MET DANK AAN DIE FORUM

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Scalpel

Grey Hound
Joined
Aug 11, 2006
Messages
7,175
Reaction score
271
Location
Gauteng
Bike
BMW R1200GS HP2
So twee dae terug het ek my DAKAR op die forum adverteer! Om die waarheid te se dit was gister. Die DAKAR is vanmiddag hier weg en my bank bestuurder glimlag vir 'n dag of twee( hy weet nog nie van die adventure wat wag nie)! Ek wil net se baie dankie en ek glo ek gaan nog ure se reis en bike plesier he op die forum.

Francois
 
Top