Ek besef amper is nie goed genoeg nie maar ek het amper Saterdag deurgery vir die oornag. Gelukkig het my Spidey Sense vir my laat weet daar gaan polieste daar wees toe bly ek eerder weg. Dit kon vir die polieste lelik geraak het.

Lyk lekker, jammer ek het dit gemis.

Kon iemand 'n foto kry van Jup wat glimlag?