Hoekom soveel KTM 950 / 990's in die mark?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

ktmforever

Race Dog
Joined
May 3, 2016
Messages
737
Reaction score
4
Location
Hartbeespoort
Bike
KTM 990 Adventure
Ek weet mense wil graag op datum bly met die nuutste modelle, maar hoekom verkoop soveel mense nou hul KTM 950's en 990's?
Hule is soveel meer bekostigbaar vir eesrte keer "adventure" kopers, en bied alles wat jy wil he in n bike as jy meestal grondpad en rowwe terrein ry.
Die 1190's en 1290's is nou wel vinniger, maar ek het n 1190 op n slegte grondpad gery en hy is definitief nie n 990 nie!

Dit sal baie verg om my te oortuig dis beter bikes as n 990......
Miskien is die nuwwe 790's beter, ons sal moet sien.

 
Top