Honda XR250 Tornado - vir die laaitie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,252
Reaction score
620
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Laas week 'n 2009 model gekoop met 11 800 km, R 13K
Redelike goeie toestand, metaal dele effe geroes, seker dit kan afgeskuur en geverf word
Die laaitie word eers Junie 18, so baie tyd om die fiets mooi te maak

nJ2MCD2.jpg
 
Top