Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: KLR250  (Read 709 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Tusk

Re: KLR250
« Reply #20 on: March 07, 2019, 06:27:56 pm »
Thanks guys  :thumleft:
KDX 200
 

Offline weskusklong

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,271
  • Thanked: 9 times
  • Happiness comes from inside.
Re: KLR250
« Reply #21 on: March 08, 2019, 06:40:38 pm »
Why buy a under powered 250cc for R25k if you can get a good Klr650 for the same prize.
Sal nooit bikers verstaan nie,dalk slaan my Std 8 nou sterk deur :imaposer:
Glo iemand met te veel geld sal hom koop,en hom net weer bÍre vir die volgende 10 jaar.
Dan begin alles weer van vooraf :ricky:
 

Offline Tom van Brits

Re: KLR250
« Reply #22 on: March 08, 2019, 09:21:41 pm »
Why buy a under powered 250cc for R25k if you can get a good Klr650 for the same prize.
Sal nooit bikers verstaan nie,dalk slaan my Std 8 nou sterk deur :imaposer:
Glo iemand met te veel geld sal hom koop,en hom net weer bÍre vir die volgende 10 jaar.
Dan begin alles weer van vooraf :ricky:

Ek kan probeer mater;

KLR250 is baie lig en makliker hanteerbaar vs die 180kg plus ouboet wat dit n baie lekker trail-bike maak. Ry jy jouself vas, kan jy maklik die ligter fiets oplig en omdraai vs die 650.
Ek praat uit ondervinding, ek het 2 x 650 KLR's besit en geniet maar hulle is als behalwe lig en rats. Ek het ook die DR200 besit, en dit was die lekkerste fietsie om nuwe bokpaaidjies te gaan verken in die veld.

Daar is meer voordele, ek kan aan n hele paar dink. Die KLR250 het nie n 'doo' probleem gehad nie, en was baie 'smoother' as die ouboet met minder vibrasies en baie betroubaar as jy bereid was om saam te lewe met die minder krag.

Daar is n vrou wat jare terug van Alaska to Argentina getoer het op n 200 Yamaha, en vir n hele ruk het n vriendin haar vergesel op die KLR250. Die boek se naam is 'Louise on the loose' en sy ry vandag nog, en het onlangs Iran getoer.

As jy Afrika infoeter (ek het jare daar gewerk) is die beste fiets juis n lige DP fiets soos hierdie, of soortgelyk. Lig op brandstof, baie minder cosmetics en baie maklik om n kleiner fiets stadig te ry as n groter een op moeilike terrein. Ek het self gesien hoe ouens wat toer op GS1150's handoek ingooi in die DRC en bikes laai op locals se trokke terug na Uganda se groot paaie.

n KLeiner ligter fiets se voordeel sal jy slegs ontdek sodra jy hom self begin ry in die regte toepassing. Dan skielik is die R25K 250 n bargain vs die R25K 650  :3some:
 
The following users thanked this post: BullFrog, Africanus

Offline LouisXander

  • Lesotho (K)night rider.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,483
  • Thanked: 65 times
  • Member of the Secret Sazook Society...
Re: KLR250
« Reply #23 on: March 20, 2019, 09:24:25 am »
Niks fout met daai 250 nie.

R20k is seker meer in die ball park, ma druk hom vir wat jy kan kry.
Ek het 1 x KLR 650 en 2 x Suzuki DRZ250 aan affirmative shopping verloor, ek het snot en trane gehuil oor die 250's, dit was briljante fietse.
Don't dress for the ride,........dress for the fall!