[quote
Ek het nie 'n drone nie, maar my seun het my die foto's gestuur wat hy Saterdag gedoen het. Dis Riebeeck-Wes uit die lug (hy sê 450 m hoog) van die Riebeeck Kasteel Berg kant af en wel, bome. Hy het een of ander grênd DJI drone wat nog net moet leer koffie maak. Die res het hy onder die knie.
[/quote]
Baie nice!!
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk