Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Quad fiets vir boerdery  (Read 5991 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,785
  • Thanked: 413 times
    • dustriders.co.za
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #40 on: October 01, 2018, 09:39:46 am »
Is kwads nie maar ook vrek swaar op sous nie....?

Wat gee die goed?
Suzuki het n 500 4x4 gehad wat glo erg dors was. My klein 250 4x2 loop ten minste twee weke voor hy op reserve gaan en hy loop elke dag. Dink glad nie hy is dors en hy doen baie stop start.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,785
  • Thanked: 413 times
    • dustriders.co.za
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #41 on: October 01, 2018, 01:30:48 pm »
So Dors watter een is bestel? ;) :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Bie

  • Local Mods
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,192
  • Thanked: 540 times
  • Winners never quit, Quitters never win.
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #42 on: October 01, 2018, 01:38:06 pm »
Teen huidige brandstofpryse moet jy dalk n mak donkie oorweeg. Hulle vreet enige iets, het 'n gemaklike saal en jy diens hom self as dit nodig raak. Jy ken mos die storie van die kameel se jets wat die kameel mechanic oopgemaak het oor die put.
Kom ons maak 'n stoffie.
 

Offline Andre E

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,274
  • Thanked: 21 times
  • McDonalds Accommodation, Queenstown
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #43 on: October 01, 2018, 02:39:07 pm »
Teen huidige brandstofpryse moet jy dalk n mak donkie oorweeg. Hulle vreet enige iets, het 'n gemaklike saal en jy diens hom self as dit nodig raak. Jy ken mos die storie van die kameel se jets wat die kameel mechanic oopgemaak het oor die put.
Ek dink 'n donkie rol meer weiding moertoe as wat hy vreet....

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

Don't be kak, be lekker.
What is this life, if full of care,
we have no time to stand and stare.
 

Offline met eish

Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #44 on: October 02, 2018, 04:19:37 pm »
Is kwads nie maar ook vrek swaar op sous nie....?

Wat gee die goed?
Suzuki het n 500 4x4 gehad wat glo erg dors was. My klein 250 4x2 loop ten minste twee weke voor hy op reserve gaan en hy loop elke dag. Dink glad nie hy is dors en hy doen baie stop start.
Ek het die Suzuki Vinson 500 Kwat, baie ekonomies en bulletproof.
Bittersterk. Sleep n halfton hout geen probleem.
Kry iets kleiner as jy net rondry
KTM 950
Vespa 250 ie town commuter
Suzuki 500 Kwat farm workhorse
 

Offline Serf

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 857
  • Thanked: 27 times
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #45 on: October 02, 2018, 08:06:42 pm »
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=227006.msg4101848.msg#4101848

Hier is jou oplossing

Sent from my SM-A510F using Tapatalk

 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #46 on: October 02, 2018, 08:14:36 pm »
Dis meer vir “opkomende boere”
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #47 on: October 02, 2018, 08:15:51 pm »
Ek moet erken die pryse van dié goed het my effe onkant gevang. Dit gebeur seker as mens affie plaas is.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline 2StrokeDan

  • I've been to paradise, but i've never been to me....
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,766
  • Thanked: 809 times
  • RD350 and Rossi!!!!!!
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #48 on: October 02, 2018, 08:24:12 pm »
Is kwads nie maar ook vrek swaar op sous nie....?

Wat gee die goed?
Suzuki het n 500 4x4 gehad wat glo erg dors was. My klein 250 4x2 loop ten minste twee weke voor hy op reserve gaan en hy loop elke dag. Dink glad nie hy is dors en hy doen baie stop start.

Jy praat seker van die ou LT500, ook bekend gewees as "Quadzilla". :eek7:
 

Offline 2StrokeDan

  • I've been to paradise, but i've never been to me....
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,766
  • Thanked: 809 times
  • RD350 and Rossi!!!!!!
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #49 on: October 02, 2018, 08:25:22 pm »
Ek moet erken die pryse van dié goed het my effe onkant gevang. Dit gebeur seker as mens affie plaas is.

Koop n Yamaha 350 Banshee.

Al is dit net vir daai exhaust klank. :ricky:
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #50 on: October 02, 2018, 08:55:15 pm »
Fokus Danie, fokus. Ons praat boerdery, nie akkies aanjaag nie.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline 2StrokeDan

  • I've been to paradise, but i've never been to me....
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,766
  • Thanked: 809 times
  • RD350 and Rossi!!!!!!
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #51 on: October 02, 2018, 09:08:48 pm »
Fokus Danie, fokus. Ons praat boerdery, nie akkies aanjaag nie.

