Linkerbaan of sit die kapenaars en slaap in die regterbaan ?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Fenderbender

Race Dog
Joined
Oct 7, 2006
Messages
4,069
Reaction score
261
Bike
BMW R1200GS Adventure
Gee my krag .... jullle sal my nie glo .... Die hele Kaap slaap rustig voort op die regterbaan .....ek noem hulle sluipers ..... wat het geword van hou links en gaan regs verby ...Dis asof  die nasie geensins opleiding gehad het ..... net nog n afrika land .... fucktards!!!

Skuus eks nog nie klaar ...... Hoe de moer kan n land se kiesers n 50% stem verwerf vir n korrupte organisasie .... maw.  50% van die land se dis maar reg dat die ANC van hulle steel .... That is a special kind of stupid !


Ek voel nou bietjie beter ..... jammer vir die rant
 
Top