Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Drone fotos/videos  (Read 11911 times)

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Drone fotos/videos
« Reply #80 on: May 09, 2019, 06:31:03 pm »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Drone fotos/videos
« Reply #81 on: May 09, 2019, 06:32:33 pm »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,522
  • Thanked: 31 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #82 on: May 09, 2019, 07:01:20 pm »
Indien wel, hier is interressante leesstof:

http://elsenburg.com/sites/default/files/attachments/2017-02/55_Saayman%20N_2000_Elsenburg%20Journal.pdf
Bleddie interessant. Ek het eers gedink dis omtrent 'n mooi stuk veld vol weiding.

Sent from my ELE-L09 using Tapatalk

XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Drone fotos/videos
« Reply #83 on: May 13, 2019, 11:32:21 am »
Bly jy het dit geniet, jammer dat ek jou fred so ontspoor. :thumleft:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Drone fotos/videos
« Reply #84 on: May 13, 2019, 11:33:12 am »
Om witvoetjie te soek, darem 'n hommeltuigkiekie (dis amper soos 'n drone photo, net in Afrikaans  :lol8:)

Untitled by Dors lander, on Flickr
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Eendstop

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,847
  • Thanked: 88 times
  • "I ache in places I used to play"
Re: Drone fotos/videos
« Reply #85 on: May 13, 2019, 12:12:28 pm »
Ek het nie 'n drone nie, maar my seun het my die foto's gestuur wat hy Saterdag gedoen het. Dis Riebeeck-Wes uit die lug (hy sÍ 450 m hoog) van die Riebeeck Kasteel Berg kant af en wel, bome. Hy het een of ander grÍnd DJI drone wat nog net moet leer koffie maak. Die res het hy onder die knie.
« Last Edit: May 13, 2019, 03:26:53 pm by Eendstop »
There is a crack in everything
that is how the light gets in
L.Cohen: Anthem
 
The following users thanked this post: Captain Zef

Offline ChristoffGS

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,025
  • Thanked: 35 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #86 on: May 13, 2019, 01:29:12 pm »
Ek sal so af en toe 'n paar van my gunstelling foto's opsit:

Foto 1 - Hoekwil 'Die Vleie' NG Kerk.
Foto 2 - Afgebrande skool in Bergplaas, buite Touwsranten.
Foto 3 - Klein Karoo, buite Baden vakansie oord.
« Last Edit: May 13, 2019, 01:31:12 pm by ChristoffGS »
"It's all just about motorbikes, it always has been, it always will be..." - Ewan McGregor
'81 Honda CG125
'81 Honda CX500 - *sold*
'03 BMW F650GS
 
Offline ChristoffGS

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,025
  • Thanked: 35 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #87 on: May 13, 2019, 04:26:12 pm »
Aberdeen

Ek is mal oor die foto's van die kerk @grim101 !

Ek het al gedink dit sal nice wees om elke dorp waardeur ek ry se kerke so af te neem, mag dalk net bietie aanstoot kry van sommige van die inwonders.  Behoort nie te veel van 'n probleem te wees as jy stilhou, opstyg, fotos neem, land, en rockoff nog voor iemand agterkom wat aan die gang is nie!  >:D
"It's all just about motorbikes, it always has been, it always will be..." - Ewan McGregor
'81 Honda CG125
'81 Honda CX500 - *sold*
'03 BMW F650GS
 
Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,522
  • Thanked: 31 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #88 on: May 13, 2019, 04:27:56 pm »
Om witvoetjie te soek, darem 'n hommeltuigkiekie (dis amper soos 'n drone photo, net in Afrikaans  8:)

Untitled by Dors lander, on Flickr
Dit lyk so groen??

Sent from my ELE-L09 using Tapatalk

XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 
Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,522
  • Thanked: 31 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #89 on: May 13, 2019, 04:30:26 pm »
Aberdeen

Ek is mal oor die foto's van die kerk @grim101 !

Ek het al gedink dit sal nice wees om elke dorp waardeur ek ry se kerke so af te neem, mag dalk net bietie aanstoot kry van sommige van die inwonders.  Behoort nie te veel van 'n probleem te wees as jy stilhou, opstyg, fotos neem, land, en rockoff nog voor iemand agterkom wat aan die gang is nie!  >:D
Aberdeen was so stil, ons het skaars iemand sien beweeg. Ek sit in my voertuig, doen my ding en ry.

Wou graag Graaf Reinette se kerk ook afgeneem het, maar daai plek het gelyk of dit allpay is met al die mense.

Watse drone het jy?