 :imaposer: :imaposer:

Banshee met pype praat net soos n boerbok.  :3some:
 

Offline immigrant

Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #52 on: October 02, 2018, 09:37:43 pm »
Ek moet erken die pryse van dié goed het my effe onkant gevang. Dit gebeur seker as mens affie plaas is.

Hier is n goeie deal naby my. Ek sal vir jou gaan kyk. As hy reg lyk sal ek hom vir jou deposit betaal?




Hulle is moer duur daar by julle. 2x meer as hier


Sent from my iPhone using Tapatalk
Yamaha Super Tenere, Yamaha FZ8, Yamaha Grizzly, Yamaha Viking, Honda CRF250L
 

Offline paulb

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,022
  • Thanked: 10 times
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #53 on: October 02, 2018, 10:00:18 pm »
Ek dink jy het my trailer nodig
Better to have it and not need it , than to need it and not have it
 

Offline Ama ride ride

  • Gravel unlimited
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Zero (all models)
    Location: New Zealand
  • Posts: 5,735
  • Thanked: 66 times
  • Ride to ride again
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #54 on: October 02, 2018, 11:03:14 pm »
Paul is die wenner :biggrin: :biggrin:
Gewoontlik n@@i ek reguit aan op fyndraai.

 

Offline Bikerboer1973

  • Groot Suzuki aanhanger maar eindig altyd op met 'n Honda!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,550
  • Thanked: 70 times
  • Darem al weer 'n Honda XL185 plaas fiets.
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #55 on: October 02, 2018, 11:07:23 pm »
Dis meer vir “opkomende boere”

Ja nee weet nie so lekker of Dors gaan pas nie, of eerder hoe ver sy knieë verby sy ore gaan sit nie  :imaposer:
Tans.
Honda Xl185 plaas fiets
Vrou se NC700.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #56 on: October 03, 2018, 12:02:19 pm »
Ek dink jy het my trailer nodig

Daai wa lyk asof hy agter buig onder die gewig en dis gevaarlik.  Ek wil jou help en stel voor dat die heel agterste dooskarretjie afgelaai moet word.  Kan ek my GPS koördinate stuur?  :peepwall: :lol8:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Beserker

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,525
  • Thanked: 31 times
  • Agito ergo sum
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #57 on: October 03, 2018, 01:43:13 pm »
Wat kos 'n stel bande vir 'n kwad Chris?

Jy kan meestal die rims van die ou Nissan bakkie opsit (12")

Tyres hou dan vir ewig..

Kwat, of soos hulle se, motorfiets se loopring, baie meer prakties as bike, en afhangende van afstande en vrag, selfs as bakkie.


Om te boer op 'n bike maak mens moeg. opklim, afklim, balanseer terwyl jy rondstaan, min dra plek ens. 
Kwat sit jy op jou gat en gaan aan.

Jy sa;l nie jammer wees nie.

Bepaal miskien hoeveel km jy per dag rondry (dra GPS) en kyk of die elektrise golf karretjies nie opsie is nie, jy kry so hard core 4x4 een, en werknemers haat hulle, jy is geruisloos op hulle spoor.

Die blurp:

Ideally suited as a very low maintenance, safe, quad bike replacement utility where farm tasks require carrying more than 1 person along with equipment, supplies or even small livestock. The Hi-Rise utility features a specially adapted heavy duty raised suspension, wide off-road 6 ply tyres and rims, loadbox (1.08 m x 0.8m) with hinged rear tailgate, and front nudge bars. All utility models can be optionally fitted with a roof and windscreen.


« Last Edit: October 03, 2018, 02:01:37 pm by Beserker »
My Ride  :ricky:  Angola   Namibia  Northern Cape  Kids
 

Offline skydiver

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Limpopo
  • Posts: 1,641
  • Thanked: 34 times
  • Free as a bird
Yamaha PW80, Honda MT5, Honda XR200, Kawazaki KDX200, Yamaha TTR250, Yamaha XT660R, BMW F800, BMW F650GS
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Quad fiets vir boerdery
« Reply #59 on: October 03, 2018, 08:51:07 pm »
Kêrels, is daar iemand wat iets van quads af weet wat dalk dié fiets in Centurion vir my gaan kyk asseblief?

https://www.olx.co.za/item/yamaha-kodiak-450-utility-quad-iid-1056830448

Hoe lyk dié fiets vir julle? Verkoper sê hy is effe onderhandelbaar op die prys.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven