Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Watsegesig se Papwiel voor Meiringspoort, en Baviaans. GS800  (Read 615 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Deon

Watsegesig se Papwiel voor Meiringspoort, en Baviaans. GS800
« on: January 05, 2019, 01:14:58 pm »
Ons ry deur Meiringspoort en kry die Tranvaler besig om te speel met sy papwiel. Daai bike het nog tubes.
Ek het hom belowe ek sal die foto post.  By hom is nog twee manne wat bikes gehuur het, en Masahara.  Almal besig om raad te gee.
XR500, DR600, TT600, XT600, XR600, XR650R,
Goldwing 1000, CBF, CBX, Varadero *2.
 

Offline Deon

Re: Watsegesig se Papwiel voor Meiringspoort, en Baviaans. GS800
« Reply #1 on: January 05, 2019, 01:17:49 pm »
By die koffieshop kry ons toe 'n groep bikers wat deur die Baviaans sukkel op 125's. Al koue ding wat ek toe by my het om hulle beproewing te verlig, is 'n bottel goedkoop champagne.
XR500, DR600, TT600, XT600, XR600, XR650R,
Goldwing 1000, CBF, CBX, Varadero *2.
 

Offline Deon

Re: Watsegesig se Papwiel voor Meiringspoort, en Baviaans. GS800
« Reply #2 on: January 05, 2019, 01:19:38 pm »
Op dieselfde tyd sien ek die twee nommerplate op verskriklike vet bikes.  Maak nogals sin.  Hulle was darem nie op die grondpad gewees nie.
XR500, DR600, TT600, XT600, XR600, XR650R,
Goldwing 1000, CBF, CBX, Varadero *2.
 

Online BliknÍrs

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CTX200
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,171
  • Thanked: 53 times
  • I never finish anyth
Re: Watsegesig se Papwiel voor Meiringspoort, en Baviaans. GS800
« Reply #3 on: January 05, 2019, 03:13:04 pm »
Daai 125s deur Baviaans klink epic, dis iets wat ek nog wil aanpak.
 

Offline arno

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,508
  • Thanked: 6 times
  • Toppie......Gooi Mielies!!
    • http://www.kkkcycle.co.za
Re: Watsegesig se Papwiel voor Meiringspoort, en Baviaans. GS800
« Reply #4 on: January 07, 2019, 06:43:07 am »
Wie is die lang man met grys hare en baard ? Het hom hier in Prins Albert gesien .
Fietse van die verlede: BMW F800GS ,BMW 1150 GS, Honda 305 cc, Honda 400 FOUR, Honda 550 FOUR, BMW 600/6

Tans:  Suzuki DR 650
 

Offline Nicobie

Re: Watsegesig se Papwiel voor Meiringspoort, en Baviaans. GS800
« Reply #5 on: January 07, 2019, 10:50:38 pm »
OK, ek's uitgevang - redhanded soos hulle sÍ. Fotos lieg nie (tensy jy hom photoshop)

Ek het saam met 'n familie uit TVL op hulle kleiner bikes deur die Karoo getoer, maar dis nie my groep by die koffieshop nie, ons het nie Baviaans gedoen nie.

Baie gespot oor tubeless of tubes daar by die "papwiel" scene, maar my eerste papwiel in 20,000km, not bad going sal ek sÍ, en dan nogal op so nice spot waar toeskouers en hulpvaardige medebikers is. Dankie vir die ouens op die GS'e wat my bead kon help breek met hulle sidestand.

Ons groep het laaste dag opgesplit in Prince Albert, party oor die Swartbergpas, ander via Meiringspoort en Montagu pass. Ekself het ge-solo vandaar, en dis seker waar Arno my gesien ontbyt het.
Each day is a present, don't send it back unopened.
 

Offline Nicobie

Re: Watsegesig se Papwiel voor Meiringspoort, en Baviaans. GS800
« Reply #6 on: January 07, 2019, 11:02:42 pm »
Deon, ek hijack nie jou report hier nie, sit net bietjie vleis aan aangesien dit in elk geval gaan oor my papwiel.

Net so bietjie oor hierdie familie wat met hulle kleiner fietse elke Desember in Knysna vakansie hou en die eerste week van die vakansie gaan pa en seuns op 'n bike toer. Ek het nou al 2keer saamgegaan, eerste keer met die bike afgery en weer met die bike teruggekom. Hierdie jaar het ek getrailer en daar saamgery. Swambo het toe later afgevlieg en toe toer ons die Karoo verder.

Net so bietjie fotos van die aangeleentheid. - Eerste is my kollega wat die hele ding reŽl, sy families en hulle bikes en die plekke waar ons deur is, gebly het, ens.
Each day is a present, don't send it back unopened.
 
The following users thanked this post: Deon

Offline Nicobie

Re: Watsegesig se Papwiel voor Meiringspoort, en Baviaans. GS800
« Reply #7 on: January 07, 2019, 11:25:42 pm »
Nadat ek my papwiel gesort het is ek toe ook na De Rust toe om ietsie koel te vat, dit was blerrie warm anyway.

Daar loop ek toe 'n biker, van Leeu Gamka wat in Hatenbos vakansie hou, raak. Hy ken die area goed en ons besluit om die Montagu pass te gaan ry. - Ek is oppad na Mosselbaai anyway en wou nog altyd Montagu pass ry. Lekker mistig gewees en ook later reŽn gekry maar wat 'n mooi plek. Kan net nog mooier wees na die brande wanneer dit weer groen is.

Nadat Swambo my join vat ons toe die pad terug TVL toe via die Karoo en probeer by plekke uitkom waarvan ek net op hierrie forum lees maar nog nooit by uitgekom het nie. Tankwa Karoo, Verneukpan - slaap daar 25 Desember, net ons 2 alleen. Laaste aand by Witsand/Brulsand. Kyk daai temp by Witsand op 26 Des, 12h00

En wragtag, kry ek weer papwiel in Calvinia op my bakkie - kan jy glo weer nie op die pad nie maar by die vulstasie - Hoe lucky kan 'n ou wees nŤ.

Each day is a present, don't send it back unopened.
 

Offline Matewis

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,831
  • Thanked: 38 times
Re: Watsegesig se Papwiel voor Meiringspoort, en Baviaans. GS800
« Reply #8 on: January 08, 2019, 07:23:30 am »
SUB
ďDonít go where the path my leadÖ  Go instead where there is no path and leave a trailÖĒ ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/
https://witvosblog.wordpress.com/
 

Offline arno

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,508
  • Thanked: 6 times
  • Toppie......Gooi Mielies!!
    • http://www.kkkcycle.co.za
Re: Watsegesig se Papwiel voor Meiringspoort, en Baviaans. GS800
« Reply #9 on: January 08, 2019, 07:30:52 am »
Goed nou weet ek hoe lyk Nicobie .
Ek het jou in Prins Albert gesien ontbyt eet , ek woon daar .
Later is ek Oudtshoorn toe en stop in de Rust met die terugkom vir  koffie en daar sit jy weer .
Gewonder hoekom jy so lank geneem het om tot daar te kom. Die biker van Leeu Gamka is Osie en sy Dogter .
Fietse van die verlede: BMW F800GS ,BMW 1150 GS, Honda 305 cc, Honda 400 FOUR, Honda 550 FOUR, BMW 600/6

Tans:  Suzuki DR 650
 

Offline Deon

Re: Watsegesig se Papwiel voor Meiringspoort, en Baviaans. GS800
« Reply #10 on: January 09, 2019, 04:55:43 pm »
Wilddogs is orals.  Miskien kan ons ons eie poletieke party stig en afstif van RSA. 
XR500, DR600, TT600, XT600, XR600, XR650R,
Goldwing 1000, CBF, CBX, Varadero *2.