Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Versekering en ABS  (Read 968 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Twinman

Versekering en ABS
« on: March 23, 2019, 10:38:30 am »
Die ABS pomp van my 1200GS het gegaan. Siende dat dit blykbaar 'n duur spulletjie is om te herstel, het ek besluit om vir eers sonder ABS te ry. Aangesien ek die fiets as 'n full spec bike verseker het, het ek my versekeringsmaatskappy ingelig dat ek vir eers sonder ABS gaan ry. Hulle antwoord toe dat ingeval van 'n ongeluk ek sal moet bewys dat dit nie voorkom kon gewees het sonder ABS nie. Andersins gaan hulle nie uitbetaal nie. Ek was nogal geskok daaroor en het besluit dan moet GS maar eers staan. Gelukkig is hier iemand wat kan kyk. Hopenlik is dit nie te erg nie. Weet nie of alle versekeringsmaatskappye dieselfde doen as myne nie. Hulle s hulle hanteer die ABS geval as dieselfde ad wanneer jy met gladde bande ry en dan 'n ongeluk maak. Maak mens nogal bekommerd, want op grondpaaie het ek nog altyd die ABS afgesit. Enige idees van julle kant?
Never underestimate an old biker who was born in May
 

Offline Colin Kaapschehoop

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 690 Enduro
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 528
  • Thanked: 39 times
  • Life is a journey, death is the destination
Re: Versekering en ABS
« Reply #1 on: March 23, 2019, 12:35:02 pm »
Some dogs are best left asleep!!
 

Offline Twinman

Re: Versekering en ABS
« Reply #2 on: March 23, 2019, 12:41:38 pm »
Agreed! Should have probably just kept quiet RE the insuarance.
Never underestimate an old biker who was born in May
 

Offline Bie

  • Local Mods
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,428
  • Thanked: 922 times
  • Winners never quit, Quitters never win.
Re: Versekering en ABS
« Reply #3 on: March 23, 2019, 01:27:08 pm »
Cannot see their suggested refusal holding up in court. To run worn tyres on a vehicle makes it unroadworthy, not so with ABS. It is not a prerequisite for roadworthy certificate and on top of that the rider can decide to switch it on or off. It is an aid in some cases, a burdon in another, same as an aircon in a car. Keeps you cool, fresh and probably vigilant in some cases, so might contribute to safety in that sense. Will they decline a claim if ac is defective too?
Kom ons maak 'n stoffie.
 

Online Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,730
  • Thanked: 214 times
  • Official Vendor
    • Vendor
Re: Versekering en ABS
« Reply #4 on: March 23, 2019, 01:27:22 pm »
As die bike 'n skakelaar het wat jou die opsie gee om die ABS aan en af te skakel na keuse / persoonlik oordeel dan kan 'n versekeraar jou nie penaliseer nie.
Jy is dan binne die gebruiks spesifikasie van die bike.

Sou egter modifikasies doen aan remstelsel (ABS) soos om bv. die ABS sensor los te maak of die drade knip, dan gaan jy in grys/debatteerbare area in.

Jou versekering mense s dit vir jou om hulself te vrywaar.

My siening of teorie is om te redeneer of jou bike 'n padwaardigheids toets te slaag of nie......
Met ABS wat nie aan is nie sal jy nogsteeds padwaardig wees?
Ek dink so. So die versekeraar sal baie moeilik 'n eis kan weier.


Dink dis tyd om te begin kyk na ander versekering. As hulle wil redeneer voor daar 'n eis plaasgevind het, dink net hoe gaan hulle redeneer na 'n eis....
 
The following users thanked this post: RobC

Online Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,730
  • Thanked: 214 times
  • Official Vendor
    • Vendor
Re: Versekering en ABS
« Reply #5 on: March 23, 2019, 01:28:12 pm »
Cannot see their suggested refusal holding up in court. To run worn tyres on a vehicle makes it unroadworthy, not so with ABS. It is not a prerequisite for roadworthy certificate and on top of that the rider can decide to switch it on or off. It is an aid in some cases, a burdon in another, same as an aircon in a car. Keeps you cool, fresh and probably vigilant in some cases, so might contribute to safety in that sense. Will they decline a claim if ac is defective too?

I agree  :thumleft:
 

Online Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,730
  • Thanked: 214 times
  • Official Vendor
    • Vendor
Re: Versekering en ABS
« Reply #6 on: March 23, 2019, 02:01:22 pm »
Aangesien ek die fiets as 'n full spec bike verseker het

Verander jou bike se beskrywing by hulle en s jy het nie meer 'n full spec bike nie. :lol8:
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,997
  • Thanked: 341 times
Re: Versekering en ABS
« Reply #7 on: March 23, 2019, 03:41:36 pm »
Dis nou wat Eerlikheid jou in die sak bring  :laughing4:
 
The following users thanked this post: ETS

Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Other
  • Posts: 10,280
  • Thanked: 579 times
Re: Versekering en ABS
« Reply #8 on: March 24, 2019, 07:37:40 am »
As die bike 'n skakelaar het wat jou die opsie gee om die ABS aan en af te skakel na keuse / persoonlik oordeel dan kan 'n versekeraar jou nie penaliseer nie.
Jy is dan binne die gebruiks spesifikasie van die bike.

Sou egter modifikasies doen aan remstelsel (ABS) soos om bv. die ABS sensor los te maak of die drade knip, dan gaan jy in grys/debatteerbare area in.

Jou versekering mense s dit vir jou om hulself te vrywaar.

My siening of teorie is om te redeneer of jou bike 'n padwaardigheids toets te slaag of nie......
Met ABS wat nie aan is nie sal jy nogsteeds padwaardig wees?
Ek dink so. So die versekeraar sal baie moeilik 'n eis kan weier.


Dink dis tyd om te begin kyk na ander versekering. As hulle wil redeneer voor daar 'n eis plaasgevind het, dink net hoe gaan hulle redeneer na 'n eis....


Beslis!
#33 #BRADICAL!
 

Offline Twinman

Re: Versekering en ABS
« Reply #9 on: March 24, 2019, 10:50:13 am »
Dki vir al die terugvoer. Sal dit beslis weer met versekering opvat. Oorweeg sterk ander maatsksppy.
Never underestimate an old biker who was born in May
 

Online RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,912
  • Thanked: 435 times
  • Bloemfontein
Re: Versekering en ABS
« Reply #10 on: March 24, 2019, 06:03:33 pm »
Dki vir al die terugvoer. Sal dit beslis weer met versekering opvat. Oorweeg sterk ander maatsksppy.
Wie is die slim versekering? Net sodat ons ander ook weet om nie te gebruik nie. :sip:
 

Online Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,730
  • Thanked: 214 times
  • Official Vendor
    • Vendor
Re: Versekering en ABS
« Reply #11 on: March 24, 2019, 06:51:25 pm »
Dki vir al die terugvoer. Sal dit beslis weer met versekering opvat. Oorweeg sterk ander maatsksppy.
Wie is die slim versekering? Net sodat ons ander ook weet om nie te gebruik nie. :sip:

Ja vertel asb!
 

Offline Twinman

Re: Versekering en ABS
« Reply #12 on: March 24, 2019, 08:22:42 pm »
RSA AGRI.(RSAM) Afiliaal van Mutual& Federal
Never underestimate an old biker who was born in May
 
The following users thanked this post: RobC

Offline Grrrr....

  • ...eats seeds as a pastime activity.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,098
  • Thanked: 257 times
  • If you trim your tree beware the roots.
Re: Versekering en ABS
« Reply #13 on: March 25, 2019, 11:09:17 am »
RSA AGRI.(RSAM) Afiliaal van Mutual& Federal

Tjoon hulle om the maak soos rokkof en dan bel jy vir Oppie.
 
The following users thanked this post: ETS, Matewis

Offline ktmmer

Re: Versekering en ABS
« Reply #14 on: March 25, 2019, 11:36:38 am »
Laat Operator jou kwoteer, jy kanseleer dalk nog vinniger as jy sien wat hy jou kan bespaar.
 

Offline Twinman

Re: Versekering en ABS
« Reply #15 on: March 25, 2019, 06:13:28 pm »
Baie dki. Sal so maak sodra ek terug by die huis is. Bki weg met verlof. ( darem met motor)
Never underestimate an old biker who was born in May
 

Offline Jughead

  • Old rail tunnel, Cradock.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 5,572
  • Thanked: 222 times
  • Port Elizabeth
Re: Versekering en ABS
« Reply #16 on: March 26, 2019, 07:27:27 am »
@Twinman, sent you a PM
I came here to drink milk and kick arse!  And i've just finished my milk.
http://www.dsmc.co.za        http://www.triumphowners.com/to-car/mkiii/
Supplier of Ticket to the Moon Hammocks   http://www.ticketothemoon.com             
 

Offline Sputnik080

Re: Versekering en ABS
« Reply #17 on: March 26, 2019, 07:36:01 am »
RSA AGRI.(RSAM) Afiliaal van Mutual& Federal

Tjoon hulle om the maak soos rokkof en dan bel jy vir Oppie.

+1
History:
1) 2008 Vuka XT125 (sold)     2) 2013 Motomia Java 170 (sold)     3) 2000 Honda XRV750 Africa Twin (sold)     4) 1994 Honda CBR600 F2 (sold)     5) 2004 Honda XL650V Transalp (sold)     6) 2004 BMW R1200GS (current)
 

Online Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,730
  • Thanked: 214 times
  • Official Vendor
    • Vendor
Re: Versekering en ABS
« Reply #18 on: April 19, 2019, 04:04:56 pm »
En?

Wat s die versekering?
 

Offline Grrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 32,636
  • Thanked: 540 times
  • HKGK !!!
Re: Versekering en ABS
« Reply #19 on: April 19, 2019, 04:27:59 pm »
 :lol8: druk n nool. Ons weet die 1150 id dodelik op grondpad as jy noe abs afgkakel nie. So as ek nou vergeet en ongeluk maak gaan hulle nie betaal nie.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !