Tankwa wegbreek idees

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bliknêrs

Race Dog
Joined
Oct 7, 2008
Messages
3,914
Reaction score
1,018
Location
Swellendam
Bike
Honda XR650L
Gooi asb n paar idees vir n kort naweektrippie Tankwa toe wat nog in die beplan stadium is.
Oasis was ek al n paar keer maar die keer soek ek iets meer afgelee en minder mense. Ek wil stilte om my he en in die veld kan rondloop, miskien n grot gaan kyk of boesmantekeninge sien.
Watter lekker plekke is daar nog wat n mens kan oorweeg?
Bike vriendelik en toeganklik vir n swaar bike met n senuagtige ryer.
 
Top