Ek ry voor, die Senas gaan uit reik afstand, en ek stop. Soos ek stop hoor ek hoe Michelle weer momentum verloor en val. En toe val my fiets ook om in 2 spoor sand toe ek probeer om kyk. Ah well.. Ek begin terug stap, skat it so 500m terug na Michelle toe. Net voor ek by haar kom stop n Aussie gesin by haar en help net soos ek by haar aankom. Iets het erens uitgetrek… as die X idle, dan klim die engine revs hoog. Ek ry die fiets tot by myne want die gereedskap is op die wit fiets. Maar ons moet errs die wit fiets ook optel…