Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Quad fiets vir boerdery  (Read 5562 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Skaiidawg

Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #220 on: September 06, 2019, 12:29:55 am »
En 2 kiekies omdat ek weet julle ouens kyk foto's en lees nie baie nie  :peepwall:

Ek kan ook fotos van die internet afhaal en hier post...... :peepwall:
Courtesy from Grizz: In this day and age religion is often frowned upon, but I have met some of the most amazing people from various religions over time.
From Buddhists to Sikhs, through Muslims and Christians and everything in between, there are many good people out there and if you do not allow yourself to be swayed by petulant religious opinion, the world is an awesome place with the odd idiot in between trying to make it rubbish for others.
 
Offline Sommer Ek

Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #221 on: September 06, 2019, 01:53:46 am »
Net 'n vraag: Is die voor en agter bande regom opgesit ? Dit lyk of die loopvlak se ringting verskil.
 
Offline 2StrokeDan

  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,519
  • Thanked: 713 times
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #222 on: September 06, 2019, 07:31:39 am »
En 2 kiekies omdat ek weet julle ouens kyk foto's en lees nie baie nie  :peepwall:

Ek kan ook fotos van die internet afhaal en hier post...... :peepwall:

Hoe dit ookal sy, Johan, net baie dankie dat jou fototjies nie die treiler met daai wielietjies insluit nie. Groete, Daan. :pot:
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,043
  • Thanked: 270 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #223 on: September 06, 2019, 10:23:08 am »
En 2 kiekies omdat ek weet julle ouens kyk foto's en lees nie baie nie  :peepwall:

Ek kan ook fotos van die internet afhaal en hier post...... :peepwall:

Jy sien, geen kommentaar oor my geskriffel oor die diens van die fiets en my vrae oor die vonkprop nie maar sodra ek kiekies gepos het, dan kommentaar julle ouens.  My teorie is bevestig. :biggrin:

En ek trek g'n kiekies van die internet af nie man.  Kyk byvoorbeeld die foto van hier by my oppie plaas voor die droogte.  Selfs al daai groot bome in die agtergrond is nou dood.  :peepwall: :pot: :ricky:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,043
  • Thanked: 270 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #224 on: September 06, 2019, 10:24:54 am »
Net 'n vraag: Is die voor en agter bande regom opgesit ? Dit lyk of die loopvlak se ringting verskil.

Werk jy vir die speurtak @Sommer Ek?  Jy is 100% reg, ek het vanoggend gaan kyk en die voorwiele is agterstevoor.  Ons ruil hulle vandag, dankie.

(NS: as my bokke wegraak, bel ek jou dat jy kom soek.  Ons spoor hulle sommer vinnig op  :lol8:)
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,043
  • Thanked: 270 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #225 on: September 06, 2019, 10:28:17 am »
@2StrokeDan, ek het so 'n ruk terug spoggerige soliede rubber wiele vir my waentjie gekry, nogal uit herwinde ou motorbande.  Hulle is lekker breed en geen papwiele nie.  Ek plaas later bietjie 'n kiekie of twee.  Julle tappits wil mos altyd alles drop en tjoen.  Dis 'n werkswaentjie dÍmmit.  :lol8:  As ek my weer kry dan wil julle nog magwiele en 'n LED ligstaaf ook op die ding sit.  :patch:
« Last Edit: September 06, 2019, 10:28:43 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline 2StrokeDan

  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,519
  • Thanked: 713 times
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #226 on: September 06, 2019, 10:45:51 am »
@2StrokeDan, ek het so 'n ruk terug spoggerige soliede rubber wiele vir my waentjie gekry, nogal uit herwinde ou motorbande.  Hulle is lekker breed en geen papwiele nie.  Ek plaas later bietjie 'n kiekie of twee.  Julle tappits wil mos altyd alles drop en tjoen.  Dis 'n werkswaentjie dÍmmit.  :lol8:  As ek my weer kry dan wil julle nog magwiele en 'n LED ligstaaf ook op die ding sit.  :patch:

 :imaposer: :imaposer:

En so n ou aeriel'tjie met n plastic lemoen op. :pot:
 
Offline paulb

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,015
  • Thanked: 9 times
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #227 on: September 06, 2019, 11:52:35 am »
moenie die tyres van die rims afhaal nie , sit net linkerwiel op regterkant en regs op linkerkant.
Better to have it and not need it , than to need it and not have it
 
Offline Skaiidawg

Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #228 on: September 06, 2019, 07:54:14 pm »
@2StrokeDan, ek het so 'n ruk terug spoggerige soliede rubber wiele vir my waentjie gekry, nogal uit herwinde ou motorbande.  Hulle is lekker breed en geen papwiele nie.  Ek plaas later bietjie 'n kiekie of twee.  Julle tappits wil mos altyd alles drop en tjoen.  Dis 'n werkswaentjie dÍmmit.  :lol8:  As ek my weer kry dan wil julle nog magwiele en 'n LED ligstaaf ook op die ding sit.  :patch:

Moenie die rollbar en sound system vergeet nie.