Met 2SD se terugkoms herinner dit my aan die keer toe Chuck doodgegaan het, maar nou is hy weer beter. Was dit al die tyd 2SD gewees?
Blykbaar kan 2SD se trane kanker genees. Dis net jammer 2SD het nog nooit gehuil nie.
Wanneer die tokkeloshe gaan slaap kyk hy eers onder sy bed vir 2SD.
As mens vir 2SD vra hoe laat is dit, sê hy altyd "dis 2 sekondes voor...". As jy vra "voor wat?", dan roundhouse skop hy jou deur die gesig.
Gedurende die 2de wereld oorlog het 2SD vliegtuie afgeskiet, deur eenvoudig na hulle te wys met duim in die lug, en te sê "Bang!"
2SD is nie geseënd soos 'n perd nie... perde is geseënd soos 2SD.
2SD het eenkeer met Lance Armstrong gekompeteer om te sien wie het die meeste ballas. 2SD het gewen met 5.
Daar is nie verskillende rasse nie... net lande met mense wat deur 2SD pimpel en pers geslaan is.
2SD kan deur 0 deel.
2SD het al tot oneindigheid getel... 2 keer!
2SD kan sagteware skryf deur klomp ene en nulle te teken op papier. Die papier is sodat ander mense kan vestaan, though.
2SD kan titanium sweis, deur daarop te piepie.