Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Drone fotos/videos  (Read 8978 times)

CliveG and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,419
  • Thanked: 149 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #20 on: April 08, 2019, 03:40:19 pm »
As a matter of interest, did the shop where you purchased your drone explain the rules and regulations? Or at the very least, give an idea that drone use is regulated by the Civil Aviation Authority and explain where to find information?


 :sip:
« Last Edit: April 09, 2019, 03:19:08 pm by Vis Arend »
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,419
  • Thanked: 149 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #21 on: April 08, 2019, 03:42:14 pm »
 :sip:
« Last Edit: April 09, 2019, 03:19:30 pm by Vis Arend »
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,419
  • Thanked: 149 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #22 on: April 08, 2019, 03:46:16 pm »
 :sip:



« Last Edit: April 09, 2019, 03:19:45 pm by Vis Arend »
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline dual

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,599
  • Thanked: 39 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #23 on: April 08, 2019, 10:47:57 pm »
Sal dan maar nie fotos plaas nie
« Last Edit: April 09, 2019, 05:40:55 pm by dual »
 

Offline Draadwerk

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,924
  • Thanked: 38 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Drone fotos/videos
« Reply #24 on: April 08, 2019, 10:51:05 pm »
Julle vat kanse om in die aand te vlieg. Vra my. Ek het my mavic pro amper tata gesÍ so een aand net na 6. Was nog skemer. Die ding se kop het net mal geraak en volgende oomblik gesÍ hy gaan nou land.

Ek was net gelukkig om hom terug te kry want hy het sensors heeltemal verwar en amper in elke boom gegaan met 'n brein en plan van sy eie.
 

Offline shark_za

  • Old Boys Club
  • Senior Member
  • **
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 661
  • Thanked: 29 times
  • KTM 300
Re: Drone fotos/videos
« Reply #25 on: April 09, 2019, 10:18:44 am »
I have been bitten with the bug and have just supplemented my Hubsan Zino with a Mavic Air.
Off on holiday this Friday, hope to take some epic shots, both photo and video.
 

Offline ChristoffGS

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Western Cape
  • Posts: 992
  • Thanked: 31 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #26 on: April 09, 2019, 10:27:10 am »
Eerste foto, met selfoon gevlieg, en toe sein verloor, gelukkig het ek van die videos gekyk terwyl battery gelaai het, al swaaiende met die arms in hensop houding het die ding geland en afgesit

Ek lees so op die drone forums dat daar verskeie faktore is wat die drone buitengewoon kan laat reageer - veral wanneer dit by die fancy drones kom met allerhande sensors, gps en kompas.  Daar is baie 'checklists' beskikbaar wat vir jou 'n goeie gewoonte aanleer om deur te gaan voordat jy opstyg om hierdie tipe van goed te verhoed.  Dit raak amper soos 'n regte pilot se werk!
"It's all just about motorbikes, it always has been, it always will be..." - Ewan McGregor
'81 Honda CG125
'81 Honda CX500 - *sold*
'03 BMW F650GS
 

Offline ChristoffGS

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Western Cape
  • Posts: 992
  • Thanked: 31 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #27 on: April 09, 2019, 10:30:15 am »
Some random photos from my DJI Mavick Pro.  Was still learning here, became better and then lost half interest.  Think I should spend more time with this little baby.   :thumleft:  So klet play spot the location.   :biggrin:
Very nice shot there of Plett/Keurbooms!
"It's all just about motorbikes, it always has been, it always will be..." - Ewan McGregor
'81 Honda CG125
'81 Honda CX500 - *sold*
'03 BMW F650GS
 

Offline ChristoffGS

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Western Cape
  • Posts: 992
  • Thanked: 31 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #28 on: April 09, 2019, 10:35:54 am »
Julle vat kanse om in die aand te vlieg. Vra my. Ek het my mavic pro amper tata gesÍ so een aand net na 6. Was nog skemer. Die ding se kop het net mal geraak en volgende oomblik gesÍ hy gaan nou land.

Ek was net gelukkig om hom terug te kry want hy het sensors heeltemal verwar en amper in elke boom gegaan met 'n brein en plan van sy eie.

Die 'pause' knoppie op die remote is jou vriend vir wanneer die drone wil land (of enige ander snaakse dinge wil doen) sonder dat jy vir hom instruksie gegee het (gegewe jy het 'n konneksie tussen die remote en die drone).  Ek reken jy moes jou onderbroek gaan was het na die ondervinding - die idee om 'n Mavic Pro so te verloor maak my sommer naar...  Ons praat nie hier van kleingeld nie!
"It's all just about motorbikes, it always has been, it always will be..." - Ewan McGregor
'81 Honda CG125
'81 Honda CX500 - *sold*
'03 BMW F650GS
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,419
  • Thanked: 149 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #29 on: April 09, 2019, 11:04:50 am »
 :sip:
« Last Edit: April 09, 2019, 03:20:03 pm by Vis Arend »
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline Noneking

Re: Drone fotos/videos
« Reply #30 on: April 09, 2019, 11:12:08 am »
Mooi fotos ouens!

Ek jeuk al lankal vir een wat ek kan saamneem op die bikes sonder om bank te roof...... :3some:

Is die Spark voldoende vir fotos en videos of sou jul sÍ Air of Pro van die begin af? Die beeldmateriaal is maar vir my eie genot.
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline ChristoffGS

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Western Cape
  • Posts: 992
  • Thanked: 31 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #31 on: April 09, 2019, 11:22:56 am »
Mooi fotos ouens!

Ek jeuk al lankal vir een wat ek kan saamneem op die bikes sonder om bank te roof...... :3some:

Is die Spark voldoende vir fotos en videos of sou jul sÍ Air of Pro van die begin af? Die beeldmateriaal is maar vir my eie genot.
Van wat ek lees sal almal vir jou sÍ die Spark is ideaal vir wat jy beskryf.  Daar is 'n taamlike sprong in prys vanaf die Spark na die Mavic - en met goeie rede.  Die mavics begin al meer na 'professionele fotografie' beweeg.
"It's all just about motorbikes, it always has been, it always will be..." - Ewan McGregor
'81 Honda CG125
'81 Honda CX500 - *sold*
'03 BMW F650GS
 

Offline ChristoffGS

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Western Cape
  • Posts: 992
  • Thanked: 31 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #32 on: April 09, 2019, 11:25:08 am »
Julle vat kanse om in die aand te vlieg. Vra my. Ek het my mavic pro amper tata gesÍ so een aand net na 6. Was nog skemer. Die ding se kop het net mal geraak en volgende oomblik gesÍ hy gaan nou land.

Ek was net gelukkig om hom terug te kry want hy het sensors heeltemal verwar en amper in elke boom gegaan met 'n brein en plan van sy eie.

Die 'pause' knoppie op die remote is jou vriend vir wanneer die drone wil land (of enige ander snaakse dinge wil doen) sonder dat jy vir hom instruksie gegee het (gegewe jy het 'n konneksie tussen die remote en die drone).  Ek reken jy moes jou onderbroek gaan was het na die ondervinding - die idee om 'n Mavic Pro so te verloor maak my sommer naar...  Ons praat nie hier van kleingeld nie!

Ek het so paar van daai oomblikke gehad.  My vrou loop deesdae sommer weg as ek die ding vlieg, haar senuwees hou dit nie.     :biggrin:

So ruk terug vat ek die Pro op, sommer lekker hoog, draai sy neus in die rigting waar my vrou gewerk het.  Dis so 3km weg soos die kar ry, maar skat dis so 1.8km van my af soos die kraai vlieg.    Driekwart soontoe maak die bedryf so beep of twee en vertel my ek het kontak verloor.  Ek tune die controls maar sien die drone reageer boggerol, hy vlieg voort in plaas van terug.  Terselfde tyd gaan my cell se screen dood.  My hart klop in my keel en ek druk die home knoppie en wag.  Wat gevoel het soos 'n leeftyd hoor ek die bliksem hier naby my maar nog redelik hoog op, maar ek sien hy sak wel, maar te stadig na my sin.  Ek sien ook my screen is weer terug en ek probeer kontole oorneem.  Wragtig dit werk en ek bring hom veilig af grond toe met die battery lewe met net 14% oor.  Ek het so gebewe ek het daai drone netso geberg en eers drie dae later die ding weer gevat en gelaai en die video bekyk. 

