Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Tankwa wegbreek idees  (Read 769 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online jeff

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,216
  • Thanked: 15 times
Re: Tankwa wegbreek idees
« Reply #20 on: March 07, 2019, 05:41:46 pm »
Jamaka lyk na wat ek soek.
Een van die nr 17 camp sites sal geboek word sodra ek iets kan reel!
Rus en vrede!
I am sure that one of the Western Cape Bashes was held there a few years ago
"Love the life you live. Live the life you love"

Bob Marley
 

Offline boere

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,507
  • Thanked: 28 times
Re: Tankwa wegbreek idees
« Reply #21 on: March 07, 2019, 05:49:23 pm »
Jamaka lyk na wat ek soek.
Een van die nr 17 camp sites sal geboek word sodra ek iets kan reel!
Rus en vrede!
I am sure that one of the Western Cape Bashes was held there a few years ago
Yes it was Jeff :thumleft:
 

Offline KarooKid

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,500
  • Thanked: 17 times
Re: Tankwa wegbreek idees
« Reply #22 on: March 07, 2019, 08:35:43 pm »
Tankwa tented Camp
Blesfontein Gasteplaas buite Sutherland
Gannaga Lodge

As jy wil rondstap en afgesonder wees - Blesfontein
Ek sal net die Tented camp besoek as ek geen keuse het nie.  Dit is 'n rip-off.  Ek gee nie om om te betaal nie, maar fok weet die laaste twee keere wat ek daar was was die kos porsies pateties.  Dis nie as of jy 'n keuse het nie.  En jy betaal blÍddie duur.

Mens het altyd n keuse.  Ek het al baie my eie vleis gevat, en dan ook oor dje porsie gekla, maar dit was my eie skuld.
Hope is a good thing, maybe the best of things, and no good thing ever dies
 

Offline DesmoDirt

  • Member
  • **
  • Bike: Cagiva Elefant 900
    Location: Western Cape
  • Posts: 181
  • Thanked: 6 times
  • D I L L I G A F
Re: Tankwa wegbreek idees
« Reply #23 on: March 07, 2019, 11:28:31 pm »
Lucky Explorer 750 , KTM 530 XCR-W  , ApriliaRSV-R , KTM 450 XCW , Husaberg TE 300

Ex Bikes - Honda MT50 ,  Honda XR 350 R , Husqvarna 390 , Aprilia RS 250 , Harley 883
 

Offline katana

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,577
  • Thanked: 69 times
  • Sheer Smiling Pleasure
Re: Tankwa wegbreek idees
« Reply #24 on: March 08, 2019, 06:10:36 am »
Tankwa tented Camp
Blesfontein Gasteplaas buite Sutherland
Gannaga Lodge

As jy wil rondstap en afgesonder wees - Blesfontein
Ek sal net die Tented camp besoek as ek geen keuse het nie.  Dit is 'n rip-off.  Ek gee nie om om te betaal nie, maar fok weet die laaste twee keere wat ek daar was was die kos porsies pateties.  Dis nie as of jy 'n keuse het nie.  En jy betaal blÍddie duur.

Mens het altyd n keuse.  Ek het al baie my eie vleis gevat, en dan ook oor dje porsie gekla, maar dit was my eie skuld.
Darem nie dieselfde nie.  ń Porsie ribs is twee bene en ń skeppie pap.
"The only man that has to remember anything, is the man who tells a lie" Mark Twain
 

Offline BliknÍrs

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CTX200
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,100
  • Thanked: 45 times
  • I never finish anyth
Re: Tankwa wegbreek idees
« Reply #25 on: March 08, 2019, 06:59:02 am »
Kyk daar is twee tipes wegbreekplekke.
Die Oasis tipe jol qs ek n voorbeeld kan noem en ek bedoel dit nie sleg nie ek is lief daarvoor om daar te gaan kuier.
Dit het sy plek maar dis nie wat ek nou oor droom nie.
Rus en vrede.
 

Offline Deon

  • Member
  • **
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Western Cape
  • Posts: 419
  • Thanked: 9 times
  • Go go go.
    • http://roofs.co.za
Re: Tankwa wegbreek idees
« Reply #26 on: March 12, 2019, 08:28:51 pm »
We have camped at the picnic spot going up the Skuttery / Kat Bakkies Pass from the R355.  Only a bit of rubbish lying around. And there is a fountain with luke warm water at the dam.
XR500, DR600, TT600, XT600, XR600, XR650R,
Goldwing 1000, CBF, CBX, Varadero *2.
 

Offline Matewis

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,713
  • Thanked: 24 times
Re: Tankwa wegbreek idees
« Reply #27 on: March 13, 2019, 07:51:39 am »
Kyk daar is twee tipes wegbreekplekke.
Die Oasis tipe jol qs ek n voorbeeld kan noem en ek bedoel dit nie sleg nie ek is lief daarvoor om daar te gaan kuier.
Dit het sy plek maar dis nie wat ek nou oor droom nie.
Rus en vrede.

Het jy reggekom Chris?
ďDonít go where the path my leadÖ  Go instead where there is no path and leave a trailÖĒ ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/
https://witvosblog.wordpress.com/
 

Offline BliknÍrs

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CTX200
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,100
  • Thanked: 45 times
  • I never finish anyth
Re: Tankwa wegbreek idees
« Reply #28 on: March 13, 2019, 07:19:34 pm »
Ek probeer nog weg kom Jaco, dalk hierdie naweek wat nou kom.
 

Offline Deon

  • Member
  • **
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Western Cape
  • Posts: 419
  • Thanked: 9 times
  • Go go go.
    • http://roofs.co.za
Re: Tankwa wegbreek idees
« Reply #29 on: March 13, 2019, 08:48:43 pm »
Kyk bietjie na Karee Kloof.
XR500, DR600, TT600, XT600, XR600, XR650R,
Goldwing 1000, CBF, CBX, Varadero *2.
 

Offline Deon

  • Member
  • **
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Western Cape
  • Posts: 419
  • Thanked: 9 times
  • Go go go.
    • http://roofs.co.za
Re: Tankwa wegbreek idees
« Reply #30 on: March 13, 2019, 08:55:06 pm »
Karee Kloof, 33į09'42.56" S  19į43'04.29" E
http://karoo-nature.co.za/
________________________
&t=216s

XR500, DR600, TT600, XT600, XR600, XR650R,
Goldwing 1000, CBF, CBX, Varadero *2.
 

Offline Willem-Ben

Re: Tankwa wegbreek idees
« Reply #31 on: March 13, 2019, 10:22:22 pm »
Rus en vrede is Die Mond.
.Om daar te kom ry jy stadig ek bedoel stadig tyre nie te styf nie.
Vra vir die die Groot klip huis.

TipÖ,vra vir een van die mannetjies daar on die boesman tekeninge vir jou te wys.Hy vra vir my gaan ek nie fotos neem nie dan vra ek van wat dan wys by reg voor my oe waar elkeen sit oorspronlik nie nagemaakte helder goed nie.

Mens het 3 dae daar nodig om weer men's te raak.Oftewel ek as alles te veel raak.
Neen blikkie doom en Tabard saam
Steek die donkie aan so 1900