Gerrard, daai saaitskar kom mooi aan! Ek is beindruk.
Vir wat dit werd is, die motorfiets, weens die "rem" effek van die syspan se gewig aan slegs een kant, veroorsaak dat die hele voertuig in die rigting van die syspan beur.
Om dit tee te werk moet jy onbewustelik die hele tyd die fiets wegdraai van die syspan af, om n reguit lyn te hou.
Ek dink jy kan uitwerk hoe daai ge-wegdraaiery op jou bande gaan werk.
Dink maar aan motorbande.