Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Rockfox Adventure Travels  (Read 6501 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Weedkiller - Adie

Re: Rockfox Adventure Travels
« Reply #60 on: November 19, 2020, 09:26:53 pm »
Laat ons Stof maak.
 
Offline Weedkiller - Adie

Re: Rockfox Adventure Travels
« Reply #61 on: November 19, 2020, 09:27:29 pm »
Laat ons Stof maak.
 
Offline Weedkiller - Adie

Re: Rockfox Adventure Travels
« Reply #62 on: December 20, 2020, 06:20:51 pm »
Another trip done and dusted.  I had to go to Polokwane for work.  the idea was to then tour back but unfortunately I got so much work I had to 'go straight' home. It dawned on me that his trip would be an ideal way of showing most of the vegetation and scenery bid to right of SA.

Enjoy.

Laat ons Stof maak.
 
Offline Grunder

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Free State
  • Posts: 3,870
  • Thanked: 459 times
  • Maak 'n koffie
Re: Rockfox Adventure Travels
« Reply #63 on: December 20, 2020, 06:35:10 pm »
Another trip done and dusted.  I had to go to Polokwane for work.  the idea was to then tour back but unfortunately I got so much work I had to 'go straight' home. It dawned on me that his trip would be an ideal way of showing most of the vegetation and scenery bid to right of SA.

Enjoy.

Pragtige trip
the Truth will offend at first
 
Offline Captain Zef

  • The Ultimate
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 15,419
  • Thanked: 263 times
  • Oudtshoorn / Mosselbaai
Re: Rockfox Adventure Travels
« Reply #64 on: December 20, 2020, 07:11:55 pm »
Very nice i will follow.
I used to be called Captain Slow but then i got Zef
 
Offline BliknÍrs

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,559
  • Thanked: 119 times
  • I never finish anyth
Re: Rockfox Adventure Travels
« Reply #65 on: December 20, 2020, 07:12:15 pm »
Baie dankie cir al jou moeite met die videos, ek geniet elke een.
Ek is veral bly jy doen moeite om te beskryf wat gebeur - te veel YT videos het net footage/fotos en kak musiek.
G450X
 
Offline Weedkiller - Adie

Re: Rockfox Adventure Travels
« Reply #66 on: February 11, 2021, 10:25:25 am »
Ek het nou Speekwiele op Klein LAWA gesit en nou is ek sommer 'weer' 'n 'riding god'. - Ek hoop.

Ek sit Speekies op.

Eerste trip met speekies.

Adie
Laat ons Stof maak.
 
Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,237
  • Thanked: 441 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Re: Rockfox Adventure Travels
« Reply #67 on: February 11, 2021, 10:52:13 am »
Klein Lawa lyk sommer "speeke-rish" met daai nuwe speek wiele.

Baie dankie vir die deel  :thumleft:
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR200R, 1983 Honda XL600R
 
Offline Weedkiller - Adie

Re: Rockfox Adventure Travels
« Reply #68 on: February 11, 2021, 01:37:51 pm »
Klein Lawa lyk sommer "speeke-rish" met daai nuwe speek wiele.

Baie dankie vir die deel  :thumleft:

Ek moet se na Jare met die 21" op die 800 was die 17" nogal iets om aan gewoond te raak.  Die fietsie was 'harsh' op grondpad en omtrent rondgespring op klippe.  Ek later sommer teen 1.8Bar gery net om bietjie meer 'vering' te kry.  :ricky:

A
Laat ons Stof maak.
 
Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,237
  • Thanked: 441 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Re: Rockfox Adventure Travels
« Reply #69 on: February 11, 2021, 01:47:06 pm »
Klein Lawa lyk sommer "speeke-rish" met daai nuwe speek wiele.

Baie dankie vir die deel  :thumleft:

Ek moet se na Jare met die 21" op die 800 was die 17" nogal iets om aan gewoond te raak.  Die fietsie was 'harsh' op grondpad en omtrent rondgespring op klippe.  Ek later sommer teen 1.8Bar gery net om bietjie meer 'vering' te kry.  :ricky:

A

Ek sal dit goed glo dat die 17" iets sou wees om aangewoond te raak. Ek was destyds toe ek begin ry het baie verbaas gewees watse verskil die 800GS se 21" voorwiel  in hantering op grondpaaie maak toe my 650GS ingeruil het op 'n 800GS
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR200R, 1983 Honda XL600R
 
Offline Grunder

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Free State
  • Posts: 3,870
  • Thanked: 459 times
  • Maak 'n koffie
Re: Rockfox Adventure Travels
« Reply #70 on: February 12, 2021, 10:53:34 am »

Ek is nou van die 800 na 650 en ek voel dit duidelik
the Truth will offend at first
 
Offline Weedkiller - Adie

Re: Rockfox Adventure Travels
« Reply #71 on: February 12, 2021, 11:23:57 am »

Dink net hoe was 800 met 21" en lang vering met progressives na die 17" 'commuter' vering.
Laat ons Stof maak.
 
Offline Grunder

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Free State
  • Posts: 3,870
  • Thanked: 459 times
  • Maak 'n koffie
Re: Rockfox Adventure Travels
« Reply #72 on: February 12, 2021, 11:30:32 am »
Klein Lawa lyk sommer "speeke-rish" met daai nuwe speek wiele.

Baie dankie vir die deel  :thumleft:

Ek moet se na Jare met die 21" op die 800 was die 17" nogal iets om aan gewoond te raak.  Die fietsie was 'harsh' op grondpad en omtrent rondgespring op klippe.  Ek later sommer teen 1.8Bar gery net om bietjie meer 'vering' te kry.  :ricky:

A

Ek sal dit goed glo dat die 17" iets sou wees om aangewoond te raak. Ek was destyds toe ek begin ry het baie verbaas gewees watse verskil die 800GS se 21" voorwiel  in hantering op grondpaaie maak toe my 650GS ingeruil het op 'n 800GS

Ek is nou van die 800 na 650 en ek voel dit duidelik

Dink net hoe was 800 met 21" en lang vering met progressives na die 17" 'commuter' vering.

Dis darm 2009 650gs so dis 19" voor
the Truth will offend at first
 
Offline Weedkiller - Adie

Re: Rockfox Adventure Travels
« Reply #73 on: February 13, 2021, 09:42:20 pm »
Day 2 with the 19" front.  I did this same sandy track few times with both the 800 and Small Lawa with the 17" front and factory tires.  I am still a sh1t sand rider.  For some reason I just lost my mojo with sand and actually ride too slow.

Enjoy.

Adie
Laat ons Stof maak.
 
Offline Weedkiller - Adie

Re: Rockfox Adventure Travels
« Reply #74 on: February 14, 2021, 06:04:54 pm »
Day 3. Biedouw to Cape Town via Eselbank.  The 19" front made a massive difference to the general handling of the bike.

Now I need to complete the Cape Town Beitbridge trip.

Adie
Laat ons Stof maak.
 
Offline Weedkiller - Adie

Re: Rockfox Adventure Travels
« Reply #75 on: February 23, 2021, 08:55:53 am »
Maybe I must stop riding for a while and just finish the trip reports.

Day one of the Scenic around SA trip.

Adie
Laat ons Stof maak.
 
The following users thanked this post: Grunder

Offline Weedkiller - Adie

Re: Rockfox Adventure Travels
« Reply #76 on: March 02, 2021, 02:17:49 pm »
Scenic South Africa Day 2

Adie
Laat ons Stof maak.
 
Offline Fuzzy Muzzy

  • Merchandisers
  • Grey hound
  • *
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,941
  • Thanked: 528 times
Re: Rockfox Adventure Travels
« Reply #77 on: March 02, 2021, 02:33:51 pm »
Very lekker.. I have tried doing videos in the past but never got it to look as good as this.
Africa trip, Namibia, Botswana, Zambia, Malawi, Tanzania & Moz rr http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=61231.0
 
Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,237
  • Thanked: 441 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Re: Rockfox Adventure Travels
« Reply #78 on: March 02, 2021, 02:35:35 pm »
Baie dankie vir al die moeite en deel van die mooi videos, lyk my die klein Zontes kwyt hom goed van sy taak  :thumleft:
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR200R, 1983 Honda XL600R
 
Offline Ruans

Re: Rockfox Adventure Travels
« Reply #79 on: March 02, 2021, 03:13:09 pm »
Nice videos. Keep them coming.

I am waiting for my new camera and mount kit to land in ZA. Need to start making ride reports videos as well.  :ricky: