Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Drone fotos/videos  (Read 8848 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Kamanya

  • Global Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,509
  • Thanked: 238 times
  • Andrew to everyone
Re: Drone fotos/videos
« Reply #60 on: April 24, 2019, 08:48:08 pm »
Selfs my leidam het bietjie water gekry, ongelukkig té min om nat te lei.

Untitled by Dors lander, on Flickr

Well, of course. Then you'd have to change your forum name silly  :biggrin:
I wonder where that road goes? And that, has usually made all the difference. Appologies to Mr Frost

You want to have a stable Picture & Video host?

https://secure.smugmug.com/signup.mg?Coupon=7ovFBQhdrwnZw
 
The following users thanked this post: FanieKrismis

Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,509
  • Thanked: 31 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #61 on: April 24, 2019, 09:40:38 pm »
.
XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 

Offline Archangel

  • Admin & Commercial
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,851
  • Thanked: 46 times
  • Of maar net Gabriel
Re: Drone fotos/videos
« Reply #62 on: April 26, 2019, 11:47:53 am »
In today's paper...



Sent from my SM-G920F using Tapatalk


Offline DirtRebell

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,137
  • Thanked: 77 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #63 on: April 26, 2019, 03:14:54 pm »
 

Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,509
  • Thanked: 31 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #64 on: April 26, 2019, 03:42:19 pm »
XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 

Offline DirtRebell

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,137
  • Thanked: 77 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #65 on: April 26, 2019, 04:17:44 pm »
 

Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,509
  • Thanked: 31 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #66 on: April 27, 2019, 01:14:54 pm »
Jy wen nog n foto :biggrin:

Spot the pilot?
« Last Edit: April 27, 2019, 01:44:13 pm by grim101 »
XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 

Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,509
  • Thanked: 31 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #67 on: May 04, 2019, 05:25:24 pm »
Beervleidam

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 

Offline Tom van Brits

Re: Drone fotos/videos
« Reply #68 on: May 04, 2019, 06:53:34 pm »
Pragtige komposisie van Beervleidam! Dit is ook n baie interessante dam vir my, wat soos ek verstaan net vloed-beheer en nie veronderstel is om water te 'stoor nie.
 

Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,509
  • Thanked: 31 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #69 on: May 04, 2019, 08:24:37 pm »
Pragtige komposisie van Beervleidam! Dit is ook n baie interessante dam vir my, wat soos ek verstaan net vloed-beheer en nie veronderstel is om water te 'stoor nie.
Dankie. Baie min mense verstaan die dam moet eintlik leeg wees. Blykbaar raak die water erg brak as hy te lank vol staan. Alhoewel hy nie die laaste paar jaar baie gebruik was vir vloedbeheer nie
« Last Edit: May 04, 2019, 08:45:33 pm by grim101 »
XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 

Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,509
  • Thanked: 31 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #70 on: May 04, 2019, 08:29:01 pm »


Sent from my SM-G930F using Tapatalk

XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 

Offline ChristoffGS

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Western Cape
  • Posts: 992
  • Thanked: 31 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #71 on: May 04, 2019, 11:00:06 pm »


Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Hoe hoog is jou drone daar grim?

EDIT: Hoe hoog was die ou wat die foto geneem het se drone?  ;)
« Last Edit: May 04, 2019, 11:01:15 pm by ChristoffGS »
"It's all just about motorbikes, it always has been, it always will be..." - Ewan McGregor
'81 Honda CG125
'81 Honda CX500 - *sold*
'03 BMW F650GS
 

Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,509
  • Thanked: 31 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #72 on: May 05, 2019, 07:19:03 am »


Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Hoe hoog is jou drone daar grim?

EDIT: Hoe hoog was die ou wat die foto geneem het se drone?  ;)
Ek dink hy was so 140m hoog.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 

Offline netrom

  • Vendors
  • Member
  • **
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Western Cape
  • Posts: 243
  • Thanked: 7 times
  • Vendor
Re: Drone fotos/videos
« Reply #73 on: May 05, 2019, 08:32:35 am »
I got lucky to do some filming at Augrabies NP while busy with a film shoot.

We did have a permit from SAN Parks thou.

https://youtu.be/QW9h0GQ0nv0
« Last Edit: May 05, 2019, 08:33:20 am by netrom »
 

Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,509
  • Thanked: 31 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #74 on: May 05, 2019, 08:44:59 am »
I got lucky to do some filming at Augrabies NP while busy with a film shoot.

We did have a permit from SAN Parks thou.

https://youtu.be/QW9h0GQ0nv0
Lucky fish!!!!

Awesome video

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 

Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,509
  • Thanked: 31 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #75 on: May 08, 2019, 01:17:51 pm »
Aberdeen

Sent from my ELE-L09 using Tapatalk

XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 

Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,509
  • Thanked: 31 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #76 on: May 09, 2019, 04:38:33 pm »
Enige verduideliking vir die?
XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,044
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Drone fotos/videos
« Reply #77 on: May 09, 2019, 04:49:20 pm »
Oorbeweiding. Die reënskadu aan die noorde kant van die berg dra ook daartoe by. As jy jou hommeltuig 180ș gedraai het sal jy dit duidelik daar ook opmerk.  As mens verder aanry Willowmore se kant toe, net na die Rietbron afdraai sien mens dit weer duidelik aan weerskante van die pad.  Ongelukkig is daar baie sulke voorbeelde.  Veral spekboom, wat baie gesog onder vee en wild is, loop erg deur.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,044
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Drone fotos/videos
« Reply #78 on: May 09, 2019, 05:24:55 pm »
Hier is 'n foto van die terrein oppad Willowmore toe waarvan ek gepraat het.  Al wat oorbly daar is Witgatbome (Boscia albitrunca) en selfs hulle is gewei tot op 'n hoogte waar kleinvee en kudus kan bykom.  Baie hartseer om sulke vernietiging te sien omdat dit nooit ooit weer sal regkom nie.  Die verskil in grondtemperatuur tuusen bedekte grond en sulke vernielde veld kan tussen 20șC en 30șC wees.  Geen saad kan in sulke omstandighede ontkiem en homself vestig nie.

Seker meer inligting as wat jy wou gehad het maar daar is dit.  :)
« Last Edit: May 09, 2019, 05:25:36 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,509
  • Thanked: 31 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #79 on: May 09, 2019, 05:49:19 pm »
Hier is 'n foto van die terrein oppad Willowmore toe waarvan ek gepraat het.  Al wat oorbly daar is Witgatbome (Boscia albitrunca) en selfs hulle is gewei tot op 'n hoogte waar kleinvee en kudus kan bykom.  Baie hartseer om sulke vernietiging te sien omdat dit nooit ooit weer sal regkom nie.  Die verskil in grondtemperatuur tuusen bedekte grond en sulke vernielde veld kan tussen 20șC en 30șC wees.  Geen saad kan in sulke omstandighede ontkiem en homself vestig nie.

Seker meer inligting as wat jy wou gehad het maar daar is dit.  :)
Ek hou van leer so jy kan maar verduidelik.

Net nog iets wat die mens opneuk. Anderkant Seweweekspoort is daar ook 'n plaas wat oorbewei was. Geen Karoo bossies oor nie, maar dig van die Scholtsbosse. Dink dis wat jy hulle noem.

Sent from my ELE-L09 using Tapatalk

XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650