« Reply #7 on: November 19, 2018, 04:25:13 pm »
Ek en Tau het Vrydag middag na werk uit Tulbagh/Riebeek vertrek om tot by Vioolsdrif te Stoetie sodat ons Saterdag oggend vroeg op die fietse kon spring en darem 'n gedeelte van die vervelige swart goed kon mis.. Ons het sommer by Vioolsdrift lodge oorgelę en ook die bakkie daar gelos vir R50/dag..werk goed.John het die vorige week vir ons vars bande en Ultra Heavy duty tubes gestuur tot by maat Rickus en hy het dit weer saam met ons back-up manne (Nick en sy broer Tiaan gelaai) Vroeg oggend gou die fietse gepak en TOE moes ek al besef het soos hulle nou daar staan sal ek hul seker nie weer sien nie. Ons het besef dat dit 'n taai trip gaan wees maar nie presies hoeveel nie. Ek is nie 'n ou wat daarvan hou om baie km's op 'n dag te ry met fiets nie en na 'n 1200km op 'n Dakar een dag en verskeie 850km op 'n 800 GS het ek myself belowe dat daar f@kken goeie rede moes wees dat ek verder as 500km op 'n dag ry..dit het wel 'n hele paar maal op die trip gebeur

Manne, ek het nie meer 'n photobucket account nie so resize vir fotos laai is nog 'n f@kkop.

Logged
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer, KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..