990 Idle problems

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Roela

Race Dog
Joined
Feb 13, 2010
Messages
2,017
Reaction score
0
Location
Wes Kaap
Bike
KTM 990 Adventure
Jis boys.  My S nou 75000km op.  SOu DInsdag 23 April op lang trip Nam toe vertrek.  Bike was 2 weke terug vir 'n diens en ek het hom eers Gister gekry.  Niks was fout voor diens nie. Nou wil bike nie idle nie.  Laat kom nuwe battery uit Kaap. Nou idle hier by 3500rpm.  As ek klein entjie gery het, soos tot in 2de rat begin reffs val totdat hy doodruk.
Maar trip afgestel, ek kan nie kans vat in Namibia in met die bike soos hy nou is nie. Het al daai 15 min idle ding ook gedoen.  Enige idees enigiemand?
 
Top