Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Voor ATGATT en kinders  (Read 838 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Noneking

Voor ATGATT en kinders
« on: April 12, 2019, 02:29:58 pm »
So kom ek op die ander dag 'n ou hardeskyf af diep in 'n laai in my Man cave. Net voor ek dit in die asblik gooi maak ek darem net gou seker daar is nie bewysstukke op nie en kom op 'n versameling fotos af van trips wat ek jare terug gedoen het. Dit was die dae toe ek met CAT boots en Jeans gery het en enige stukkie grondpad my broek laat bewe het. Ons groep vriende hier op Nelspruit het saam begin ry met BMW 650GSe en na 'n paar jaar het almal besig geraak met hulle eie dinge en eventueel het almal hulle fietse verkoop. Na 'n paar jaar brand almal om weer te ry en ons bespreek summier vliegkaartjies Kaap toe en huur 4x  1200 GSe om in die Kaap mee rond te toer.
As ek reg onthou was hierdie omtrent 2006.......

Ek post sommer hier vir myself  ;D

Ons het zero beplanning gedoen, maar weet ons moet op 'n gegewe dag in Strandfontein aandoen waar my goeie vriend Louis Botha vir ons 'n verwelkoming rel........

Ons land laataand in die Kaap en slaap in Waterfront in 'n ou tronk. Vroegoggend is almal op en stap ons ewe onnosel met bagasie en al stad toe om fietse by MotoBerlin op te tel.


« Last Edit: April 12, 2019, 03:23:09 pm by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Voor ATGATT en kinders
« Reply #1 on: April 12, 2019, 02:32:41 pm »
Ons het 'n dag of wat om in Strandfontein uit te kom, maar dinge begin op verkeerde noot met een van die fietse wat 'n pannier verloor rens op 'n besige pad.

2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Voor ATGATT en kinders
« Reply #2 on: April 12, 2019, 02:35:23 pm »
Volgende stop Yzerfontein





Lyk seker nie meer heeltemal so nie.....




Laevelders ken nie van see nie




2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Voor ATGATT en kinders
« Reply #3 on: April 12, 2019, 02:39:33 pm »
Op Darling kry ek oproep van my vrou uit Mozambiek. Sy is op 'n girls naweek in Maputo en 'n dronk student het haar kar in sy maai gery voor eetplek waar hulle middagete geniet het. Terwyl ek alles met versekering probeer uitsorteer, geniet Jean, @Carlito en @Ghato skoon Coke........

Kyk daai slimfone !!


2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Voor ATGATT en kinders
« Reply #4 on: April 12, 2019, 02:40:22 pm »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Voor ATGATT en kinders
« Reply #5 on: April 12, 2019, 02:44:08 pm »
Na al die Coke moes daar gestop word







2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Voor ATGATT en kinders
« Reply #6 on: April 12, 2019, 02:45:57 pm »
Clanwilliam dam as ek reg onthou.....





2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Voor ATGATT en kinders
« Reply #7 on: April 12, 2019, 02:47:40 pm »
Op die dorp koop ons proviant vir die aand se kamp langs die dam








« Last Edit: April 12, 2019, 02:48:57 pm by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Voor ATGATT en kinders
« Reply #8 on: April 12, 2019, 02:50:14 pm »
@Carlito  ry die braaihout aan


2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Voor ATGATT en kinders
« Reply #9 on: April 12, 2019, 02:51:43 pm »
Ons was jonk en besig!

Gelukkig was dit 'n open bar die aand.....


2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Voor ATGATT en kinders
« Reply #10 on: April 12, 2019, 02:54:51 pm »
Ons kuier sommer saam met die bure.....





« Last Edit: April 12, 2019, 02:55:18 pm by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Voor ATGATT en kinders
« Reply #11 on: April 12, 2019, 02:56:11 pm »
Volgende oggend ontbyt by die Clanwillian Hotel


« Last Edit: April 12, 2019, 02:56:32 pm by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Voor ATGATT en kinders
« Reply #12 on: April 12, 2019, 02:57:26 pm »
Carlito moet gaan jammer s vir gisteraand



2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Voor ATGATT en kinders
« Reply #13 on: April 12, 2019, 02:58:20 pm »
Kan onthou dat die stukkie gronpad my in my helmet laat huil het.  :o


2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Voor ATGATT en kinders
« Reply #14 on: April 12, 2019, 02:58:43 pm »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Voor ATGATT en kinders
« Reply #15 on: April 12, 2019, 03:01:15 pm »
Op Doornbaai bel ons vir Louis. Hulle haal kreef uit by die Engelbrechts se familieplaas. Staan vas s Louis, hulle kom haal ons!








« Last Edit: April 12, 2019, 03:02:24 pm by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Voor ATGATT en kinders
« Reply #16 on: April 12, 2019, 03:05:05 pm »
Andr en Louis skrum die walvis





2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Voor ATGATT en kinders
« Reply #17 on: April 12, 2019, 03:07:27 pm »
Dan moet ons eers nog draai maak by manne wat lyn in die water het erens.....














2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Voor ATGATT en kinders
« Reply #18 on: April 12, 2019, 03:09:01 pm »
Uiteindelik is daar kans vir eet ook.....






2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Voor ATGATT en kinders
« Reply #19 on: April 12, 2019, 03:10:37 pm »







2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0