BMW Motorcycle Club Pretoria - KZN Battlefields Trip 2019 – Photo Ride Report

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

alwyn_gs

Race Dog
Joined
Aug 17, 2010
Messages
2,086
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS Adventure
Van 2012 is die Battlefields op die Rides Calender en in 2018 steek Deon sy hand op vir die ene… dit vat nie veel om my rubber arm te draai nie en ons begin beplan… maar net om te besef daar moet eintlik n opvolg of vier wees! Die area het so baie “Battlefields” uit die verskillende era’s van die geskiedenis; Early Zulu Battles, The Voortrekker Zulu War, The Rebellion of Langabelele 1873,The Anglo Zulu War 1879, Tranvaal War of Independence 1880-1881, The Zulu Civil War 1883-1888, The South African/Anglo Boer War 1899-1902 & Bhambatha Rebellion. Ons het net die boonste tip van die ysberg geraak… Die rekenaar beplanning strek oor 2 naweke, en besef daar moet n recce ride wees – AWESOME recce naweek in Februarie en ons trip val in mekaar!

Die trip se skedule:
• Dag 1 – via Volksrust, Majuba en gaan tuis te Royal Country Inn, Dundee
• Dag2 – Battle of Rorke’s Drift, Battle of Isandlwana, Bloed Rivier Monumant en Battle of Talana, en bly weer Royal Country Inn, Dundee
• Dag 3 – Die Siege of Ladysmith, Platrand en die Burger Monument en toe Spionkop toe en gaan tuis te Green Latern Inn, Van Reenen
• Dag 4, Retief Klip, Kaalvoet Vrou Monument en Verkykerskop en Memel terug huis toe.

Sal n kort stukkie oor elke battle insit in die Ride Report, vir volledigheid, van watter era dit was en wat gebeur het. Dit kom van n document wat onder die groep gedeel is.
Het n lekker groep gehad… die trip kan nie geklas word as n teer trip nie, maar daar is grondpaaie na baie battle sites toe… maar almal het die Kwa Zulu Natal se grond paaie – wat uitstekend onderhou word geniet!

Die Groep:
• Deon en Anzel (Toer Leier)
• Tom en Thea Nel
• Clive en Mache Lewis
• Gavin Vahey
• Johan en Trudie Maree
• Greame Cartwright
• Rihanle Cartwright
• Fernando en Paula de Pinho
• William Hodson
• Ettiene Bronkhorst
• Luzaan Bronkhorst
• Morne Maree
• Sune Maree en Jayden in die Jeep
• Michelle Engelbrecht (Groep Sweep)
• Alwyn Engelbrecht (Groep Sweep)

Foto krediet aan elkeen wie se foto in die ride report gebriuk is

Dag 1 – Majuba

Het vroeg Donderdag more bymekaar gekom, brandstof gegooi en val in die pad. Stop op Villiers vir n lekker Wimpy breakfast. En op n vol maag pak ons die eerste grondpad van Villiers na Standerton. Volksrust oor Majuba toe…
 

Attachments

  • 54728135_10216575674358070_663430416958488576_n.jpg
    54728135_10216575674358070_663430416958488576_n.jpg
    109.7 KB · Views: 354
  • 55444969_2225721010824584_5080831463742504960_n.jpg
    55444969_2225721010824584_5080831463742504960_n.jpg
    85.2 KB · Views: 365
  • 53926357_2225721004157918_1572756816943644672_n.jpg
    53926357_2225721004157918_1572756816943644672_n.jpg
    94.4 KB · Views: 384
Top