ABS lig kom aan in ry op BMW 1200GS

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Louwtjie

Pack Dog
Joined
Feb 28, 2009
Messages
140
Reaction score
1
Location
Worcester
Bike
BMW R1200GS
Ek het ligte sweiswerk gedoen aan die sub-frame, negatiewe pool drade afehaal, na die sweiswerk drade weer gekoppel. Toe ek wegtrek, kom my ABS lig aan. Kry dit nie dood nie. Het altwee pole se koppe losgmaak en vir 'n dag gelos. ABS is af maar na so twee keer se rem, kom die flippen lig terug. Vervang elke jaar die rem vloeistof! Kan iemand dalk se of ek iets geblaas het. Die remme werk 100% normaal, behalwe nie die ABS nie. Thanks.
 
Top