Electric mini scrambler, Waar?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Tr0jan

Race Dog
Joined
Aug 8, 2007
Messages
1,784
Reaction score
0
Location
Centurion
Bike
KTM 990 Adventure
Vir my laaitjie wil ek 'n klein elektriese scrambler kry. Iets soortgelyk aan mini scrambler pocket bikes, maar dit kan nie 'n 2 stroke wees nie.

Ekt geloer na die Razor MX350, maar kry nêrens een te koop tans nie.

Is daar enige ander klein mini scramblers vir 'n 5 jarige wat enige iemand van weet? Google vir suid afrika het ma nie te veel inligting nie, alles moet ingevoer word.

En nee, die oset is vêr bo die prys wat ek wil betaal vir een. Die pryse moet so rondom R3000 wees.

Enige leads in enige rigting sal great wees, dankie honne!

 
Top