Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Man, gaan sommer in jou Hel in  (Read 4744 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,898
  • Thanked: 408 times
Re: Man, gaan sommer in jou Hel in
« Reply #100 on: April 24, 2019, 05:10:14 pm »
Ai, lekker ou Johan!
Bly jy skryf en ry weer bietjie!
Dit reŽn nou lekker hier Britstown se kant en lyk asof De Aar se kant ook reŽn.
Wou by jou draai, maar fiets suip te veel olie so moet maar kortste pad huistoe!
Bly jy het darem net fiets laat rus!
Dakar 650
SR 500
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Clockwork Orange

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: United Kingdom
  • Posts: 2,319
  • Thanked: 18 times
Re: Man, gaan sommer in jou Hel in
« Reply #101 on: April 26, 2019, 04:35:05 pm »
Uit die boonste rake uit!! Uitstekende RR. Dankie Dors :thumleft: :thumleft:
When in doubt...grab throttle!!!
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Baches

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Namibia
  • Posts: 1,539
  • Thanked: 2 times
Re: Man, gaan sommer in jou Hel in
« Reply #102 on: April 29, 2019, 04:23:37 pm »
Dankie Dorsland. Jy kon maar eintlik die Baviaans ook deur gewerk het. Seker daar sou nog dae vakansie oor wees. Dit is net so droog in die Suide van Namibia. Ek sien die karoo se grondpaaie is in 'n baie beter toestand as ons s'n in Namibia. Veral Solitaire - Walvisbaai. Ons ry die naweek Outjo toe vanaf Walvisbaai en sal kyk hoe lyk die pad vanaf Uis na Khorixas.
Yamaha XT1200Z Super Tenere
KTM 530 XCW
KDX 200
F650GS Dakar
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Man, gaan sommer in jou Hel in
« Reply #103 on: May 01, 2019, 03:30:38 pm »
Ja @Baches ek moet die Baviaans nog in sy geheel deurwerk.  Was al 'n paar keer van die Ooste kant af met die EC Bash deur maar nog nie entuit nie.  Dis jammer om oor NamibiŽ se paaie te hoor, hulle was altyd die grondpadstandaard waarteen ander gemeet is. Daai Solitaire-WB stuk is seker oor al die toeriste?  Tť harde banddruk en hoŽ spoed.  So 'n paar kilometer sinkplaat kan nog gaan maar om honderde kilometers so te ry maak mens moeg en 'n voertuig sommer nou ISM.

Ek ry een keer daar bo in ZambiŽ teen die DRK, Chingola se omgewing.  Dis kamstig 'n teerpad maar meer slaggate as teerpad.  As ek reg onthou het 75km ons meer as 3 ure geneem om te ry. Breek 'n voertuig uitmekaar uit. Erger as 'n slegte grondpad, waaragtig. :o
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Man, gaan sommer in jou Hel in
« Reply #104 on: May 01, 2019, 03:31:51 pm »
Uit die boonste rake uit!! Uitstekende RR. Dankie Dors :thumleft: :thumleft:

Bly om te sien jy skryf nog mooi Boeretaal daar tussen die bleekgesigte.  :lol8: :thumleft:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Man, gaan sommer in jou Hel in
« Reply #105 on: May 01, 2019, 03:33:05 pm »
Ai, lekker ou Johan!
Bly jy skryf en ry weer bietjie!
Dit reŽn nou lekker hier Britstown se kant en lyk asof De Aar se kant ook reŽn.
Wou by jou draai, maar fiets suip te veel olie so moet maar kortste pad huistoe!
Bly jy het darem net fiets laat rus!

Dankie OB, ek lees nou hoeka die avonture van Ou Bene op jou RR. Ruil jou CamelBak vir 'n Castrol 5 liter.  :lol8:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Flowers

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 165
  • Thanked: 3 times
  • Happiness is
Re: Man, gaan sommer in jou Hel in
« Reply #106 on: May 06, 2019, 08:59:28 pm »
Baie dankie meneer. UITSTEKEND RR.

Sent from my SM-G965F using Tapatalk

 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Man, gaan sommer in jou Hel in
« Reply #107 on: May 07, 2019, 09:33:56 am »
Thanks Blomme  :biggrin: :thumleft: Bly jy het dit geniet.  Ek gaan kyk elke nou en dan weer bietjie die fotos, net om myself te herinner.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline the ruffian

Re: Man, gaan sommer in jou Hel in
« Reply #108 on: May 09, 2019, 08:43:25 am »
Johan

You are a poet and a philosopher.

When I read this report ( and lots of your earlier stuff) I sense your intuitive embrace of landscape as metaphor, and movement in this landscape (on bike or foot) as soulfood ( not necessarily easily digestible...).

Your words exude the timeless essence of the Karoo, and invite all of us at our desks right now to get out there and dusty...

The resonance with some of the great masters of your language and culture, like Langenhoven and Marais, is obvious.

Heartfelt thanks...

 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Man, gaan sommer in jou Hel in
« Reply #109 on: May 09, 2019, 10:20:08 am »
Sjoe, thanks Ruffian for your very kind and complimentary words.   :) :thumleft:  Yes, I must concur that I generally see things from another perspective, especially the veld and open spaces. These are very special places to me and my time I spend there treasured.  I am thankful each day I am a farmer and spend the bulk of my time in the veld and outdoors.  My sanity (what's left of it  :ricky:) would surely be the worse off were it not for this.

On my return from my weekly town trips, my wife often asks me what's wrong, why am I so grumpy.  I give her a one word answer; "town". :lol8:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Man, gaan sommer in jou Hel in
« Reply #110 on: May 09, 2019, 10:22:12 am »
And I am very flattered that you would compare me to Langenhoven and Marais, although I am not sure the comparison is fair though.  8)  They, and others, truly were wordsmiths born of deep thinking and a fine sense of observation.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven