0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Quote from: Tommy Transalp on December 27, 2019, 05:28:07 amAll these controls!.... Why can't you just learn to control the power by yourself?.... Makes for a better rider IMHO. Dis baie waar, maar die ander kant is waarom sit hulle vir karre ABS en lugsakke in? Pleks die mense leer eerder bestuur... Die TC op die Africa Twin is fantasties. As jy n tweede of deerde keer nie teen n klipperige bult kan uitkom in Lesotho nie, en die TV is die verskil of jy in die sneeu slaap of iewers warm, dan is dit die moeite werd. Of as daar n ou met minder skill as jy saamry en heeltyd sukkel teenoor die nuwe ou kan bietjie lekkerder saamry, confidence bou en nie die groep te veel ophou nie?Dis baie soos om n pistool te dra. Rather have it and not need it, than need it and not have it
All these controls!.... Why can't you just learn to control the power by yourself?.... Makes for a better rider IMHO.