Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Young boy down  (Read 2244 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Boersoeknbike

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 609
  • Thanked: 11 times
  • 2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
Young boy down
« on: May 15, 2019, 06:01:33 am »
Friend of mineís young son crashed in freak accident near Pretoria on Sunday. As result lost his leg... still in coma

Family is asking for anybody willing to donate blood because of shortage in system

Family can use a thought or prayer

Follow it on FB ďSteyn se StorieĒ
2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
 

Offline Edgar

  • The ultimate
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,540
  • Thanked: 123 times
Re: Young boy down
« Reply #1 on: May 15, 2019, 08:04:37 am »
Very sorry to hear that.  :-[
Man has places in his heart which do not yet exist, and into them enters suffering in order that they may have existence.  Lťon Bloy
 

Offline BikerJan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,625
  • Thanked: 123 times
Re: Young boy down
« Reply #2 on: May 15, 2019, 08:18:19 am »
He is in my prayers.

He attends the same school as my youngest son, it seems a very bad accident. Where did it happen?
 

Offline jaybiker

  • Old school=Old's cool.
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,234
  • Thanked: 160 times
Re: Young boy down
« Reply #3 on: May 15, 2019, 11:40:35 am »
Tragedy, particularly for a kid.

For what wishes are worth.....
 

Offline Bundu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,593
  • Thanked: 217 times
Re: Young boy down
« Reply #4 on: May 15, 2019, 12:05:54 pm »
Good luck to the young man - quite a life changing event this will be for him

from facebook:
"Wat het met Steyn gebeur?

Steyn was Sondag 12/05/2019 middag omstreeks 15:30 in 'n ernstige frats veldmotorfietsongeluk op Boschkop oos van Pretoria.

'n Dame genaamd Jenny het op hom afgekom en Steyn was nog by sy volle bewussyn en kon my nr vir haar gee. Ons was so 20min later op die toneel. Ooglopende beserings was gebreekte linker gewrig, ernstige sny aan sy linker bicep en skaafwonde. Ons het so rukkie later eers die handdoek van sy been opgetel en toe geskok gesien hoe erg die been beseer is. Die staal reeling het sy linkerbeen amper heeltemal onder die knieg afgesny. Ons het toe besef hoe ernstig dit is. Hy was by sy volle bewussein en het vir my gesÍ hy het baie pyn en wou heeltyd weet hoe vÍr die ambulans was.

Paramedici het so 30min later opgedaag, morfien gespuit en drup opgesit. Hy is toe so goed en vinnig moontlik gespalk. Hul wou hom Milpark toe vlieg maar al 3 helikopters was besig. Hy is toe per ambulans Unitas toe.

By Unitas trauma is hy dadelik geintibeer omdat sy longe platgeval het. Beide longe het gate van gebreekte ribbes gehad. Hy moes ook onmiddelik bloed begin kry.

Daarna moes hul eers 'n volledige skandering doen voor hul hom teater toe kon vat om presies te sien watse beserings hy als gehad het. Dit het soos 'n ewigheid gevoel omdat ons geweet het hoe dringend die been geheg moes word.
Die skandering het ook 'n ernstige fraktuur van die bekken, bloeding op die milt en 'n sny in die linker nier gewys maar dit was toe onder beheer.

Na die skandering is hy teater toe en ons het bietjie rustiger gevoel omdat hul toe aan hom kon werk. Min het ons geweet wat aangaan agter die toe deure en is eers later vertel, hy het ingegee en moes 2 keer geresus word vir ongeveer 30min om hom aan die lewe te hou. Volgens die spesialis sou hy dit waarskynlik nie gemaak het as hy nie jonk, fiks en sterk was nie.

'n Baie bekwame vaskulere chirurg is ingekry en die beluit is geneem om die linkerbeen te amputeer omdat Steyn se toestand baie swak was en hy waarskeinlik nie ín 3-4 ure operasie sou oorleef nie. Die been is basies met minimum narkose net bo die knieg geamputeer omdat hy te swak was, want die knieg self was ook gekontamineer. Steyn het tydens die proses 6 eenhede bloed ontvang (mens het net 4-5l in jou liggaam).

Baie dank aan die uiters profesionele trauma/teater personeel, narkotiseer, ortopeet en assistent wat als in hul vermoŽ gedoen het om Steyn aan die lewe te hou. Ons is later ingelig hul moes bloed met 'n spuit in hom in forseer so dringend moes hy bloed kry. Gelukkig is daar 'n bloedbank by Unitas - gaan skenk asb gereeld!

Steyn is tans nog kritiek in ICU maar stabiel, hy word mŰre 11:00 weer geopereer om die bekken te heg en die amputasie af te rond.

Ons dank almal vir die boodskappe, oproepe en omgee, kan ongelukkig nie tans aan almal individueel aandag gee nie en waardeer hoe baie mense omgee!

