Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Môre, is dalk ‘n beter dag.  (Read 6892 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Rickus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Namibia
  • Posts: 1,597
  • Thanked: 9 times
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #40 on: November 20, 2018, 05:04:30 pm »
Gobabis – Tsumkwe (via die Boesmanland 4x4 roete)
Ons het rustig opgestaan en opgepak, Attie en Duan en Steph het vroeg oggend uit Grootfontein weg getrek om ons op Gobabis te join en van daar saam met ons groep te ry….Attie op n KTM690 en Duan op n KTM950SE en Steph in Attie se splinternuwe Hilux GD6.
Ons het oorspronklik gedink om die stuk tussen Gobabis en Tsumkwe in 1 dag te doen, maar ons is letterlik en figuurlik oor die vingers getik en gou gewys dat jy hier eerder n breë raamwerk van beplanning moet hé as om n defnitiewe stel planne te probeer deur force….in die beplanning was ook om by die Jan Joubert memorial aan te gaan en elkeen sy klippie op die gedenkteken te gaan pak, maar Weskus het dit in die wiele gery met sy logika: “ek gaan nie worry met ou Jan nie…hy gaan mos ookie n klip op my graf kom pak nie”
Die 1ste stuk vanaf Gobais en Drimiopsis verby tot by Kafumba was n vinigge 220km, van daar begin die Boesmanland 4x4 roete (weet self nie hoekom hulle dit n roete noem nie, want daar was duidelik jare terug voertuie daar deur) Die paaidjie word meerendeels deur locals gebruik om met die VOET te stap terwyl hulle bees aanjaag. Van die begin af was dit sommer n storie…oorgroeide boom lote wat jou heeltyd op jou moer speel en doringbome wat 2duim lange dorings met spoed deur jou handskoene force en dan is daar die duisende “wagnbietjie bosse” wat jou hardverdiende klere van jou lyf af wil ruk!!! Ons het darem gevorder maar daar is besluit om elke 10 km eers te wag dat die karre bykom anders raak die konvooi te lank. Onthou die son het al hoog gesit en ons beskuldig met n 44grade en met die 1ste stop kon ons sien die besigheid gaan nie maklik wees nie….Eugene het 1ste hands met n half-wilde koei se ribbekas kennis gemaak, en asof die doodstop en om moer nie genoeg straf was nie het sy hom nog amper raak/vrek geskop ook…Tau wat dit gesien het reken dit was baie snaaks…
Maar nou ja so het ons maar op die GPS spoortjie aangeploeter want meestal was daar nie n spoor waar die GPS 1 aangedui het nie, en met kookende bikes en n onblusbare drang vir koue bier het ons dit maar 10km op n slag gevat tot Attie so @ 16:00 n papwiel gekry het en ons net daar en dan besluit het dat genoeg rerig genoeg is en dat ons onder geen omstandighede in 1 dag daar sal kan deurkom tot by Tsumkwe nie. Ons begin toe summier kamp maak met n yskoue Duitse versnit en met die gerondloopery kom ons op n vars Hyena spoor af….Ek dink onmiddelik dat as hier van dai goed hier kan rondloop dan is daar mos Swart Mambas ook….ooo fok…en net daar slaan ek tent op.
 


OMVAL EN OPTEL.....
 
The following users thanked this post: Hollywood

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,555
  • Thanked: 394 times
    • dustriders.co.za
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #41 on: November 20, 2018, 05:22:10 pm »
Nic lyk asof hy iets soek op foto twee van bo af!! :lol8: :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Rickus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Namibia
  • Posts: 1,597
  • Thanked: 9 times
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #42 on: November 20, 2018, 05:23:31 pm »
Nic lyk asof hy iets soek op foto twee van bo af!! :lol8: :lol8:
blaas wiele af....


OMVAL EN OPTEL.....
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,555
  • Thanked: 394 times
    • dustriders.co.za
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #43 on: November 20, 2018, 05:25:48 pm »
Nic lyk asof hy iets soek op foto twee van bo af!! :lol8: :lol8:
blaas wiele af....
Lyk asof Weskus n lang storie aanie vertel is ;)
Die trip se kampvuur stories sal entertaining gewees het, maar nie uitsaaibaar op national tv!! :lol8: ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Robroskop

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Namibia
  • Posts: 86
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #44 on: November 20, 2018, 05:30:12 pm »
Hy staan en bedye watter kant toe hy gaan skielik beweeg as daai hyena dalk in die kamp sou kom soek na die dooie klomp diere reuke wat uit sommige manne se foot protection uit kom.
When the character of a man is not clear to you, look at his friends
Life is a waste of time and time is a waste of life, so waste your time and have the time of your life !
Without Human Stupidity the World Would Probably Be a Better Place but Probably Also a Lot Less Fun.
The difference between genius and stupidity is that genius has its limits.
 

Offline Xpat

Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #45 on: November 20, 2018, 05:36:36 pm »
Following vicariously on Google Translate.  8)

Rickus, can you please post the GPS tracks you have ridden? Or did you follow the ones I've sent to Tau? Ta

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,695
  • Thanked: 17 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #46 on: November 20, 2018, 06:04:22 pm »




 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,695
  • Thanked: 17 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #47 on: November 20, 2018, 06:05:38 pm »
Following vicariously on Google Translate.  8)

Rickus, can you please post the GPS tracks you have ridden? Or did you follow the ones I've sent to Tau? Ta
Hi Martin we used your tracks on the Botswana side.

I will sent you what I have after you explain me how!!
 

Offline Rickus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Namibia
  • Posts: 1,597
  • Thanked: 9 times
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #48 on: November 20, 2018, 06:06:15 pm »
Following vicariously on Google Translate.  8)

Rickus, can you please post the GPS tracks you have ridden? Or did you follow the ones I've sent to Tau? Ta

Hi Martin.....John will be doing the whole report in English aswell  :peepwall: ... we followed your route on the Bots side but used T4A for our route on the Nam side....wil post the whole route once I get my computer and GPS talking to each other  :thumleft:


OMVAL EN OPTEL.....
 

Offline Rickus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Namibia
  • Posts: 1,597
  • Thanked: 9 times
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #49 on: November 20, 2018, 06:17:38 pm »
Boesmanland 4x4 boskamp na Tsumkwe via Naye-Naye
Ons het lekker vroeg ontwaak, maar stadig aan die gang gekom…dit het seer sekerlik iets te doen gehad met die feit dat daar n hooggeregshof sitting plaasgevind het die vorigge aand en niemand het dit vrygespring nie Die drywers die kosmakers die besluitnemers en papwielregmakers die manne wat te vinig gery het en ook die manne wat te stadig gery het is SWAAR gestraf die gevolg was dat amper almal behalwe Tau dai dag met die grond kennis gemaak het (party harder as ander)…..ek glo nie ons het meer as 10km in die 1ste uur gevorder nie. Teen 9:00 was dit reeds 38grade en die sand was etter met n hoofletter E. Die banke klip wat n mens ewe skielik bevlieg as jy met lekker momentum om n draai kom het gesorg vir vele papwiele en dit het gevoel of die dorings net harder skerper en langer raak (kyk die foto van die dorings wat deur die handguards steek)
Met baie worsteling en swets het ons almal dit gemaak tot op die grondpad wat oor Gam Tsumkwe toe loop…die laaste 60km van die Boesmanland 4x4 roete het ons +- 4ure gevat om klaar te maak saam met papwiele.
Die 72km tot by die die veeartseny hek op die rooilyn het sommer gou gegaan, en ons het n lekker lunch gevat by die groot Boabab boom en toe is dit in by die Naye-Naye panne. Die panne is droog op die stadium so enigge vorm van wild is maar skaars en die paaie is vreeslik sinkplaat getrap.
Die laaste 30km deur die panne kon ons lekker oopmaak en dit was n slag lekker om n bietjie spoed te maak en die bike te geniet tot op Tsumkwe.
Tsumkwe het net 1 kamp plek en jy kan maar daar aanklop, daar is nou nie gras nie, maar dit dit maak nie saak nie, daar is n swembad en daar is stort en toilet geriewe (wat wil jy meer hé)


OMVAL EN OPTEL.....
 
The following users thanked this post: Hollywood

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,695
  • Thanked: 17 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #50 on: November 20, 2018, 06:25:58 pm »


We stopped at these locals to fix a puncture under their huge tree. They said they have never seen a motorbike here. They get food once a month.



Weskus sat down in klitsgras.



Our feet took a beating, swollen badley.
 

