Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Young boy down  (Read 2993 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online Fuzzy Muzzy

  • Merchandisers
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,233
  • Thanked: 274 times
Re: Young boy down
« Reply #20 on: May 16, 2019, 09:36:06 am »
That must be a parents worst nightmare  :'(

Wishing the lad a speedy recovery
Africa trip, Namibia, Botswana, Zambia, Malawi, Tanzania & Moz rr http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=61231.0
 

Offline Kaboef

  • Jedi Knight
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,131
  • Thanked: 191 times
Re: Young boy down
« Reply #21 on: May 16, 2019, 10:03:14 am »
Vinnige herstel word hom toegewens.

Dit moet baie uit n ouer uit vat om jou seun so te sien.

Sterkte. Ek sal gaan bloed skenk. Kon laasweek nie.

And Saint Attila raised the hand grenade up on high, saying, "O Lord, bless this thy hand grenade, that with it thou mayst blow thine enemies to tiny bits, in thy mercy."
 

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,580
  • Thanked: 229 times
  • Bloemfontein
Re: Young boy down
« Reply #22 on: May 16, 2019, 10:10:09 am »
Alle sterkte. :'(
 

Offline rightless

  • Member
  • **
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 422
  • Thanked: 9 times
  • Daar is nie tyd om te huil nie...!
Re: Young boy down
« Reply #23 on: May 16, 2019, 10:30:51 am »
Jammer om van Steyn te hoor.

Moed vir Steyn:.......Ek het  as n 19 jarige my hand in die weermag verloor (landmyn). In daardie stadium was dinge swaar en voel mens die lewe is verby.....MAAR GLO VIR MY, DIT IS ONGETWYFELD NIE. Die liggaam het die vermooe om ONGELOOFLIK aan te pas. Sterk psigiese wil, aanhoudings vermoee en positiewe uitkyk op die lewe oortref alles. Op 53  ry nog steeds motorfiets en aanvaar alle uitdagings wat my kant toe kom. Sterk wees ou maat!

Sterkte daar vir Steyn en sy  familie in hierdie moeilike tyd. Ek kan ongelukkig nie bloed skenk nie maar kan bid.

 

The best places are yet to be discovered!!!!!!!!!
 
The following users thanked this post: ktmmer, wiledog_X, Kerritz, Bundu, Skeltonsc, frankmac

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,164
  • Thanked: 25 times
Re: Young boy down
« Reply #24 on: May 16, 2019, 11:28:52 am »
Jammer om van Steyn te hoor.

Moed vir Steyn:.......Ek het  as n 19 jarige my hand in die weermag verloor (landmyn). In daardie stadium was dinge swaar en voel mens die lewe is verby.....MAAR GLO VIR MY, DIT IS ONGETWYFELD NIE. Die liggaam het die vermooe om ONGELOOFLIK aan te pas. Sterk psigiese wil, aanhoudings vermoee en positiewe uitkyk op die lewe oortref alles. Op 53  ry nog steeds motorfiets en aanvaar alle uitdagings wat my kant toe kom. Sterk wees ou maat!

Sterkte daar vir Steyn en sy  familie in hierdie moeilike tyd. Ek kan ongelukkig nie bloed skenk nie maar kan bid.

En heel gereeld het mens net iemand soos jy nodig om die gemoed te lig.  :thumleft:
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline Hentie06

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Harley Davidson (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 514
  • Thanked: 9 times
Re: Young boy down
« Reply #25 on: May 16, 2019, 12:13:48 pm »
Unfortunately I am A- but close to Unisa so I wil go and donate
"Never ride faster than your Angel can fly"
 

Offline Serf

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 857
  • Thanked: 27 times
Re: Young boy down
« Reply #26 on: May 17, 2019, 08:23:20 pm »
Any update?

Sent from my SM-J250F using Tapatalk

 

Offline Bundu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,754
  • Thanked: 278 times
Re: Young boy down
« Reply #27 on: May 17, 2019, 09:04:54 pm »
Any update?

Sent from my SM-J250F using Tapatalk

he's getting a lot of support from his school friends and community

https://www.facebook.com/Steyn-se-storie-2077235882576916/
"8 hrs

Steyn het begin wakker word!

Hy is baie moeg en kan nog nie praat nie omdat hy nog pype in het, maar hy kan darem sy kop knik. Die Internis s hy gaan dalk eers teen Maandag die pype uithaal.

Ons het die traumatiese amputasienuus met hom gedeel, en hy het geknik om aan te dui dat hy verstaan.

Ons weet nie hoeveel hy daarvan gaan onthou nie, omdat hy nog onder sterk sedasie en pynverdowing is, maar ons sal maar net weer en weer met hom daaroor praat en vertel van almal wat hom onvoorwaardelik ondersteun en van al die gebede.

Julle almal se ondersteuning en goeie wense gaan 'n baie groot rol speel in sy herstelproses... van gesond word, deur rehabilitasie, tot by die punt waar hy weer 'n produktiewe bydrae tot sy eie lewe en ook die brer gemeenskap kan lewer.

Ons sien so uit daarna!

Kan ons asseblief vra dat almal wat graag by hom wil besoek afl hom net eers kans gee tot na die naweek. Hy is nog baie swak, en kan nie vir meer as 10minute sy o oophou voor hy weer wegraak nie. Ons sal almal laat weet wanneer hy sterk genoeg is vir kuiergaste, maar gun asseblief die familie en gesin nou eers die kans om hom oor hierdie sensitiewe hekkie te help klim. Ons is absoluut seker dat hy julle almal baie graag sal wil sien wanneer hy eers weer die krag het. Ons waardeer dit verkriklik dat julle almal verstaan.

Baie dankie weereens vir die skare mense wat bloed geskenk het hierdie week. Dis wonderlik! Nie net vir Steyn nie, maar vir almal se geliefdes wat beseer of siek is en dit ook bitter nodig het.

Steyn kry nou steeds kort kort bloed, so baie dankie vir julle omgee."
 

Offline Boersoeknbike

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 629
  • Thanked: 13 times
  • 2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
Re: Young boy down
« Reply #28 on: May 18, 2019, 07:14:26 am »
Parents had to break the news yesterday. Steyn was not fully awake but understood. Must have been traumatic for them! Fortunately everything else is going great so he is well on his way to recovery.

I can happily share with them the support from this forum upon asking help! Even if we are total strangers. Makes my heart warm up!!
2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,000
  • Thanked: 109 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Young boy down
« Reply #29 on: May 18, 2019, 07:50:03 am »
Dink aan almal wat hier geraak word.. Sterkte ou maat. Ek het vriend "Mark afbeen" wat ook die positiewe storie van die pad na herstel, die ups en downs al met ons gedeel het. Maklik is dit nie, maar daar is silwer randte om al die donker wolke...

Dink aan jou
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Bundu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,754
  • Thanked: 278 times
Re: Young boy down
« Reply #30 on: June 05, 2019, 08:12:18 pm »
just an update on the chap...

"Woensdag 5 Junie, 19:00

Na 'n hele klompie navrae oor hoe dit met Steyn gaan post ons weer 'n update.

Steyn sal mre 'n week in rehab wees. Fisies vorder hy goed en word elke dag sterker. Die linker gewrig maak dit nog bietjie moeilik en hy het ook nog nie gevoel in die duim, wys- en middel-vinger nie. Dit maak dit moeilk om te vat en die presiesie oefeninge te doen maar dit sal verbeter soos die gewrig gesond word.

Die sig in die linker oog se wye hoek, is nog nie beter nie. Die spraak verbeter stadig maar hul werk hard daaraan.
Na verwagting sal dit tyd vat vir die swelling op die brein om te sak en nuwe roetes te vorm om met die tong te kommunikeer.

Ons het vandag ons eerste gesinsessie met die mediese span wat met Steyn werk gehad. Dit sluit in Dr, fisio-, spraak-, arbeidsterapeut, maatskaplikewerkster en sielkundige.
Die span is baie bekwaam en ons is gemaklik om Steyn in hul hande te los. Die verwagting is dat Steyn 6 weke in rehab gaan wees maar dit moet weekliks by die medies gemotiveer word.

Ons is in gesprek met ortotiste wat Steyn se prostetiese been kan vervaardig, die opsies is baie en almal is baie behulpsaam. Ons sukkel nog om by Discovery uitklaring te kry oor wat hul bydrae sal wees maar volgens meeste inligting betaal hul maar die staat se voorgeskrewe "minimum benefits" en daar gaan 'n redelike tekort wees.
Verdere kopsere is dat daar nie iets soos 'n "all round" been is nie.
Hy gaan waarskynlik nou 'n loop-been moet kry en later die jaar 'n sport-been en die medies gaan net vir een bydra.

Horskool Garsfontein se wonderlike personeel en skoliere beplan fondsinsamelings om Steyn te help. Ons is baie dankbaar en weet dit sal 'n sukses wees met Steyn se engel juffrou aan die stuur. Ondersteun dit asb wanneer dit realiseer.

Ons is dankbaar vir Steyn se vordering en bid vir die staf wat met hom werk, sodat dit net nog beter met hom sal gaan.

Steyn se veggees en wil om vordering te maak inspireer ons en ander om hom.
Dit maak ons baie trots op hom!

Liefde, sen en groete vir julle almal van Steyn en die res van die Steenberge!"

 

Online Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,981
  • Thanked: 163 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Re: Young boy down
« Reply #31 on: June 06, 2019, 08:59:59 am »
Bly om te hoor dat dinge vir Steyn beter begin lyk.

Alle sterkte aan Steyn en sy familie  :thumleft:
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR 200R
 

Offline Serf

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 857
  • Thanked: 27 times
Re: Young boy down
« Reply #32 on: June 06, 2019, 12:05:49 pm »
Dis goeie nuus. Ek glo sy familie is bsie bly dat hy nog gespaar is vir hulle, ondanks die beserings.

Hoop hy herstel vinnig!

Sent from my SM-J250F using Tapatalk

 
The following users thanked this post: alexsuzu

Offline Tyre kicker

Re: Young boy down
« Reply #33 on: June 06, 2019, 01:39:30 pm »
Word gou gesond jong man!! :thumleft:
It's not the years in your life that count,its the LIFE in your years that count.
 

Offline Platte

Re: Young boy down
« Reply #34 on: June 06, 2019, 05:13:05 pm »
Sterkte vir julle as familie mag dit net beter gaan
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,872
  • Thanked: 414 times
Re: Young boy down
« Reply #35 on: June 06, 2019, 06:30:49 pm »
@KiLRoy , Dit gaan goed met Eduard se herstel en hy het nie meer ons hulp nodig nie.
Ek weet nie of daar nog fondse oor is nie, maar kan ons nie kyk om te help met die seun se kostes nie?
Ek is seker hier is baie wat sal wil bydrae!
Sterkte aan die familie en mag hy gou herstel en aanpas.
Dakar 650
SR 500
 

Offline Fudmucker

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 7,444
  • Thanked: 275 times
  • Aka "Wrinkled Rocker" in a past life
Re: Young boy down
« Reply #36 on: June 06, 2019, 08:18:30 pm »
Really encouraging to see strangers donating blood for this lad.
I am a life-long donor and appeal to not just do it this once.
If you are in good health and live a low-risk personal lifestyle,
you can donate a unit every 56 days - or just 4x per year if you prefer.

Go to your local blood clinic and make friends with the people there.
There are kids like Steyn needing blood EVERY DAY.
Mothers who need blood from childbirth, etc.

Make it a habit.
Give blood now !

(PS: I had surgery in March, so I am on a three-month break according to the rules.
But I'll  be back at the Blood clinic next week for donation no. 137...!)
AIRHEADS ARE AN ADMIRABLE ADDICTION !
Life is far too short to be taken too seriously.
I am far too short to be taken too seriously.
 
The following users thanked this post: Bundu

Offline Boersoeknbike

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 629
  • Thanked: 13 times
  • 2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
Re: Young boy down
« Reply #37 on: June 16, 2019, 03:18:43 am »
Ek het hierdie week gou gaan inloer waar hy in rehab besig is. Genadiglik is sy gees sterk en Steyn is vinnig oppad na herstel. Dit is verstommend hoe ingrypend so n trauma op familie en ons alledaagse lewe is. Genadiglik lewe hy om nog sy plek te vul. Ek besef maar weereens hoe kwesbaar die lewe eintlik is en hoe ons dit moet waardeer en geniet.

Hy is tans in Meulmed rehab en ek kan sien hoe die gesin almal wat belangstel en ondersteun nodig het en waardeer. Dankie
2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
 

Offline jaybiker

  • Old school=Old's cool.
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,361
  • Thanked: 185 times
Re: Young boy down
« Reply #38 on: June 16, 2019, 09:02:39 am »
Really encouraging to see strangers donating blood for this lad.
I am a life-long donor and appeal to not just do it this once.
If you are in good health and live a low-risk personal lifestyle,
you can donate a unit every 56 days - or just 4x per year if you prefer.

Go to your local blood clinic and make friends with the people there.
There are kids like Steyn needing blood EVERY DAY.
Mothers who need blood from childbirth, etc.

Make it a habit.
Give blood now !

(PS: I had surgery in March, so I am on a three-month break according to the rules.
But I'll  be back at the Blood clinic next week for donation no. 137...!)




Admirable, Richard.  :thumleft: I'd also be more than willing to donate. I'm in excellent health and my lifestyle could be categorised as minimum risk, you'd think they would be crying out for quality blood like mine.

But they don't want it! They say it's 'too old!'  :o

Now I'm not trying to tell them their job, but I know damn well the body makes fresh new blood all the time so they're talking rubbish. My blood is just as young as anyone else's.

Sometimes I think they deserve to be in shortage if they can afford to reject premium quality stuff like mine.
 

Offline Fudmucker

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 7,444
  • Thanked: 275 times
  • Aka "Wrinkled Rocker" in a past life
Re: Young boy down
« Reply #39 on: June 16, 2019, 01:18:14 pm »
JB, PM sent.

Here's a quiz to test if you are a likely donor...

https://sanbs.org.za/can-i-save-3-lives-today/

The SANBS seems to accept donors up to 75 years old, so I still have 10 years to go.  :thumleft:
« Last Edit: June 16, 2019, 01:27:55 pm by Fudmucker »
AIRHEADS ARE AN ADMIRABLE ADDICTION !
Life is far too short to be taken too seriously.
I am far too short to be taken too seriously.