Baie dankie vir die lekker lees en al die mooi kiekies.
Voorwaar 'n uitstekende RR soos al jou ander reports.
Sal nou weer wag vd volgende report van jou.
Ek het dit ook al oorweeg om die Ben 10 Challange te gaan doen, maar soos jy, is ek ook vrek bang vir hoogtes. Ben McDhui spook by my en ek nog nie eens daar nie
