Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Versekering en ABS  (Read 963 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline dw1

Re: Versekering en ABS
« Reply #20 on: April 19, 2019, 07:05:27 pm »
I think if they can prove you knew it was defective as in this case you told them they do have a case. You should not have asked them.
Current KTM 950 Adv, R80G/S x 2, TW200,  DR200 Djebel,, XR500R
Previous: YAM AG175, BSA Lightning 650, XT500, KAWA KZ1300, XR500R, VF750-4 BMW K100, WR45,0 DR650 x 2,  XT600 Tenere, XR200,
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,997
  • Thanked: 341 times
Re: Versekering en ABS
« Reply #21 on: April 19, 2019, 08:42:24 pm »
Assuransie is daar, vir n ongeluk.

As ek n wheelie pop, en agter oor val, dis mos n ongeluk  :imaposer:

Assesor gaan sien dit was n wheelie, of dalk moet ek hom vertel die TC het malfunction toe flip die bike  :imaposer:

Ok, moenie stress, sal daai dag aan iets dink  :laughing4:
 

Offline Sylvester

Re: Versekering en ABS
« Reply #22 on: April 22, 2019, 05:10:29 am »
As die bike 'n skakelaar het wat jou die opsie gee om die ABS aan en af te skakel na keuse / persoonlik oordeel dan kan 'n versekeraar jou nie penaliseer nie.
Jy is dan binne die gebruiks spesifikasie van die bike.

Sou egter modifikasies doen aan remstelsel (ABS) soos om bv. die ABS sensor los te maak of die drade knip, dan gaan jy in grys/debatteerbare area in.

Jou versekering mense sÍ dit vir jou om hulself te vrywaar.

My siening of teorie is om te redeneer of jou bike 'n padwaardigheids toets te slaag of nie......
Met ABS wat nie aan is nie sal jy nogsteeds padwaardig wees?
Ek dink so. So die versekeraar sal baie moeilik 'n eis kan weier.


Dink dis tyd om te begin kyk na ander versekering. As hulle wil redeneer voor daar 'n eis plaasgevind het, dink net hoe gaan hulle redeneer na 'n eis....

Exactly,

In the event of an accident, the assessor will also only check if the bike was roadworthy, e.g. tyres, lights, mirrors, etc. They will not test the ABS, check the chain tension, check the shaft nut torque, etc. They won't even check the tyre pressure.

It is commendable that the OP wants to be honest and do the right thing, but in this case it was unnecessary to declare the faulty ABS. In my opinion, knowing that the ABS does not work will make you ride a bit more careful in any case, thus negating the risk of a broken ABS.

Also, having a 100% operational ABS was not a condition of insurance, thus you should not be penalised if it was not operational during an accident.
 
I consider myself a pessimist. I am therefore always right...eventually.