Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Man, gaan sommer in jou Hel in  (Read 5055 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Grunder

  • "bery bery serious...
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Free State
  • Posts: 2,189
  • Thanked: 212 times
Re: Man, gaan sommer in jou Hel in
« Reply #40 on: April 18, 2019, 10:30:44 am »
Dankie vir 'n lekker RR.

Ek het so 2 keer gelees aan daai "tiep" insident.
Om een of ander rede kon ek nie die prentjie sien nie.  Gelukkig was die rol net 'n paar meter  :thumleft:

Hoop die draairoomys was lekker  ;)
Muscles can't buy mad dog!
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Man, gaan sommer in jou Hel in
« Reply #41 on: April 18, 2019, 10:34:38 am »
@Brink, @sandrot ons het seker almal op 'n tyd soos mal hase van die een plek na die ander toe gejaag as ons motorfiets ry.  Maar waaragtig, die lewe is nou amper permanent soos 'n resies, als moet nůķ gebeur.  Ek sal seker ander mense mal maak met my aleweig gestoppery om foto's te neem.  Ek is van nature 'n Tipe A persoonlikheid, moet altyd met iets besig wees, staan vroeg op, gaan slaap soms laat, kriewelrig, bedrywig.  Ek vind soms jaag ek dorp toe, al is daar niks wat my jaag nie.  Soos ek ouer raak dwing ek myself om stadiger te leef, om elke dag op sy eie te geniet soos wat hy kom.  Om die lekker van die lewe uit te rek.  Want as ons eerlik is dan is die lekker tye maar yl gesaai met die ekonomie wat knyp, die omstandighede in ons land, verpligtinge en diesmeer.

Ek probeer maar sulke ritte uitrek tot die uiterste toe. 
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
The following users thanked this post: BullFrog

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Man, gaan sommer in jou Hel in
« Reply #42 on: April 18, 2019, 10:39:25 am »
Dankie vir jou uitstekende en goed geskrewe ritverslag en briljante foto's, Dorsland
Dit maak my regtig verlang om in Suid-Afrika weer te ry

Dit maak my hartseer om so dikwels te lees van ons mense in die buiteland wat so 'n diep verlange na ons pragtige land het.  Soos my een broer wat al 18 jaar in Chicago woon, anderdag vir my sÍ: "We live in times that do not favour us."

Kom kuier @Dustbiter  :)
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline roxenz

  • rocks make sense
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,394
  • Thanked: 85 times
  • cheerful yesterdays and confident tomorrows
Re: Man, gaan sommer in jou Hel in
« Reply #43 on: April 18, 2019, 10:46:01 am »
Dankie Dorsland, dit was voorwaar lekker om samet jou te reis! En die Karoo is inderdaad kraak-droog. Twee weke gelede ry vroutjie en ek die stuk pad vanaf Britstown na die Weskus (deel van 'n langer trippie). Met aanlanding by my ou skoolvriend in Velddrif kon hy nie glo dat die fiets so skoon is nie. My helmet, die windskerm, die hele fiets het gelyk asof dit nounet gewas was. Geen insekte nie. So droog is dit. Ek het in +40 jaar van deur die Karoo ry dit nog nie so erg gesien nie.
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Man, gaan sommer in jou Hel in
« Reply #44 on: April 18, 2019, 10:47:36 am »
Lekker RR  Dl, dankie vir die deel. :thumleft: Fokkit, ons het Reen nodig. :(

Hel @Offshore, @roxenz dis darem vrek droog oor groot dele. Ek was verbaas hoe droog die Swartberge is, amper geen water wat uit die rotse uitsyfer nie. Ek merk ook op dat selfs daar waar dit wel gereŽn het is dit onvoldoende om die veld, wat erg seer gekry het, noemenswaardig te laat herstel. 
« Last Edit: April 18, 2019, 10:56:22 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Man, gaan sommer in jou Hel in
« Reply #45 on: April 18, 2019, 11:00:00 am »
Ek lees heelwat kommentaar oor my taalgebruik.  Dankie dat julle dit waardeer. Dis vir my bitter hartseer om te lees en hoor hoe ons pragtige taal verkrag en verbaster word.  En die ergste is is dat dit algemeen aanvaar word, raak sommer alledaags dat joernaliste en skrywers Afrikaans so verrinewoes dat mens dit nie eens kan verstaan nie.  Ek glo ons het elkeen 'n plig om ons mooi taal suiwer te hou waar ons hom gebruik.  Dit is so 'n beskrywende taal, val so lekker op die tong en die oor.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
The following users thanked this post: RobD

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Man, gaan sommer in jou Hel in
« Reply #46 on: April 18, 2019, 11:02:31 am »
Mensig, hoe bly is ek ek het hierdie RR nou raak gelees. Ek het sommer nou weer spoed vir die dag.

Dankie Dorsland, pragtig geskryf. Bly om te sien daar is nog mense wat die klein dingetjies in die lewe raaksien en nie net voort donner in 'n ewige "ratrace" nie.  :thumleft:

Jy vul my hart met boeretrots  alhoewel ek 'n stadsjapie is 8)

Dankie @Leo.  Hulle sÍ mos, nes jy dink jy die "ratrace" gewen het, dan is daar vinniger rotte.  :lol8:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline punisher

  • DILLIGAF
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,745
  • Thanked: 221 times
Re: Man, gaan sommer in jou Hel in
« Reply #47 on: April 18, 2019, 11:26:48 am »
baaie dankie
lekker geskryf , and lekker kikkies

maar nou moet ek rus .................  om al die afrikaans te lees het my mooi uitgepit
 :biggrin:
just wanna have fun , and ride ... and ....... ride
 

Offline skydiver

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Limpopo
  • Posts: 1,646
  • Thanked: 34 times
  • Free as a bird
Re: Man, gaan sommer in jou Hel in
« Reply #48 on: April 18, 2019, 12:00:17 pm »
Dankie vir die mooi RR
Ek lees altyd lekker aan jou stories
« Last Edit: April 19, 2019, 05:21:26 am by skydiver »
Yamaha PW80, Honda MT5, Honda XR200, Kawazaki KDX200, Yamaha TTR250, Yamaha XT660R, BMW F800, BMW F650GS
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Hanno @ Mad Macs

  • aka Hando . Forum Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,322
  • Thanked: 29 times
  • http://dsadventure.wordpress.com/
    • Dual Sport Adventure
Re: Man, gaan sommer in jou Hel in
« Reply #49 on: April 18, 2019, 02:07:43 pm »
Dorsland - ek het nou baie lekker saam gery. Ek hou van jou skryf styl en jou fotos.

Ek hou ook van jou 'ry'styl. Rustig en met n waardering van die dinge rondom jou .  Ek ken jou nie , en ek vermoed jy is so paar jaar my senior maar jy lyk soos n man saam met wie ek n rustige trip sou kon ry.

Dankie vir die moeite met die RR. Ek het baie lanklaas van eie RR's hier op Wilddogs gedeel , maar ek dink jy sal maak dat ek weer so sal doen.

Shop 2- 4 . Melcksloot Village . Somerset mall. Somerset West. 021 852 4851
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Maverick

  • Slacker Extraordinaire
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R100GS / Kalahari
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,515
  • Thanked: 116 times
  • Some multi-task. I multi-slack.
Re: Man, gaan sommer in jou Hel in
« Reply #50 on: April 18, 2019, 02:19:16 pm »
Lekker geniet ek nou die pennevrug Dorsland. Asseblief as jy weer in die wereld is - Prince Albert - kom klop aan altyd 'n koppie tee of iets reg vir die warm son  :thumleft:
Maverick Disclaimer: This thread is intended for the use of the individual(s) named above and may contain information that is confidential privileged or unsuitable for overly sensitive persons with low self-esteem, no sense of humor or irrational religious beliefs. If you are not the intended recipient, any dissemination, distribution or copying of this thread is not authorised (either explicitly or implicitly) and constitutes an irritating social faux pas.
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,825
  • Thanked: 416 times
    • dustriders.co.za
Re: Man, gaan sommer in jou Hel in
« Reply #51 on: April 18, 2019, 02:22:44 pm »
Lekker geniet ek nou die pennevrug Dorsland. Asseblief as jy weer in die wereld is - Prince Albert - kom klop aan altyd 'n koppie tee of iets reg vir die warm son  :thumleft:
Hy vat n brousel per geleentheid ;) :deal: :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Maverick

