Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Overberg Oorslaap  (Read 507 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Deon

Re: Overberg Oorslaap
« Reply #20 on: November 25, 2018, 04:42:00 pm »
Kan 'n biker nog bekostig om by Dassiesfontein te eet?
XR500, DR600, TT600, XT600, XR600, XR650R,
Goldwing 1000, CBF, CBX, Varadero *2.
 

Offline Lem

Re: Overberg Oorslaap
« Reply #21 on: November 25, 2018, 08:21:09 pm »
Kan 'n biker nog bekostig om by Dassiesfontein te eet?
Haha, ja nee ek weet wat jy bedoel, maar dis eintlik nie so sleg geprys nie. Daai vullende ontbyt het ons deurgevat tot die aand toe en hy het n groot kan moerkoffie asook n sappie ingesluit. Op die ou end average mens dit uit op die trip deur stunning plekke soos Mozarts op Bredasdorp raak te ry waar jy R35 vir n ontbyt betaal


Sent from my iPhone using Tapatalk
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline benreaper

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 545
  • Thanked: 42 times
Re: Overberg Oorslaap
« Reply #22 on: November 25, 2018, 09:32:24 pm »
Dit lyk sommer na n kort en kragtige, lekker trippie. Dankie vir die lekker RR en mooi kiekies.