie

Sent from my SM-A510F using Tapatalk