... Wag tot ou Woody1 en ChrisL eers dfie soekfunksie onder die knie het dan gaan daar BAIE RRs uitdop.
@ChrisL - DUSTRIDERS @woody1 en sommer
@Dorsland ook vir die wat jy dalk gemis het:
1. Maak oop die Search tab. Al die blokkies het "checks" in hulle.
2. Heel onder links is 'n blokkie "Check all" - kliek op hom om hom te "check" en kliek dan weer om hom te "clear". Nou is al die blokkies ge"clear.
3. Check net die "Ride Reports" blokkies.
4. Bo in die "Search for:" veld sit jou soek woorde in, en in "By user" sit jou eie "username" in.
5. Heel onder regs, kliek op "Search", en gaan dan deur al die resultate.
Mag dalk die soektog bietjie vergemaklik