Ander waarskuwing, as die wind kwaai waai, hou maar daai drone op die grond.  Myne so amper verloor, gelukkig het ek hom teruggekry met so zig zag terugvlug wat die battery se lewe baie vinnig getap het.  Direk in die wind in waai hy net weg van jou af.    :eek7:

Janee kyk, so ervaring haal die 'fun' uit dit uit.  Self al so noue ontkoming gehad.  Maar as jy eers weer jou vertroue terug het is dit groot pret.  Ek is ook altyd versigtig vir die wind, maar baie beindruk oor wat my Spark kan hanteer.
"It's all just about motorbikes, it always has been, it always will be..." - Ewan McGregor
'81 Honda CG125
'81 Honda CX500 - *sold*
'03 BMW F650GS
 

Offline Draadwerk

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,924
  • Thanked: 38 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Drone fotos/videos
« Reply #33 on: April 09, 2019, 11:40:43 am »
Onthou- praktiese wenk. Ek vlieg meeste van die tyd in sport mode. Sodra jou battery laag raak haal hom uit sport mode uit. Dit spaar baie battery. Raakgelees op 'n forum iewers en al probeer. Dis werklik so
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,419
  • Thanked: 149 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #34 on: April 09, 2019, 11:42:10 am »
Mooi fotos ouens!

Ek jeuk al lankal vir een wat ek kan saamneem op die bikes sonder om bank te roof...... :3some:

Is die Spark voldoende vir fotos en videos of sou jul sÍ Air of Pro van die begin af? Die beeldmateriaal is maar vir my eie genot.

Ek glo maar dit gaan oor persoonlike redes.  Ek dink almal kan redelike goeie gehalte foto's neem, dit is maar soos enige kamera.  Jy kan mik en druk en redelik ok fotos kry, maar as jy eers so bietjie rondkrap met settings van die kamera kan jy uitstekende fotos kry. 
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline chicco

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Other
  • Posts: 4,963
  • Thanked: 92 times
  • Revolution or death........
Re: Drone fotos/videos
« Reply #35 on: April 09, 2019, 11:49:42 am »
As iemand dalk n mavic pro of J Bay se beach sien uitspoel het dis my broer sn.....Kersfees gekry, kersdag het die wind hom gevat....... :patch: :imaposer:
KLR650, KTM 950, KTM 990, HONDA CRF 230, KTM 990S
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,419
  • Thanked: 149 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #36 on: April 09, 2019, 12:08:21 pm »
 :sip:
« Last Edit: April 09, 2019, 03:20:24 pm by Vis Arend »
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline dual

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,599
  • Thanked: 39 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #37 on: April 09, 2019, 01:46:33 pm »
Sal dan maar nie fotos plaas nie
« Last Edit: April 09, 2019, 05:41:21 pm by dual »
 

Offline Fuzzy Muzzy

  • Merchandisers
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,074
  • Thanked: 234 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #38 on: April 09, 2019, 01:51:03 pm »
As long as the guys who are posting pics with their watermark proudly displayed have their RPL

Its fairly common knowledge that literally anyone with an RPL or ROC will report anyone who doesnt, Anyone investing about R300k into an ROC or just the R25k into an RPL instantly feels like they are the drone police. I see it all the time, our company operates under licence from another company who has an ROC, so there are ways to get around it, as long as the drone is registered with the company holding the ROC

Bottom line is if you don't have the correct licencing just keep your images off networks or social media, if they can track you through watermarks on your pics the CAA will,

My 2c
Africa trip, Namibia, Botswana, Zambia, Malawi, Tanzania & Moz rr http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=61231.0
 

Offline chicco

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Other
  • Posts: 4,963
  • Thanked: 92 times
  • Revolution or death........
Re: Drone fotos/videos
« Reply #39 on: April 09, 2019, 02:07:35 pm »
I couple of my favorite drone pics. :imaposer:
KLR650, KTM 950, KTM 990, HONDA CRF 230, KTM 990S