Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Môre, is dalk ‘n beter dag.  (Read 6845 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,337
  • Thanked: 18 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Noord-oos Namibië/Botswana :) Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #60 on: November 22, 2018, 01:34:02 pm »
Die Borman boetas het ons daardie aand bederf met pap en smoor en ordentlike tjops. Eerste keer in my lewe wat ek 'n man in sy slaap sien eet. En sommer heelwat ook. Ons het almal sommer net daar langs ons rygoed gelę, moeg genoeg dat dit nie gepla het nie. Van Tsumkwe af het ons die volgende oggend alle petrol houers vol gemaak en Noord gebeur in Sikereti/Khaudum park se rigting. Dis 'n lekker breë grondpad met 'n lekker sandjie om man so af-en toe wakker te skud. By die park se hek gekom het ons aan hul ons plan verduidelik om om die grensdraad te ry en die manne het ons aangeraai om in elk geval 'n permit uit te neem om bo by die Khaudum se hek weer te kan uit vir daai laasste 46km stuk hoer-sand. Ek het al baie sand in my lewe gery en ek het gedink ek kan sand ry. Hierdie sand is nogal 'n ander storie, 'n 990 se keel wil toetrek in 3de.. Ons is almal skotvry daardeur. Ok behalwe dat my exhaust bracket deur een van die hoops afgebreek en weggeval het. In normale omstandighede sou ek van my maats verwag om die ding te sien en op te tel maar ek is seker daai sand is so sag die ding lę seker reeds 'n meter onder die sand net nadat hy afgebreek het. Die spirits was lekker hoog toe ons by die grootpad wat reg oos in die Caprivi loop aankom. Selfs die bakkie manne se smiles kon ons nie demp nie, ons het gou 'n lekker koue bier geniet onder 'n groot boom terwyl Attie vir ons ekstra tubes gerëel het saam met 'n petrol trok vanaf Grootfontein..Ek laai paar fotos..
« Last Edit: November 22, 2018, 02:44:55 pm by weskus »
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,337
  • Thanked: 18 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #61 on: November 22, 2018, 01:58:40 pm »
Kamp in Tsumkwe..
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline IDR

  • <insert bias disclaimer here>
  • Administrator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,588
  • Thanked: 57 times
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #62 on: November 22, 2018, 01:59:29 pm »
.
The three things you need to fix anything in the universe: duct tape, WD-40 and a hammer.  If it moves and it shouldn't, use the duct tape.  If it doesn't move and it should, use the WD-40.  Otherwise use the hammer.
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,337
  • Thanked: 18 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #63 on: November 22, 2018, 02:00:26 pm »
Oppad na Khaudum hek..
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,337
  • Thanked: 18 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #64 on: November 22, 2018, 02:07:55 pm »
Die dorings het die ou bietjie afgeknou..
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,337
  • Thanked: 18 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #65 on: November 22, 2018, 02:12:18 pm »
Ek en Eugene by die hek met 'n boner..permitte uitgeneem en toe reg wes teen die park se grens af tot by die hoek en toe reg Noord tot by die Noorde hek..
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline tyrebraaier

Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #66 on: November 22, 2018, 02:17:29 pm »
Subsrcaaaib :sip:
« Last Edit: November 22, 2018, 02:17:58 pm by tyrebraaier »
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,337
  • Thanked: 18 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #67 on: November 22, 2018, 02:33:46 pm »
Op die laasste foto het daar 'n draad in Attie se wiel beland. Later die middag het daar 'n draad my amper bo-van my fiets af geruk en gelukkig het my (toe-al) moertoe boots my gered van 'n enkel wat net aan 'n aar sou hang. Die X-Kulcha broek het egter 2de gekom..
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,337
  • Thanked: 18 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #68 on: November 22, 2018, 02:36:27 pm »
Hoe verder Noord ons beweeg het hoe meer aggressief het die sand geraak en Rickus was natuurlik besig om 'n "World record attempt" uit te voer wat papwiele aanbetref..gelukkig het die bakkie ons op 'n stadium te hulp gesnel met 'n koue ding uit die yskas. Dit was egter nog lank nie die laasste papwiele vir die dag nie..
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,337
  • Thanked: 18 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #69 on: November 22, 2018, 02:41:49 pm »
Sommer nog 'n paar oor ek eerder nou daar sou wou wees as hier waar ek nou sit..
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,337
  • Thanked: 18 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #70 on: November 22, 2018, 02:43:58 pm »
En nog 'n paar..
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,337
  • Thanked: 18 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #71 on: November 22, 2018, 03:00:09 pm »
Na al die papwiele het ons lekker spoed gemaak tot by die Noorde Hek van die park waar ons darem bietjie gesigte kon spoel onder die water en weereens 'n lekker koue (nee wag, yskoue) bier kon geniet.. daar deur daai hek lę daai 46km se hoer-sand..
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,550
  • Thanked: 394 times
    • dustriders.co.za
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #72 on: November 22, 2018, 05:46:33 pm »
Waarvan was al die pap tyres Weskus? Dorings of wat?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,695
  • Thanked: 17 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #73 on: November 22, 2018, 05:47:07 pm »

My lęplek by Tsumkwe kamp.

Nick en Tiaan het ons beferf met diep lekker pap ek het 2nds gevat en vir breakfast ook geskep. Ons was redelik op die aand. Die Boesmanland 4x4 laat die manne hier klink was mak, maar die adstand en hitte maak hom soos die Groenriviermond na Hondeklipbaai roete net 320 km en met doring bosse en drade orals. Mens raak dit later gewoond, maar hy kou jou steeds so die aand by Tsumkwe was die manne redelik op.hulle het die lekkerste skoonste swembad gelukkig.
 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,695
  • Thanked: 17 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #74 on: November 22, 2018, 06:00:34 pm »
Soos Dewald reeds ons roete beskryf het wil ek net bylas. Ek was al in die winter met ‘n bakkie deur die Kaudum. Dit is nie dieselfde sand nie!!!

Die pad van Sikereti na Tsumkwe is nou breë gruispad. Die suidelike grens is mooi skoon en oop tweespoor, maar elke skaduwee dink jy is ‘n olifant. Die Weste grens was baie mooi vir die eerste 30 km, maar toe begin die papwiele. Die veterinary/ Natuurbewaring 4x4 trokke wat daar ry sit vas en dan pak hulle takke in die pad om traction te kry. In daardie dik sand ry jy 60 km/h en jy kan nie sonder krag en geluk dadelik van baan wissel nie so jy slaan baie takke. Ons het in 45 km 6 papwiele gehad Rickus 4, Eugene 1 en ek my enigste papwiel vir die trip het dieselfde stomp as Eugene geslaan en ‘n Extra Heavy duty Michelin verloor. Ek het in Namibia sweeper gery en het dus nie ‘n papwiel gemis nie. Ons was later uit nuwe tubes uit en almal het 2 spaar gebring tenminste en nog extra!!! So as ons stop begin ryers wiel afhael en uithaal. Eerste bakkie stop en drywer haal groot Tmax compressor uit en Tiaan patch solank stukkend tubes. Daar was in die hele trip bitter min puncture van dorings, meestal knype en patches wat eenvoudig te warm raak en loskom of die tube bars langs die patch.

En as julle dink ons kannie patch nie....Nick en Tiaan het HiQ Upington en ken van ons het verskillende tipe gom ook gebruik. Al die tubes was Patchbaar. Geen Heidenhau of Bridgestone tubes wat ons weet nie plak nie.

Ek het vandag tube wat ons herstel uit wiel gehaal en hy is 100% na 860 km teer, maar daai sand het patches opgevreet. Die sagte bande en extreme hitte het die tubes en patches vernietig.



Hierdie was een van Tiaan se patches op my Michelin Heavy Duty gedoen teen Kaudum grens. Ander net soos die het eenvoudig verdwyn.
 
The following users thanked this post: Biesie

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,695
  • Thanked: 17 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #75 on: November 22, 2018, 06:06:46 pm »


So moes die Honda sekermaak die KTMs bereil ons bestemming.



Die plek waar die weste grens pad se lekker stop en lekker sand begin.



Weskus herstel sy exhaust bracket.



Die wat my ken weet hierdie węreld en tipe terrein is my gunsteling tipe ry. Ek geniet die hardewerk en afgeleë gevoel. Die bosveld duine is vrek mooi. Ons het so op die harder dele gestop elke 15 km dat die bakkies kon opvang.
 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,695
  • Thanked: 17 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #76 on: November 22, 2018, 06:18:08 pm »
Toe ons Katere bereil teen die teerpad was dit die greatste gevoel.

Kyk bike ry is my dingen ek het nie veel ander talente nie, maar my rymaats op die dag was soos wafferse pro’s. Ek weet nie van een val nie, die bikes het net aanhou loop.met al die papwiele en wreedste, warm, diep sand wat ek al in my lewe ervaar het het al die manne met groot toer motorfietse dit veilig anderkant uitgemaak. Een helse ding om op trots te wees. En die ergste was nou agter ons.... of so het ons gedink.

Die happy feelings het op die teer na 50 km verlep. Rickus het gestop... al die teer ry het hom moeg gemaak . Seriously hy het afgetrek en moes eers rook. Die sand en bos is ok vir die Suide Kalahari boer, maar teerpad is sy swakplek. Ek was saam met die regtemense op die regte plek het ek besef.

By Divundu het ons petrol gegooi en Eugene se agterband wat paperig was 4 bar gepomp. Ons is na Ngepi. Eugene het solank vooruit gery. Toe ek verby hom kom was die band nog styf en ons het so gery tot by Ngepi. Die volgende oggend kry ons die Surprise



Die tube was verwoes, maar on die hitte het die valve geseël en steeds die band wind laat hou!!!!

 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,550
  • Thanked: 394 times
    • dustriders.co.za
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #77 on: November 22, 2018, 06:43:17 pm »
Weskus is dit dieselfde boots wat jy drie jaar terug mee Koës toe is?
Daai goed hettie meer sole nie!!! :o :o
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,695
  • Thanked: 17 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #78 on: November 22, 2018, 06:45:36 pm »
We got to Ngepi and they were full, howeyin true Ngepi style they made space for 5 dirty bikers and their backup and even made us dinner.

I cannot recommend this place more. If ever in the area it is a must stay. Hippos next to the camp in the river and Elephant and buffalo across the river in Buffalo National park.



Zoom in and spot the buffalo



Weskus in his angry mood as per usual.



Amazing food at Ngepi



Hippos next to our camp creating proper background sounds for an amazing night of sleep.
 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,695
  • Thanked: 17 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Môre, is dalk ‘n beter dag.
« Reply #79 on: November 22, 2018, 06:48:16 pm »




Eugene’s handgaurds after Kaudum, you can imagine what our hands and arms looked like, I luckily took my thornsleeves with. I was only laughed at until day 2 of riding these overgrown roads.