Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Namibia DRIVE report, the Landy made it back!  (Read 3383 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 4,713
  • Thanked: 104 times
Re: Namibia DRIVE report, the Landy made it back!
« Reply #80 on: November 15, 2018, 07:32:45 am »
edit. double post

wifi beslis nie op die menu nie of enige internet. Ongeag van stads kinders like hulle die buitelewe veral my oudste na sy met 'n visvang tydskrif by huis aangekom het. Na kaart bedrog wat lui facebook as merchant is ek af van facebook. Weet nie hoe hulle my kaart gekry het nie, nogal kwaai verloor en forensics kon net helfte recover. My enigste social media is hier, WhatsApp en LinkedIn maar self die is nie secure nie. een van die dae gaan ons terug na die trek telefoon toe.

Nou hoe werk daai? Is dit soos performance incentive as jy by ABSA werk? Nog elke kaart bedrog wat ek gehad het het hulle al my geld terug gegee (nie recover, ABSA se strond hulle moet my geld terug gee)
Bly hulle like die buitelewe so, dit is hoe dit hoort.

:sip: Ek vermoed daai "keep left" teken, is bedoel vir die overlanders wat vanaf lande kom waar aan die "verkeerde " kant van die pad gery word.  Wanneer jy vir lang tye ry sonder om ander verkeer tee te kom dan vergeet mens, soos met Abie en Lynn en die Kanadese in die Katbakkiespas gebeur het.

Nie eers gedink aan die buitelandse toeriste nie. Maak sin.

I found the OBD tool a pain. As you have to stop plug in go through the menus and then get going. The suspension controller is just a turn of the knob.
I may have some disco east rods that I need to find. You can have them.

PM sent!
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,404
  • Thanked: 378 times
    • dustriders.co.za
Re: Namibia DRIVE report, the Landy made it back!
« Reply #81 on: November 15, 2018, 10:01:02 am »
:sip: Ek vermoed daai "keep left" teken, is bedoel vir die overlanders wat vanaf lande kom waar aan die "verkeerde " kant van die pad gery word.  Wanneer jy vir lang tye ry sonder om ander verkeer tee te kom dan vergeet mens, soos met Abie en Lynn en die Kanadese in die Katbakkiespas gebeur het.
Op daai tweespoor paaie tussen die plase deur is daar gewoonlik twee paaie oor die duine en almal hou links van beide kante dan kan niemand in niemand vasry op die kruin van n duin. meeste van daai paaie word "geskraap" deur ysters wat agter n cruiser of trekker gesleep word.

Molt ek wonder wie is die een wie daai opvreetlike dogtertjie van julle se hooftooisels pick? Sy self of jou vrou want dit wil voorkom sy het een vir elke dag :thumleft:

Dis jammer julle het nie die grondpad gevat vanaf Rehoboth tot in Stampriet. Dit sou dieselfde tyd gevat het.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline TinusBez

Re: Namibia DRIVE report, the Landy made it back!
« Reply #82 on: November 15, 2018, 07:22:51 pm »
nie recover, ABSA se strond hulle moet my geld terug geeave some disco east rods that I need to find. You can have them.

Die bank verloor min maar soms verloor hulle. As daar geen klient authorisation is nie of "plastic present" vat hulle sumier van die merchant af. Die verstaan ek was nie hulle merchant nie so geen manier om terug te kry nie. Kan wees dat die 3de party net soveel betrokke fondse gehad het (van my geld, nie van ander mense nie).

Ek sien deesdae die snaakste goed deurkom, jy het nie eens meers nodig om 'n link te click nie, skelms collect. So paar weke terug gesien hoe 'n 20 jarige na die LinkedIn password issue die leer voor ons kon kry en in die omgewing van 5000 accounts hack dmv AI tech in sekondes op sy laptop met wat hy se basic coding. Verduidelik wat hulle met "idle CPU' doen bv jou foon, huis rekenaar en selfs storage - scary dinge.
KTM: 500 EXC-F current
KTM: 1190 Adv R Sold
Sweat dries, blood clots and bones heal, Suck it up princess