Verskeie. Verpleegsters wat gemaak het dat jy nie ontslaan wil word nie. As hulle buk om jou verbande te vervang ......
MAAR, dit was in die verre verlede. Die laaste keer wat ek in 'n hospitaal was, het ek myself ontslaan na een dag. Tot die ontsteltenis van die personeel en orthopeet. Die verpleegsters toe het my mediese toestand en psigiese toestand versleg. Net om na hulle te kyk, het my mediese toestand agteruit gegaan.