  • Slacker Extraordinaire
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R100GS / Kalahari
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,515
  • Thanked: 116 times
  • Some multi-task. I multi-slack.
Re: Man, gaan sommer in jou Hel in
« Reply #52 on: April 18, 2019, 02:26:05 pm »
Lekker geniet ek nou die pennevrug Dorsland. Asseblief as jy weer in die wereld is - Prince Albert - kom klop aan altyd 'n koppie tee of iets reg vir die warm son  :thumleft:
Hy vat n brousel per geleentheid ;) :deal: :thumleft:

Ek myself hou van ys.......in iets anders gemeng  :biggrin:
Maverick Disclaimer: This thread is intended for the use of the individual(s) named above and may contain information that is confidential privileged or unsuitable for overly sensitive persons with low self-esteem, no sense of humor or irrational religious beliefs. If you are not the intended recipient, any dissemination, distribution or copying of this thread is not authorised (either explicitly or implicitly) and constitutes an irritating social faux pas.
 

Offline Hollywood

Re: Man, gaan sommer in jou Hel in
« Reply #53 on: April 18, 2019, 02:47:56 pm »
Jislaaik, jy kan maar 'n storie vertel, @Dorsland. Baie dankie.   
Addicted to riding big bikes in tricky places.
Rode most of Southern Africa.
Currently riding a slightly pimped black Africa Twin Manual, named Fezile
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline RrP

Re: Man, gaan sommer in jou Hel in
« Reply #54 on: April 18, 2019, 03:00:13 pm »
Good to see you back great report thank you.
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,650
  • Thanked: 173 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Man, gaan sommer in jou Hel in
« Reply #55 on: April 18, 2019, 03:07:47 pm »
En daar kom ek ook af op die lekker rit wat net 'n bobaas verteller kan vertel.

Lekker saamgery dankie. :ricky:

Ek hou ook van my alleen ry trippies.
Saam met die kinders en miskien saam met 1 vriend is die lekkerste ry vir my.

Gaan hoeka Mei na die EC Bash bietjie Reddersburg toe om my oupa grootjie se grafte op die plaas Hebron te gaan besoek en sommer saam met ander Jouberts die familie geskiedenis daar uit te pluis.

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Karoo Rider

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 997
  • Thanked: 31 times
Re: Man, gaan sommer in jou Hel in
« Reply #56 on: April 18, 2019, 03:17:26 pm »
Skitterend in suiwer Afrikaans. Wat 'n voorreg om dit te kon lees Dorsland.
As jy ooit 'n outobiografie skryf koop ek die eerste boek.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Man, gaan sommer in jou Hel in
« Reply #57 on: April 18, 2019, 03:41:12 pm »
baaie dankie
lekker geskryf , and lekker kikkies

maar nou moet ek rus .................  om al die afrikaans te lees het my mooi uitgepit
 :biggrin:

Och, ay mon, You doth protest too much methinks Scottish.  You forget I awarded you honorary Boer status a while back.  I know you can read and write Afrikaans very well @punisher . So jes' you get yer ain bahooky in gear or Iíll gie ye a skelpit lug!  :lol8:
« Last Edit: April 18, 2019, 03:43:37 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
The following users thanked this post: punisher

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Man, gaan sommer in jou Hel in
« Reply #58 on: April 18, 2019, 03:42:54 pm »
Lekker geniet ek nou die pennevrug Dorsland. Asseblief as jy weer in die wereld is - Prince Albert - kom klop aan altyd 'n koppie tee of iets reg vir die warm son  :thumleft:

Wat!? Nou eers vertel jy my.  Ek gaan beslis so maak Maverick, baie dankie.  Dis vir my 'n mooi deel van ons land daai so ek kom graag daar.  :thumleft:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Jaakmh

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 630
  • Thanked: 18 times
Re: Man, gaan sommer in jou Hel in
« Reply #59 on: April 18, 2019, 05:33:34 pm »
Dit was nou n lekker RR om te lees. Dit voel of ek saamry. Dankie!
Stofpad!