Ons ook maar nog emosioneel en getraumatiseer so waardeer boodskappe eerder as oproepe. Ons sal jul hier op hoogte hou. Lief jul almal, dankie Steyn, Jacques, Christa & Karla."
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,143
  • Thanked: 356 times
    • dustriders.co.za
Re: Young boy down
« Reply #5 on: May 15, 2019, 12:08:49 pm »
Sterkte Steyn jy is in ons gedagtes. :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline blackbird

Re: Young boy down
« Reply #6 on: May 15, 2019, 01:25:05 pm »
Sterkte jongman, ek skenk vanmiddag na werk vir jou n pint A+ Tigre sal n pin O skenk.
Jaag en vat kanse, moenie indruk nie, die boek is klaar geskryf!
 

Offline ButtSlider

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 850
  • Thanked: 9 times
  • DRESS TO SLIDE BEFORE YOU RIDE
Re: Young boy down
« Reply #7 on: May 15, 2019, 01:57:54 pm »
Wow :o

Sterkte vir die jong man en familie.
BMW 800 GSA  \\ Honda XL700V  \\  Honda Blackbird  \\
 

Offline OomD

Re: Young boy down
« Reply #8 on: May 15, 2019, 03:45:18 pm »
Liewe genugtig. Sterkte ou boet. Hopelik por dit meer mense aan om te skenk.
 

Offline Maverick

  • Slacker Extraordinaire
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R100GS / Kalahari
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,413
  • Thanked: 82 times
  • Some multi-task. I multi-slack.
Re: Young boy down
« Reply #9 on: May 15, 2019, 03:57:58 pm »
Sterkte vir die jong man en hoop hy 'n sterk vinnig aan.
Maverick Disclaimer: This thread is intended for the use of the individual(s) named above and may contain information that is confidential privileged or unsuitable for overly sensitive persons with low self-esteem, no sense of humor or irrational religious beliefs. If you are not the intended recipient, any dissemination, distribution or copying of this thread is not authorised (either explicitly or implicitly) and constitutes an irritating social faux pas.
 

Offline Jag man

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,053
  • Thanked: 2 times
Re: Young boy down
« Reply #10 on: May 15, 2019, 04:41:39 pm »
Strongs to the young man and his family.
 

Offline BLK

Re: Young boy down
« Reply #11 on: May 15, 2019, 04:53:31 pm »
Wishing him a speedy recovery and best wishes to his family at this time.I am unable to donate blood.
 

Offline Boersoeknbike

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 609
  • Thanked: 11 times
  • 2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
Re: Young boy down
« Reply #12 on: May 15, 2019, 07:04:29 pm »
Dankie baie! Hartseer Ja. Ongelukkig sal net hy self weet wat presies gebeur het.
2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
 

Offline Boersoeknbike

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Limpopo
  • Posts: 609
  • Thanked: 11 times
  • 2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
Re: Young boy down
« Reply #13 on: May 15, 2019, 07:06:08 pm »
They stay near KittyHawk. Must be on gravelroad around there

He is in my prayers.

He attends the same school as my youngest son, it seems a very bad accident. Where did it happen?
2 Learn - 2 Help - 2 Xplore
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,133
  • Thanked: 17 times
Re: Young boy down
« Reply #14 on: May 15, 2019, 08:17:31 pm »
Ek bid vir hom en sy familie. 
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline In Touch 2

Re: Young boy down
« Reply #15 on: May 15, 2019, 08:23:20 pm »
Hou hom in my gebede.
Dis n bad Maandag. Vriend se vrou op haar einde met kanker.
My gedagtes en gebede het my dag oorheers
 

Offline thevans

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 265
  • Thanked: 3 times
  • Namibian trip-September 2008
Re: Young boy down
« Reply #16 on: May 16, 2019, 06:35:59 am »
Thoughts are with this young man, wishing him a speedy recovery!
 

Offline Asterix

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 65
  • Thanked: 2 times
Re: Young boy down
« Reply #17 on: May 16, 2019, 07:17:41 am »
Steyn en sy famile is in ons gebede. Sterkte vir hulle.
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,133
  • Thanked: 17 times
Re: Young boy down
« Reply #18 on: May 16, 2019, 09:14:13 am »
Hou hom in my gebede.
Dis n bad Maandag. Vriend se vrou op haar einde met kanker.
My gedagtes en gebede het my dag oorheers

Ai tog.  Ek dink aan jou en jou vriend. sterkte. 
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,600
  • Thanked: 93 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Re: Young boy down
« Reply #19 on: May 16, 2019, 09:30:49 am »
Jammer om te hoor van die ongeluk. Ek wens alle sterkte aan Steyn en sy familie toe
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR 200R