Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Kaokoland: a perspective from a pink bike  (Read 16390 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,375
  • Thanked: 22 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Kaokoland: a perspective from a pink bike
« Reply #120 on: April 23, 2020, 11:25:03 am »
Ek hoor jou Hardy en dis seker maar een van die goed wat mens "rondom" moet werk as ons hul deel van NamibiŽ gaan verken nÍ? Beautifull area en dit lyk of jul 'n lekker trip gehad net. Net 'n vinnige vraag. In watter rigting doen jul die toer? In 2006 het ek Kaokoland gedoen vanaf Ruacana teen die grens af na Epupa (2 dae daai tyd met die ou pad) en ons is af (Wes) in die Hurasib vanaf Purros oor die grasvlak en weer op (Oos) in die Hoanib na Sesfontein. Op hierdie stadium sien ek nie lekker hoe jul roete geloop het nie?? Ek luister verder op die radio..
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline Rexc-w

Re: Kaokoland: a perspective from a pink bike
« Reply #121 on: April 23, 2020, 12:02:51 pm »
Thanks vir hierdie RR.  Glo my daar het ongelooflik baie man/vrou-ure hier ingegaan.
Dankie!
Rex
(KTM 1190 Adv R - 2013, KTM 300 XCW - 2016, Specialized Epic S-Works)
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,246
  • Thanked: 265 times
Re: Kaokoland: a perspective from a pink bike
« Reply #122 on: April 23, 2020, 04:07:15 pm »
Great rr your two.  Still disappointed that we could not make it.   :patch:

A little hi-jack and while we talking about the naked locals. 

We did a trip up north one year when Nam had more than their average rain.  All the driffies and rivers we crossed were flowing or had water in.  Close to Khowarib we crossed another "smallish" river and got stuck properly.
From no where these little Herero laaities came running along to "help".  The wife and I eventually got the bike out after all luggage were removed.  Here is some playboy phodies of the incident.     :biggrin: :thumleft:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline Zanie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Western Cape
  • Posts: 581
  • Thanked: 64 times
Re: Kaokoland: a perspective from a pink bike
« Reply #123 on: April 23, 2020, 06:58:06 pm »
Thanks vir hierdie RR.  Glo my daar het ongelooflik baie man/vrou-ure hier ingegaan.
Dankie!
Ek het met die latere paar dae van die RR se skryf begin rekord hou van hoe lank dit neem. Dis mal: net kort van 15 ure vir dag 9, 18 ure vir dag 8 en 33 ure vir dag 7! En dis net my tyd: fotos skep van die videos (dit vat die langste), besluit watter fotos om te gebruik uit ten minste n duisend en dan skryf. Dit sluit nie Lance se tyd in nie: hy maak die videos en verbeter die fotos se kleure.

Here is some playboy phodies of the incident.     :biggrin: :thumleft:
Absolutely brilliant!
 
The following users thanked this post: Rexc-w

Online Hardy de Kock

  • Vendors
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,168
  • Thanked: 417 times
    • De Rust Outdoor
Re: Kaokoland: a perspective from a pink bike
« Reply #124 on: April 23, 2020, 07:09:59 pm »
Ek hoor jou Hardy en dis seker maar een van die goed wat mens "rondom" moet werk as ons hul deel van NamibiŽ gaan verken nÍ? Beautifull area en dit lyk of jul 'n lekker trip gehad net. Net 'n vinnige vraag. In watter rigting doen jul die toer? In 2006 het ek Kaokoland gedoen vanaf Ruacana teen die grens af na Epupa (2 dae daai tyd met die ou pad) en ons is af (Wes) in die Hurasib vanaf Purros oor die grasvlak en weer op (Oos) in die Hoanib na Sesfontein. Op hierdie stadium sien ek nie lekker hoe jul roete geloop het nie?? Ek luister verder op die radio..

Jis Dewald - ek hoop dit gaan goed en jou nuwe besigheid bly staan deur die' gemors.

Stuur vir my jou email adres, dan kan ek 'n tipese roete wat ons doen (anti-kloksgewys) vir jou stuur. (11 dae toer)

Groete
Hardy
0827840729
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,375
  • Thanked: 22 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Kaokoland: a perspective from a pink bike
« Reply #125 on: April 29, 2020, 09:00:01 am »
Got it, dankie..nou verstaan ek heelwat beter :thumleft:
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline Dwerg

Re: Kaokoland: a perspective from a pink bike
« Reply #126 on: April 30, 2020, 11:23:45 am »
Elke keer as die RR weer op pop wil ek net weer vir die trip bespreek!
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline trevo

Re: Kaokoland: a perspective from a pink bike
« Reply #127 on: April 30, 2020, 12:38:42 pm »
Elke keer as die RR weer op pop wil ek net weer vir die trip bespreek!

Oorweeg dit ook sterk, met die skool vakansie wat net n week lank gaan wees gooi dit alle planne uit, (vroutjie het n privaat skool), en het nou twee weke eie tyd beskikbaar, soos ek al genoem het, as jy kan MOET jy n Kaokoland toer doen gedurende jou "adventure biking" loopbaan

« Last Edit: April 30, 2020, 01:21:46 pm by trevo »
Steek hom Steyntjie
 

Offline Zanie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Western Cape
  • Posts: 581
  • Thanked: 64 times
Re: Kaokoland: a perspective from a pink bike
« Reply #128 on: April 30, 2020, 05:52:13 pm »
Elke keer as die RR weer op pop wil ek net weer vir die trip bespreek!
Google stuur my nou "remember this day one year ago" fotos van Kaokoland.  :'( Ek wil so graag teruggaan.