« Last Edit: May 13, 2019, 04:32:09 pm by grim101 »
XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 
Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,522
  • Thanked: 31 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #90 on: May 13, 2019, 04:32:55 pm »

[quote
Ek het nie 'n drone nie, maar my seun het my die foto's gestuur wat hy Saterdag gedoen het. Dis Riebeeck-Wes uit die lug (hy sÍ 450 m hoog) van die Riebeeck Kasteel Berg kant af en wel, bome. Hy het een of ander grÍnd DJI drone wat nog net moet leer koffie maak. Die res het hy onder die knie.
[/quote]

Baie nice!!

Sent from my ELE-L09 using Tapatalk

XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 
Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,522
  • Thanked: 31 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #91 on: May 13, 2019, 04:43:20 pm »
Nog Aberdeen kerk

Willowmore kerk
« Last Edit: May 13, 2019, 04:46:52 pm by grim101 »
XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 
The following users thanked this post: Captain Zef

Offline ChristoffGS

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,025
  • Thanked: 35 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #92 on: May 13, 2019, 04:46:12 pm »
Aberdeen

Ek is mal oor die foto's van die kerk @grim101 !

Ek het al gedink dit sal nice wees om elke dorp waardeur ek ry se kerke so af te neem, mag dalk net bietie aanstoot kry van sommige van die inwonders.  Behoort nie te veel van 'n probleem te wees as jy stilhou, opstyg, fotos neem, land, en rockoff nog voor iemand agterkom wat aan die gang is nie!  >:D
Aberdeen was so stil, ons het skaars iemand sien beweeg. Ek sit in my voertuig, doen my ding en ry.

Wou graag Graaf Reinette se kerk ook afgeneem het, maar daai plek het gelyk of dit allpay is met al die mense.

Watse drone het jy?

Ook 'n DJI Spark - dis mos maar sommer 'n 'cheapie' volgens die groot manne, maar dis wat my sak gepas het.  Ek moet sÍ ek geniet nogal die stokperdjie!
"It's all just about motorbikes, it always has been, it always will be..." - Ewan McGregor
'81 Honda CG125
'81 Honda CX500 - *sold*
'03 BMW F650GS
 
Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,522
  • Thanked: 31 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #93 on: May 13, 2019, 04:49:08 pm »
Aberdeen

Ek is mal oor die foto's van die kerk @grim101 !

Ek het al gedink dit sal nice wees om elke dorp waardeur ek ry se kerke so af te neem, mag dalk net bietie aanstoot kry van sommige van die inwonders.  Behoort nie te veel van 'n probleem te wees as jy stilhou, opstyg, fotos neem, land, en rockoff nog voor iemand agterkom wat aan die gang is nie!  >:D
Aberdeen was so stil, ons het skaars iemand sien beweeg. Ek sit in my voertuig, doen my ding en ry.

Wou graag Graaf Reinette se kerk ook afgeneem het, maar daai plek het gelyk of dit allpay is met al die mense.

Watse drone het jy?

Ook 'n DJI Spark - dis mos maar sommer 'n 'cheapie' volgens die groot manne, maar dis wat my sak gepas het.  Ek moet sÍ ek geniet nogal die stokperdjie!

Cheap verskil maar van persoon tot persoon :thumleft:
XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Drone fotos/videos
« Reply #94 on: May 13, 2019, 05:26:34 pm »
Dit lyk so groen??

Dis verlede jaar Meimaand geneem net na ek my hommeltuig gekry het.  Ons het mos Maart en April mooi reŽn gekry.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,522
  • Thanked: 31 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #95 on: May 13, 2019, 10:13:41 pm »
Dit lyk so groen??

Dis verlede jaar Meimaand geneem net na ek my hommeltuig gekry het.  Ons het mos Maart en April mooi reŽn gekry.
Moet nou weer een neem. Kan dan lekker vergelyk.

Sent from my ELE-L09 using Tapatalk

XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 
Offline noble steed

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW G650 X-challenge
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 625
  • Thanked: 108 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #96 on: May 18, 2019, 01:38:19 am »
When it's not whale season you have to follow ski boats...

Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,522
  • Thanked: 31 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #97 on: May 18, 2019, 08:28:50 am »
When it's not whale season you have to follow ski boats...

Nicely done.

How much flight time, before editing?

Sent from my ELE-L09 using Tapatalk

XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 
Offline noble steed

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW G650 X-challenge
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 625
  • Thanked: 108 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #98 on: May 18, 2019, 09:18:27 am »
When it's not whale season you have to follow ski boats...

Nicely done.

How much flight time, before editing?

Sent from my ELE-L09 using Tapatalk

That video is made from 20+ flights over the course of 2 years
 
Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,522
  • Thanked: 31 times
Re: Drone fotos/videos
« Reply #99 on: May 18, 2019, 09:21:51 am »