0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Love the last picture of the Huskey and the road ahead!!
Fook, how was that Viking??? Still cant believe that moerse okeSent from my ALE-L21 using Tapatalk
Ironies dat dit baie meer toegegroei is op die 2019 foto, maar niks water in die drif.
Quote from: ChrisL - DUSTRIDERS on May 17, 2019, 09:01:12 amIronies dat dit baie meer toegegroei is op die 2019 foto, maar niks water in die drif.Daai klink soos my honeymoon vs hedendaags.
Nie een van daai kroegvliee in di hoek het eers sy girl stories vertel nie Sent from my ALE-L21 using Tapatalk
Na 2200 km is my EC Bash ook nou klaar.Dit was regtig lekker gewees om ander ouens uit die modder op te tel die keer en nie self daar te le nie.