Voor ATGATT en kinders

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jun 24, 2012
Messages
31,636
Reaction score
7,934
Location
Slowveld
Bike
KTM 890 Adventure R Rally
So kom ek op die ander dag 'n ou hardeskyf af diep in 'n laai in my Man cave. Net voor ek dit in die asblik gooi maak ek darem net gou seker daar is nie bewysstukke op nie en kom op 'n versameling fotos af van trips wat ek jare terug gedoen het. Dit was die dae toe ek met CAT boots en Jeans gery het en enige stukkie grondpad my broek laat bewe het. Ons groep vriende hier op Nelspruit het saam begin ry met BMW 650GSe en na 'n paar jaar het almal besig geraak met hulle eie dinge en eventueel het almal hulle fietse verkoop. Na 'n paar jaar brand almal om weer te ry en ons bespreek summier vliegkaartjies Kaap toe en huur 4x  1200 GSe om in die Kaap mee rond te toer.
As ek reg onthou was hierdie omtrent 2006.......

Ek post sommer hier vir myself  ;D

Ons het zero beplanning gedoen, maar weet ons moet op 'n gegewe dag in Strandfontein aandoen waar my goeie vriend Louis Botha vir ons 'n verwelkoming reël........

Ons land laataand in die Kaap en slaap in Waterfront in 'n ou tronk. Vroegoggend is almal op en stap ons ewe onnosel met bagasie en al stad toe om fietse by MotoBerlin op te tel.


NVgIs0YEVltLokqOh-EzxV0TjSJ24aInkfG6Go6TpHCkdBK21qREKeNUARna7gsfqH3esGXBpcA5bJoJCto51J3vcTYEAmL-5kFTN_7nQ-IggCBC3nglEcJp-Q8lXYUPFXkuv4ybD3nDnhH2y3uSYY4FktNMf9874WHkBSnxlOoGqCL_RKa4KCHA9hC9z_EprmF6pXXtNusubBJPI4CuzD82p36AaBZ2dDd297JbSMk6bDrN6zEd3Rk_L4slYFKn2I4m3tFftgwg1VqRmXKFjUz7BSviNQhK2OoHq0-_V5UFAr6HCzuk5MWM_MTSyFJI0GFFkdAaB5ua9elKrHocmiQSpxdDuk4eKB5urXBnltu6xjD2v617Ei8SzWdOFzWElhA2cDsDDQeBg7XvL1lAbzgarvQDQXMpbzsjqKUglroVBQPHqIjwCTZfWoWNcgazkvqMFEmoheaLV-h8oXQApkJ9N86K7y7OAAe_nS1gTwAPLgSlfPjB39BZXEMDmbj3yYutRx7REv4JPrCpH1LbAcIjq73Ii44ztlvgo8nmu-3DgT_w4maOhFOlcYUmRaWxs-ISzmllPKvyll16panYsQzHuiDSHrOd8eWyjdSVKCG3iqt7r82rkBlQLisFLQjl1XdLWe9I87Sh3YnSkjPxWO6vqAUTYTAiRA_S7obZgxRJ1X-abXwgxLyJAKnPpqd5StP3CiIsjZZc3d9H9g=w1620-h1215-no
 
Top