Dankie vir al die terugvoer, Elke keer as ek 'n video klaar het vra ek my self waar kan ek verbeter. 'n Paar goed wat ek besluit het is om dit nie so 'klienies' te maak. Foute en weglatings word ingesluit tensy dit horibaal is. Dit is deel van wie en hoe ek is.
Adie