Noneking,
Baie nice report thx. Ek betrap myself hier by die werk met Google Earth oop, en begin passe plot. Dan google ek weer die passe om die GPS coordinates te kry, dan soek ek weer in Google Earth. Dog ek vra sommer, het jy dalk die GPS plots van al die passe, of dalk die hele roete wat jul gedoen het? Ek het die report gelees, nou weer terug by die werk, sien daar het intussen paar besprekings bygekom, nie seker of jy dit dalk iewers gepost het en ek dit gemis het nie?
Baie dankie