Offline Xpat

Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #51 on: November 20, 2018, 06:28:49 pm »
Following vicariously on Google Translate.  8)

Rickus, can you please post the GPS tracks you have ridden? Or did you follow the ones I've sent to Tau? Ta

Hi Martin.....John will be doing the whole report in English aswell  :peepwall: ... we followed your route on the Bots side but used T4A for our route on the Nam side....wil post the whole route once I get my computer and GPS talking to each other  :thumleft:

Thank you Rickus and Tau!  :thumleft:

Don't worry about it - the Nam tracks I have sent you followed T4A tracks anyway, and there aren't too many of them, so I think I have pretty good idea about your route.

Edit: And don't worry about the English, I'm managing just fine with the Google  :thumleft:
« Last Edit: November 20, 2018, 06:29:55 pm by Xpat »
 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,695
  • Thanked: 17 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #52 on: November 20, 2018, 06:54:39 pm »


Rickus thinking of Black mambas



Not helping repair a puncture but providing entertainment is acceptable.



My expression after hearing how bad my bikes exhaust sounds compared to the KTM’s
 

Offline Nimmo

  • Let your regrets not be the things you did not do.
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,749
  • Thanked: 49 times
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #53 on: November 20, 2018, 07:24:37 pm »
SUB - RR en General Technical sommer so alles in een  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
CT110,XT250,CX500,R100RS,ZZR400,DR650RS,XT350,K100RS,R1100RS,R1100S,K1200RS,XT350,R1100GS,F650GS,F800GS,XL200,TW200, HP2, KTM 990  :amazon:
Sunset Chalets 082 493 8814


NIMMO’S Ride Reports
 

Offline HANS BOORMAN

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 201
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #54 on: November 20, 2018, 08:37:16 pm »
Nic lyk asof hy iets soek op foto twee van bo af!! :lol8: :lol8:
Blaas wiele af Chris!!
DIE LEWE WIL GELEWE WORD!!!!!
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,555
  • Thanked: 394 times
    • dustriders.co.za
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #55 on: November 20, 2018, 09:00:23 pm »
Nic lyk asof hy iets soek op foto twee van bo af!! :lol8: :lol8:
Blaas wiele af Chris!!
Watse bande het jy op die bakkie gehad?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline HANS BOORMAN

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 201
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #56 on: November 20, 2018, 09:55:29 pm »
Nic lyk asof hy iets soek op foto twee van bo af!! :lol8: :lol8:
Blaas wiele af Chris!!
Watse bande het jy op die bakkie gehad?
Cooper ST Maxx 265/75/16,nie een dag se kak gehad nie!!!!
DIE LEWE WIL GELEWE WORD!!!!!
 

Offline Robroskop

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Namibia
  • Posts: 86
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #57 on: November 21, 2018, 06:43:47 am »
En na n Nare nag van teregstelling deurmiddel van Namibiese bos verhoor, waar skuldiges,onskuldiges,aanklaers en verdedegers (laasgenoemdes was daar geen van) almal deur n korrupte en wreedaardige regter en sy laksman amper om die wolk gebring is. het ons die volgende oggend met swaar koppe  die volgende 60 of so kilos aangepak na die volgende grondpad Na GAM toe.
Die volgende B's moes trotseer word

Blerrie Dorings
Bliksemse Bees
Bedonderde Pelle
Blystilstaande Omvalle
Beste koue Biere Bly in Blik Trommels
Laasgenoemde was nie so moeilik om te doen nie!

https://youtu.be/XWvbJQ7nS0w
https://youtu.be/doAEm9-reOU
When the character of a man is not clear to you, look at his friends
Life is a waste of time and time is a waste of life, so waste your time and have the time of your life !
Without Human Stupidity the World Would Probably Be a Better Place but Probably Also a Lot Less Fun.
The difference between genius and stupidity is that genius has its limits.
 

Offline Ama ride ride

  • Gravel unlimited
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Zero (all models)
    Location: New Zealand
  • Posts: 5,735
  • Thanked: 66 times
  • Ride to ride again
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #58 on: November 22, 2018, 12:21:08 am »
Lekker ouens :thumleft:
Gewoontlik n@@i ek reguit aan op fyndraai.

 

Offline Willem-Ben

Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #59 on: November 22, 2018, 09:18:17 am »
Hoe het julle die reggekry om al 3 yskaste te laat werk -Gooi n bietjie van daai info asb
Panels - Battery boxes?  -Sizes.

Dankie