0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
It's OK Guys - I've got this.
Quote from: dookie on April 05, 2019, 10:11:33 amIt's OK Guys - I've got this.Jip! I prefer doggy....Seriously gentlemen and ladies thank you for all the good wishes. Patience seems to be the name of ghe game now. Enjoy yourselves- but be careful. At least as my one pal says i was at least out on the bike and not in front of the tv👍👍
Sterkte liewe oom.Topic moes wees.. Innocent kudu hit by CROC..... wielding Ets
Kan jy die pêlle noem?
Manne en dames. Terug op kantoor. Been moet aangroei. In perspektief gesien- daars baaaai mense wat baaai erger as ek oorgekom het. Maar dankie vir die aandag- dis ALLES in die lewe om pelle te he
Quote from: ETS on April 12, 2019, 11:20:59 amManne en dames. Terug op kantoor. Been moet aangroei. In perspektief gesien- daars baaaai mense wat baaai erger as ek oorgekom het. Maar dankie vir die aandag- dis ALLES in die lewe om pelle te heHoe lank gaan dit vat vir daai morsaf been om heel te raak? Sterkte met die stilsit. Ek dink dit gaan amper erger wees as die breek self.
Quote from: Mev Vis Arend on April 12, 2019, 12:37:49 pmQuote from: ETS on April 12, 2019, 11:20:59 amManne en dames. Terug op kantoor. Been moet aangroei. In perspektief gesien- daars baaaai mense wat baaai erger as ek oorgekom het. Maar dankie vir die aandag- dis ALLES in die lewe om pelle te heHoe lank gaan dit vat vir daai morsaf been om heel te raak? Sterkte met die stilsit. Ek dink dit gaan amper erger wees as die breek self. Weettie lekker mie klink my enigiets van 3-6 maande?? Ek mag na 6 weke begin trap op voet as hy mooi groei. Aaaaaai en my Nam trip saam met julle... dis vir my n bitter pil.
Quote from: ETS on April 12, 2019, 11:20:59 amManne en dames. Terug op kantoor. Been moet aangroei. In perspektief gesien- daars baaaai mense wat baaai erger as ek oorgekom het. Maar dankie vir die aandag- dis ALLES in die lewe om pelle te heBly om te hoor... still take it easy and look after yourself... doen daai oefeninge wat die fisio voorskryf!